Bosasa – Bribes and the ANC

Die waarheid het 'n manier om uit te kom, maar met die regstelsel en al hierdie kommissies wat deur die president aangewys word, word betwyfel of die korrupsie vasgevat sal of gaan word.   En of die regte kriminele ondersoek en vervolg gaan word sal 'n vraag of tien nog onbeantwoord bly.  Dit maak seer, dit… Continue reading Bosasa – Bribes and the ANC

Boeremag – Boervin

  Our main intent is to effect the release of the Boer Peoples political prisoners in South Africa by means of all legal routes to our disposal. Ons hoofdoel is om die vrylating van die Boervolk se politieke gevangenes te bewerkstellig op alle wettige wyses tot ons beskikking. *** Facebook https://www.facebook.com/BoerVinBoerevolksvryheidsinisiatief/ *** Time for AMNESTY… Continue reading Boeremag – Boervin

Boervin – Prisoners – Gevangenis

Dit kon jou eggenoot of seun gewees het wat hier staan.   En dis nie emosionele afpersing nie.   Wanneer ons voor oop grafte staan, langs 'n hospitaalbed of by sulke geleenthede, raak dit ons almal, want niemand weet wie is volgende nie.   Hoe kom ons uit die situasie uit, indien ooit en wil ons uitbeweeg?  Ons… Continue reading Boervin – Prisoners – Gevangenis

Donkerte omhul die “Boeremaglede”

Boervin is gestig om die sluier te lig oor die stand van sake.   Om hierdie paar boere wat baie lank in die tronk sit en wag het, vir etlike jare sonder enige verhoor - by te staan en hul vryheid  te verseker, ook op internasionale vlak.   Hul hoofdoel is om die vrylating van die politieke… Continue reading Donkerte omhul die “Boeremaglede”

Front Nasionaal – beleidsdokument – selfbeskikking

Wat is Front Nasionaal se siening en begrip oor selfbeskikking , veral hoe dit ons as Afrikaner en Boere (blankes van Europese afkoms) volk raak? ‘n Persoon kyk partykeer verby die feit dat die term “selfbeskikking” ‘n onbekende begrip is vir mense na die politieke debatte van 1992. Veral die jongeres weet nie wat selfbeskikking… Continue reading Front Nasionaal – beleidsdokument – selfbeskikking

Wie is Front Nasionaal? – Beleid

Selfbeskikking (volle soewereine gebied(e) ) is by ons almal van ons ‘n punt wat lankal moes gebeur het en word dus as ‘n prioritieit gesien om werklikheid te word. As volk is dit elkeen van ons wat verseker moet deelneem en mandaat daarvoor gee in 2019 aan ‘n Volksparty soos Front Nasionaal. Hul is ‘n… Continue reading Wie is Front Nasionaal? – Beleid

Suicide – Botswana – Matsieng Aerodrome

  Net voor hy in die lughawegebou vasgevlieg het, het hy 'n vriend op die grond geskakel om te hoor waar sy vrou is.  Hulle was so 50 mense wat 'n funksie bygewoon het.   Onmiddellike reaksie van die vriend  was om die gebou te ontruim, anders was al 50 mense vandag saam in die vuurdood… Continue reading Suicide – Botswana – Matsieng Aerodrome

Boeremag verhoor – 23 Maart 2019

SOUTH AFRICA:: BOER POLITICAL PRISONERS A CASE FOR REVENGE ON & OPPRESSION OF THE BOER PEOPLE. [Definition. Boer - Afrikaaner. Farmer] BOERVIN FOR WORLD WIDE MEDIA RELEASE 23 March 2019 Boeremag family member claims their release in court Unlawful incarceration continues after 17 years South Africa – On 26 March 2019 there will be a… Continue reading Boeremag verhoor – 23 Maart 2019

Afriforum – Verwoerdbeleid

Afriforum se toespraak in die parlement en ook oor 'n dokumentêr gemaak oor "apartheid" trek aandag.   En lees mens alles oor dit wat dr H F Verwoerd kwansuis sou gedoen, alles behalwe wat hy in werklikheid gesê het oor Tuislande, word 'n spul leuens verkondig.  Verwoerd het die gebiede ge-erf in 1961 - dit was … Continue reading Afriforum – Verwoerdbeleid

VF+ en Afriforum – Cato Instituut

* Hier is 'n paar stukke van die legkaart wat gedeel word in die geskiedenis van die Boere volk, die Afrikaner reënboognasie, die opstel/ondersoek van die Volkstaatraad van 1994 asook Afrikaner organisasies.   Eerstens die Boere volk is nog altyd 'n aparte volk al sedert 1652, hulle het hulself VRYburgers en Grensboere gevorm wat nie deel… Continue reading VF+ en Afriforum – Cato Instituut

ANC govt ‘killed’ more black business, black professionals than NP

In South Africa over the last 25 years, white oppressors were replaced by black oppressors, white masters by black masters and white billionaires by black billionaires, Mohale told Eusebius McKaiser in an interview on Radio 702.   * ANC government 'killed' more black business, black professionals than NP Mohale:   The ANC (African National Congress) government… Continue reading ANC govt ‘killed’ more black business, black professionals than NP

End of 5th Parliament. Farewell speeches

2019 Farewell speeches Plenary, National Assembly, 20 March 2019 *** Speaker Baleka Mbete Farewell Speech In Parliament https://www.youtube.com/watch?v=iwu_qC7smEc *** ANC D E Dlakude Farewell Speech In Parliament https://www.youtube.com/watch?v=RMUpapWLGq0 *** DA John Steenhuisen Farewell Speech - End 5th Parliament https://www.youtube.com/watch?v=a8a4rV9-C5w *** EFF N Paulsen Farewell Speech - End 5th Parliament https://www.youtube.com/watch?v=HI-oea_rbck *** IFP N Singh Farewell… Continue reading End of 5th Parliament. Farewell speeches

Eskom – diefstal en onwettige kragdrade

Eskom theft and illegal electricity.   Actually, they all know exactly what they are doing.    Or maybe, it is people (electricians) from Eskom itself and other electrical businesses to make sure they all get free electricity.    Even those illegal immigrants from Africa do get it for free in the same way.   There are lots… Continue reading Eskom – diefstal en onwettige kragdrade

Illegal connections and syndicates – Eskom

  An investigation during March 2015 was carried out by the city of Johannesburg uncovered an electricity rigging syndicate that has cost the council around R22-million.   Businesses working together with corrupt council workers have been manipulating accounts so that they pay nothing, while the public forks out more. Is it the tip of the iceberg?… Continue reading Illegal connections and syndicates – Eskom

Eskom – Sindikate – syndicates

Wanneer iemand in jou eie geledere met soveel geld werk en buiten hul eie salaris opstoot en nog meer as R20000 verdien vir hierdie onwettige konneksies, is dit 'n skreiende skande dat daar so openlik vir ons  70 miljoen burgers gelieg word.   Ons as belastingbetalers moet van elke sent rekenskap gee - maar hierdie sindikate… Continue reading Eskom – Sindikate – syndicates

Illegal electrical connection – theft and corruption

  How to get rid of citizens?  Is to promote  crime, killings, rapes, mass immigrants, mostly illegals -  the  Crime factor is sky high in South Africa and 15% Vat income to government is also free to the government - they allow immigrants and illegals to enter the country with various reasons, they control the… Continue reading Illegal electrical connection – theft and corruption

Onwettiges EN korrupsie by Eskom – sindikate (syndicates)

Verseker word daar in baie areas nie beurtkrag toegepas nie - en moet ons die belastingbetalers daarvoor opdok.   Om iets "af te skryf" beteken dit iemand betaal daarvoor en dis nie die wat dit gesteel het nie.   'n Skreiende skande, dat daar oor die 40-50 miljoen onwettiges en immigrante in hierdie land woon, gratis verblyfreg… Continue reading Onwettiges EN korrupsie by Eskom – sindikate (syndicates)

Eskom sages is reeds ‘n ramp “SABOTAGE”

Aanstellings wat sedert 1994 gedoen word is nie bevoegd genoeg om die werk of onderhoud te doen nie, dit sluit ook die tipe van steenkool in wat gelewer word.   Dit is sabotasie.   Wie het voor 1994 ook die elektrisiteit gesaboteur?   die ANC. * Hierdie het NIKS MET MOSAMBIEK TE DOEN NIE  - ons probleme het… Continue reading Eskom sages is reeds ‘n ramp “SABOTAGE”