Swart boere – Black farmers

Dit is welbekende feite en vervat in Hansards, Wetgewing en selfs in die 1996 Grondwet dat Swartes en Khoisan eie (tradisionele) gebiede en leiers het, of mag hê – apart van mekaar.  In hierdie gevalle word dit nie as apartheid gesien of beskou nie – en daar is niks fout daarmee nie.   Dis ‘n internasionale mensereg dat elke volk oor hulself kan regeer, hul eie besluite mag maak en onafhanklik hul eie volksidentiteit behou, ‘n eie volksvryheid, kultuur, taal en tradisies geniet.  Verseker is dit elke volk se reg om daardie regte uit toe oefen.

Dipaleseng Local Municipality - Map


*

Waarom is dit so moeilik vir meerderheid swartes of blanke liberales wat hul eie wetgewings en grondwette nie kan verstaan as ons as Boere en Afrikaner (blankes) volk dieselfde regte kan verkry.

Swartes en Khoisan wat aparte gebiede bedryf, selfs plase as CPA registreer het, word nie gedwing daartoe nie.   Inteendeel is hulle ook nie met die aparte Tuislandgebiede gedwing nie, maar het amptelik daarvoor gestem.

Daar word hoegenaamd nie aan swartes of khoi san voorgeskryf om grond te eis, wat as CPA’s geregistreer is nie, elkeen apart van mekaar.   Meeste CPA’s ontvang ruim finansiële en ander steun vanuit die staatskas (belastings).  Daar was nie in 1993-4 aan Zwelithini of Buthelezi voorgeskryf of voorwaardes geskryf om die ou Zoeloe tuisland oor te dra as Ingonyama trust nie.   Tradisioneel is hierdie Ingonyama trustgebiede bykans 40% van KwaZulu-Natal en dit is slegs vir die Zoeloes, nie vir ander volke nie.

Trustgebiede – Tuislande – Reservate

Zulu kingdom : Ingonyama Trust

‘n Baie Groot gebied, Richtersveld, wat eens ‘n Britse kroongebied was (wat deur Brittanje geannekseer was), is in 2007 saam ander gebiede aan die Khoisan oorgedra en daar is reeds ook aan swartes toegeken, waar CPA’s geregistreer is apart van mekaar.

Richtersveld : KHOISAN AND CPA

Hierdie gebiede beloop miljoene hektaar grond.     Swart en Khoi san is nie grondloos nie.
Daar is selfs eiendomme aangekoop deur ander, veral swart volkere

Blacks and others are not landless
The 7.5 million black ownership in SA

>

Tradisionele leiers
Traditional leaders South Africa: 8840

>

Dus, indien swart boere plase of plaasgrond gekoop of opge-eis en verkry het, waarom wil die regering dit dan terugneem?   Daar heers groot ongelukkigheid oor swart opkomende boere se grond wat ook gevestig het, waarop die ANC teiken.    Daar word gewag dat boere groot uitgawes aangaan en dan is skop kommunistiese vereistes in.    Daar word gemeld dit is as gevolg van omkoopgeld.  Hoeveel omkoopgeld het regeringsamptenare vir die reeds belaste opkomende plaas eienaars en besighede gevra en moet ook van ander volke verwag word om te betaal vir ‘n regering wat nie weet hoe om voedsel op die tafel of rakke te sit nie?

Dis nie die regering of parlement wat die voedsel vervaardig nie, maar die BOERE in die land.   Die BOERE verskaf voedsel aan die meer as 60 miljoen burgers van die land, maar ook aan die 60 miljoen plus immigrante in die land.   Verseker het die regering en amptenare meer as ‘n agenda met hierdie tipe van optredes – rooi rewolusie klokkies wat lui.

Enige plaas wat bedryf word is net soos enige ander besigheid, wat met groot kapitaaluitleg plaasvind en skuld wat terugbetaal moet word.

Waarom wil die regering (parlement) enige blanke se plaas wat wettig aangekoop is, afneem sonder vergoeding.  Hierdie plase word benut en bewerk.

Die 5000 +  produktiewe plase wat regering aangekoop het is weinig of ooit aan enige swart boere uitgedeel.    Waarom nie dit aan BOERE verskaf wat wel wil boer nie.      Dus word gevra – Wat het van die belastingbetalers se plase geword?   Is die regeringsagente besig om ‘n rol te speel om eerder die voedselketting te stop, waar ons land se mense, soos in Zimbabwe, van honger gaan omkom of gaan dit uit en uit oor die omkoopgeld betrokke?

*

The fact that Black emerging farmers have been subjected to this kind of abuse proves that the ANC is the obstacle to land reform, not the Constitution. The ANC does not support emerging Black farmers’ right to own the land but simply wants to keep these farmers in their control so that they can attend to their narrow and selfish interests.   This scandal is yet another example of the corruption and exploitation by dishonest politicians and elites which continues to hinder emerging farmers from owning the land they have successfully farmed for years.

Previous attempts by the farmers for the Minister of Agriculture, Land Reform and Rural Development, Thoko Didiza, to intervene failed because she did not give the farmers’ request for intervention the required thought and care.   They also wrote to the Rural Development and Land Reform Director-General, Mdu Shabane, who unjustly referred them back to the very same provincial offices central to their disgruntlement.   If Minister Didiza was serious about helping the farmers she would have set up an independent panel to ensure that these claims are investigated without fear or favour. Her failure to do that amount to failure to put an end to ANC’s corruption and patronage that has been blocking land reform in South Africa for many years.

https://www.politicsweb.co.za/politics/emerging-black-farmers-blow-lid-on-corrupt-land-re

*

It was reported on 12 October that emerging black farmers in Mpumalanga are being harassed and threatened by officials within the province’s Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development (DALRRD), allegedly due to the fact that they refuse to pay bribes.   The Democratic Alliance (DA) say that they have enough evidence of this corruption to compile a report that they will submit to President Cyril Ramaphosa on Monday 12 October, with a view to the docket being handed over to the Special Investigations Unit (SIU) to be taken forward.

The “scandal” is demonstrative of the widespread abuse of power being flaunted in South Africa’s government, she said. The claims also come at a time when the farming community is becoming increasingly irate with treatment from government, as farm attacks and murders continue to spark angry dialogue and talk of land reform rolls on.    The fact that Black emerging farmers have been subjected to this kind of abuse proves that the ANC is the obstacle to land reform, not the Constitution,” said Steyn.

Emerging black farmers ‘facing eviction after refusing to pay bribes’

*

Waarom is en word Swart boere in die Mpumalanga area van grond afgesit deur die ANC regering as hulle bewys hulle kan boer?  Is in die Gert Sibandi distrik.   Dipaleseng.
21 Oktober 2020
Will the ANC kiccked off black farmers from their farms in Mpumalanga area?  Is in the Balfour and Ermelo areas.

*

DIPALESENG LOCAL MUNICIPALITY

Demographically, about 96.9% of the overall population is black African, while 2.4% is white and 0.2% Indian. This constitutes to the somewhat diverse and rich cultural aspect of the area, having a minimum of four mainly spoken languages being; English, Afrikaans, Zulu and Sotho.

The area has strong history from the Apartheid era and also boosts monumental sites relating to it. Over the years a new set of culture was born with the fusion of the different ethnic groups through work spaces, residential areas, schools, leisure and even religion.

Dipaleseng Local Municipality forms part of Gert Sibande District Municipality with neighbouring municipalities being Lekwa and Govan Mbeki to the East, Gauteng to the west and Free State Province to the south. Its major town, Balfour is situated approximately 80km south east of Johannesburg. The three major urban nodes in the area are Balfour/Siyathemba, Greylingstad/Nthoroane and Grootvlei.  The major roads that transverse the municipal area are; the N3 from Johannesburg to Durban and the R23 from Pretoria to Volksrust.

Dipaleseng is well placed to benefit from regional economic growth given its strategic location at the nexus of major tourism, logistics, farming and industrial routes, and as the seat of government in Balfour.

Dipaleseng centrally located in the Gert Sibande District region, of Mpumalanga halfway between Johannesburg and the harbours of Durban and Richards Bay, contributes to the export of manufactured goods, as well as for distribution to the Gauteng market.

Dipaleseng is also provided with good access infrastructure to these areas, which includes road and rail networks. It is situated on the national rail route between the Durban Container Terminal and Town Deep in Gauteng, and has within its confines, major rail exchange yards, supporting railway stations and extensive goods conversion/warehousing opportunities.

http://www.dipaleseng.gov.za/about/culture-language-location

*

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s