*Sekere organisasies, soos Solidariteit saam met ander organisasies, is almal Afrikaner organisasies wat 'n verskeidenheid van multi-kulturele nasies huisves. Hierdie organisasie het geen mandaat om namens die Boere volk te praat nie. Indien wel, is dit 'n vals vlag situasie of meer. Die Boere volk is nie deel van die Afrikaner multi-kulturele organisasies nie. … Continue reading Volle soewereiniteit vir die Boere volk
Etiket: Solidariteit
Klassieke liberales – Classical liberals – SA – IRR – IRV
* Die grondwet is in 1996 bekragtig en daarmee word elke lid van parlement ingesweer. Liberale blanke grondwetskrywers was deel van hierdie dokument wat 'grondwet' genoem word. Dis op die tafel van die kommuniste vandag waarmee die liberaal verligte Afrikaners, en ander, almal voor 1996 tevrede was. Grondhervorming, onteiening, swart bemagtiging en regstellende… Continue reading Klassieke liberales – Classical liberals – SA – IRR – IRV
The 7.5 million black ownership in SA
* Daar word melding gemaak van blanke titelhouers, maar by verre in die minderheid - 730 000. Waar bly die 7.5 miljoen swart titelakte houers in Suid-Afrika? Dis privaat aangekoop. Wat 'n reg is, want ons almal het daardie reg na 1994. Sommige grondgebiede soos Kommunale eiendom verenigings (KEV) en Trustgebiede, het slegs kommunale regte… Continue reading The 7.5 million black ownership in SA


