Chief Justic Mogoeng Mogoeng – land restitution

 

Chief Justice Mogoeng Mogoeng said that the process of land restitution has been very slow in South Africa.   Speaking on POWER Talk, Mogoeng says the issue of land ought to be treated in the seriousness it deserves.   Asked if he thinks the process of land redistribution has been slow, Mogoeng says “incredibly slow.”   “Remember, land was a priority during the liberation struggle. It, therefore, had to be prioritised for attention, in terms of resources and in terms of the necessary capacity or expertise, to ensure that it is resolved.”

Related image

***

15 May 2019

Land expropriation and restitution is slow.
Must the STATE be the “custodian” of ALL land?
https://omny.fm/shows/powertalk-archive/process-of-land-restitution-incredibly-slow-mogoen

Without compensation !! – the “nation to decide”

***

IN TERME VAN WITSKRIFTE EN HANSARDS 
(verskeie artikels is al hieroor gedoen, van hulle word hieronder “bygelas” en kan gerus gelees word)

SWARTES was nog nooit landless – hy betrokke by die skryf van wetgewing en die deurvoer in terme van Grondwet.

Na 1994 word Tuislande Trustgebiede genoem.
Grondeise – der duisende en beloop miljoene hektaar grond – word alles geregistreerde CPA en elke naam in daardie CPA word daarop aangeteken.   

Hoe kan swartes dan nie enige grondbesitters wees nie – dis mos leuens.

Ingonyama Trust bestaan uit 9 trustgebiede net vir die Zoeloe mense.
Zoeloename en vanne is vervat in wetgewing wie daar mag bly en wie voordeel trek.

Bruin en Khoi San het 6 groot trustgebiede en CPA.
Richtersveld is maar een en dis slegs vir Khoi San en bruin mense.

Sanpark gee ook toerisme inkomste aan Venda asook Bruin en Khoi San – die Kalahari park, daar is nog ander parke waar hulle inkomste kry

Hul kry inkomste uit Solar projekte – kan alles gesoek word op Hansards 

AL die ander Tuislande het almal Trustgebiede geword

so WAAR is swartes “LANDLESS”

Daar is oor due 8840 tradisionele leiers – die Grondwet stipuleer dit, Hansards en Wetgewing is na 1994 geskryf.

 

Is ons regtig so dom om dit nie te verstaan nie?

*

https://www.timeslive.co.za/news/south-africa/2018-11-24-land-issue-must-be-addressed-but-without-dividing-the-nation-mogoeng/

***

IRRSA – Dr A Jeffery – Land

*

Die 7.6 miljoen swart titelakte houers

Farm flipping in South Africa

Traditional leaders South Africa: 8840

Begroting – tradisionele leiers 2019

Richtersveld – KHOISAN AND CPA

Bophuthatswana “homeland”

Agreements and Traditional leaderships

Zulu people – Ingonyama Trustland

Land expropriation – racism – South Africa

Trustgebiede – Trustlands (segregation)

KhoiSan

Tribalism VS the “Toxic tribalism”

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s