Demokrasie kom van die Grieke af en beteken eintlik die mag en wil van die ondersteuners sal geskied. Demokrasie is die mag van die mense wat die leiers gekies het. Daar is ook geen ander gevolgtrekking dat die huidige regering regtig deur al hierdie terroriste en plunderaars gelei word om die land te regeer tot… Continue reading SA Politieke skenkers
Deliberate Sabotage at Eskom
Wat is die alternatief en uitkoms vir ons as konserwatiewe Boer- en Afrikaner volk wie se menseregte daagliks geskend word? Eskom se swak diens is 'n menseregteskending as daar vir iets betaal word, wat nie gelewer word nie? Swart bemagtiging en regstelaksies teenoor die blankes is ernstige internasionale misdade en moet beveg word. Daar word… Continue reading Deliberate Sabotage at Eskom
Eskom – corruption
Die gekkespel in Suid-Afrika is niks anders as misdaad, terreur en sabotasie nie. Dis waarmee die regering en hul staatsentiteite besig is en belastingbetalers aan 'n lyntjie hou en manipuleer. Bladsye en bladsye met lyste van instansies, organisasies en munisipaliteite wat verwag om gratis elektrisiteit te ontvang en kom daarmee weg. Dit sluit nie eers… Continue reading Eskom – corruption
Borrie – Curcumin -Turmeric
Besluit self oor smake, voorkeure en gesondheidsdisse om jou as mens en deel van 'n familie meer bewus te maak van 'n gevestigde lewensstyl. Borrie is propvol natuurlike gesondheid.Turmeric roots and black pepper combination enhances bioavailability of curcumin absorption in body for health benefits. * Borrie bevat curcumin - 'n stof met kragtige… Continue reading Borrie – Curcumin -Turmeric
Sout en Soet water – Blou energie (REDstack)
Met 'n klein verandering aan een van sy membraanstapels, sal REDstack binnekort sy eerste produksie van ten volle groen waterstof by die Blue Energy-aanleg op die sluitingsdam Afsluitdijk, Nederland, kan begin. Die loodsaanleg is oorspronklik gebou om elektrisiteit te produseer deur sout en vars water te meng, met behulp van omgekeerde elektrodialise (RED) met spesiaal… Continue reading Sout en Soet water – Blou energie (REDstack)
Len Cloete skietery
Nee hy verdien dit nie - sterkte aan hom en aan sy vrou. Bid dat hy algeheel sal herstel. Die Polisie verdien ook nie so 'n hewige uitbarsting nie wat ook nie sou gebeur het as die gastehuisbestuurder/ eienaar hul kant gebring het nie. Die polisie misbruik hul mag. Die man was erg… Continue reading Len Cloete skietery
Muldersdrift shooting 13 November
A Pretoria man is in a coma in hospital after being shot in the head by police during an altercation in the early hours of Saturday 13 November 2021. Len Cloete, who is believed to be an owner of a gym in Rietvleirand, east of Pretoria, was injured during an altercation with police at… Continue reading Muldersdrift shooting 13 November
Eskom – Rotek – Shanahan
Since 2008, Shanahan Engineering has had an ongoing relationship with Rotek, the dedicated maintainence arm of Eskom, South Africa’s state-owned electricity provider. In late 2012, Shanahan Engineering’smaintenance solutions division won a competitive contract to supply turbine supervisors, senior supervisors and turbine artisans to various Eskom power stations across South Africa including Camden, Lethabo, Kendal,… Continue reading Eskom – Rotek – Shanahan
Eskom Rotek Industries
'n Geïntegreerde entiteit wat onder die Eskom-sambreel (onderneming en staatsentiteit) gegroepeer is, is Eskom Rotek Industries, wat aanvanklik deel was van 'n versameling volhoubare nie-gereguleerde besighede met verskeie belange in Suid-Afrika sowel as Afrika. Dit is volgens hul mandaat om missie-kritieke dienste van hoë gehalte aan veral Eskom en die elektrisiteitsbedryf in die breë… Continue reading Eskom Rotek Industries
Eskom inligting en jaarverslae – Information
Volgens 'n paar van die jaarverslae wat sover gevind is op Eskom se webtuiste, is dit nie net die SADC lande wat vanaf Suid-Afrika krag voorsien word nie. Daar word beweer is net ons buurlande, maar daar is meer lande betrokke - daar is selfs nog ooreenkomste wat tans aan Afrika lande deurgevoer word. … Continue reading Eskom inligting en jaarverslae – Information
Eskom and Africa
Eskom has a hand in electricity generation and distribution across a wide swath of Africa, and is currently involved in the electricity sectors of some 31 African nations. Its role in owning and operating hydropower projects is growing. In some cases, it is buying up existing dams, and in other cases is proposing to… Continue reading Eskom and Africa
No economy – geen ekonomie
Dis die gepeupel se instink en gewoontes, waaraan hul gewoond is en wat hul doel en eindpunt is. 'n Vals demokrasie wat vir hul geskep is. Hul leefstyl getuig daarvan en waarmee hul vertroud is, so gebore en leef so voort sonder om te sien hoeveel skade rig hul aan. Die totale ekonomiese… Continue reading No economy – geen ekonomie
Eskom 2019 – Tutuka
*Dit was einde 2019 toe die land in 'n nasionale krisis gedompel was en stadium 6 deel hiervan geword het. Hoekom is onderhoud op van die kragsentrales gestop, Tutuka en ander spesifiek, om krag te genereer. Waarom is daar reeds in 2019 toe daar sabotasie en terreurdade aan die man gebring of nodige gedoen of… Continue reading Eskom 2019 – Tutuka
Tutuka Power station Standerton
Die reuse kragstasie het sowat 16 jaar geneem om te voltooi. Dis vanuit die ou regering en sogenaamde 'apartheid era" begin en meestal netso oorgedra, 100% werkend 1994. Om krag te voorsien moes die wat daar gewerk het, weet wat gedoen moet word. Dis nie so 'n ou stasie as die nodige onderhoud wel gedoen… Continue reading Tutuka Power station Standerton
Tutuka power station corruption & sabotage
Two Eskom employees and a supplier to the embattled state-owned electricity utility have been arrested and charged with theft, fraud and corruption related to the disappearance and non-delivery of goods and services valued at hundreds of millions of rand. The suspects are Jessie Phindile Kubeka, a 51% shareholder in a supplier company, and Eskom employees… Continue reading Tutuka power station corruption & sabotage
Koeberg Western Cape
Geen werkgewer in Suid-Afrika sit oornag sonder opgeleide tegnici of verloor hul persone met spesifieke ervarings binne 24 uur nie. Indien dit wel so is, dan is daar fout, ook met Eskom en Koeberg. Natuurlik kan mens ervaring en opgeleide persone nie binne 24 uur vervang nie, maar indien persone bedank het, êrens oorsee 'n… Continue reading Koeberg Western Cape
R131 billion for renewable electricity
Is daar werklik 'n klimaatsverandering wat tans plaasvind as natuursituasies in aggeneem word om die situasie vandag te vergelyk met die afgelope 100-150 jaar gelede. Daar was heelwat droogtes aangeteken, verspoelings en verskeie weerpatrone plaasgevind, aardbewings vind al vir etlike eeue plaas en vulkane bars uit wat warm lawa en as die lug verplaas en… Continue reading R131 billion for renewable electricity
Donors 2017 skenkers
Opinie oor donasies en nabetragting - Daar word baie geskenk vir die land se ondergang, deur bekendes, besighede en maatskappye vir die ANC politieke party. CR17 is spesifiek vir die ANC en hul kaders gedoen. Voorbeeld van skenkings in 2017 en dis maar net 'n druppel in die emmer vir een - drie-vyf… Continue reading Donors 2017 skenkers
Yuri Bezmenov – the Communist Ideology
His real name was Yuri Bezmenov (Tomas Schuman) – who was a former Soviet journalist, a state informant for the Soviet First Directorate, and former KGB officer who defected to Canada in the 1970’s. Bezmenov is famously known for his lectures on Soviet-Communist subversion tactics used to influence western society through institutions such as media,… Continue reading Yuri Bezmenov – the Communist Ideology
Ship 20 Static Fire testing (Musk)
* Nasa article of 22 October 2021 reported about Ship 20 completed another milestone with its Static Fire testing. The RVac engine fired up for the first time on a Starship. Then, it fired up again later during the evening, this time accompanied by a sea-level Raptor ignition. Meanwhile, another milestone was achieved at the… Continue reading Ship 20 Static Fire testing (Musk)














