Dis die gepeupel se instink en gewoontes, waaraan hul gewoond is en wat hul doel en eindpunt is. ‘n Vals demokrasie wat vir hul geskep is. Hul leefstyl getuig daarvan en waarmee hul vertroud is, so gebore en leef so voort sonder om te sien hoeveel skade rig hul aan. Die totale ekonomiese vernietiging van almal van ons snel voort en swart bemagtiging / regstelaksies vanaf 1994 word ingespan om die tipe van terreurdade te steun.
*
Waarskynlik en meeste van die tyd mag dit voorkom of hul min gepla is, hulle is min gepla, want myns insiens word hul vergoed vir dade gepleeg. Daar was nog nooit enige protesaksie voor of na 1994, sonder geweld, plundering en terreurdade nie.
Let op na protesgangers se kleredrag, hul kom nie armoedig of ondervoed voor nie, hul patroon van aggressie duidelik sigbaar want die polisiediens tree min of selde op. Kommissies word aangestel sonder enige nagevolge. Dus, hoekom sal dit hul pla as hul optredes reg voorkom vir hul leiers nie. Daar word tot skoongemaak nadat hul areas erger as ‘n varkhok nagelaat het. Die spul kan nie gou genoeg ‘n besem gryp en opruim nie.
*
Kommuniste en terroriste fokus op ekonomiese vernietiging, voedselvernietiging en drankbeheptheid waarvan hul nie genoeg kan kry nie. Hul leiers preek dit daagliks. “ekonomiese transformasie”.
Dis waargeneem hoe min daar teen hierdie tipe van terroriste sedert 1994 tot datum opgetree word – ‘n regering en polisiediens wat hulle daarin steun omdat daar geen optredes daarteen is nie.
Voor 1994 was daar heelwat sabotasie en terreurdade daar uit die jare 1960 reeds waarneembaar, waar heelwat mense toegesluit is vir terrorisme en sabotasie aan veral Eskom en ander belangrike punte van belang. Die weermag was ook betrokke om ‘n beter diens te lewer aan elke burger in die land. Die aantal bomme wat ontplof het saam onskuldige burgers wat gesterf het is reg in hul oë.
*
Die oplossing is daar vir ons, maar wil ons Boere en konserwatiewe blankes regtig totaal en al bevry wees van hierdie tipe van terreurdade en kommunisme? Of wil ons maar voortploeter in al hierdie geweldadige optredes en verwoesting deur swart bemagtiging en sluit van besighede se deure?
*
Selfbeskikking, onafhanklikheid is ‘n internasionale reg
Self-determination for the oppressed people
Peoples international right to self-determination
Selfbeskikking behoort by almal van ons ‘n dryfveer wees, ‘n inspirasie vir ons oorlewing en voortbestaan. Veral vir ons as Boere en konserwatiewe blanke volk is daar nie ‘n ander opsie vorentoe en uitweg vir oorlewing nie. Dit staan elkeen vry om kommentaar te lewer hierop, maar dis die realiteite van die dag. Leef in ‘n eie onafhanklike gebied of sterf uit onder die kommunistiese vlag wat al vir baie lank wapper.
Elke volk, het internasionale reg om oor hul eie soewereine gebiede te hê waarin hul hul eie strukture, kultuur, taal, gebiede, stadsrade en munisipaliteite, eie organisasies soos elektrisiteit en ander dienste te beheer en regeer, te beskerm en beveilig.
Dis nie net ander volke wat dit mag hê nie – ons het netsoveel reg soos ander volke. Khoi san, Griekwas en verskillende swart volke het steeds hul eie gebiede. Daar is duisende sulke gebiede, slegs vir hulle met oor die 8840 tradisionele leiers. Die ou tuislande of reservate en kroongebiede is behou, geëis onder die Trust en Grondeise sedert Kodesa en na 1994.
Trustgebiede – Tuislande – Reservate
Traditional leaders South Africa: 8840
Indigenous land (old homelands) – Trustland – CPA – landclaims
Self-determination should be a driving force for all of us, an inspiration for our survival in their own country. Especially for us as Boers and conservative white people there is no other option going forward for survival. Everyone is free to comment on this, but it’s the reality of the day. Live in your own independent territory or die out under the communist flag that has been flying for a very long time. They started long before 1990.
Every people, has international rights to have over their own sovereign territories in which they control and govern, protect and secure their own structures, culture, language, areas, city councils and municipalities, own organizations such as electricity and other services.
It’s not just other peoples in South Africa that may have it – we have just as much right as other peoples. The Khoi san, Griquas and various black peoples still have their own territories, since 1900 (even since 1854). There are thousands of such areas, just for those with over 8840 traditional leaders – Khoi san and black leaders. The old homelands or reserves and crown territories have been preserved, claimed under the Trust and Land Claims since Codesa and after 1994.
*
VALS
Die feit dat mandela en de klerk handjies omhoog gehou het, beteken nie aparte gebiede het verdwyn in 1994 nie. Dis oral in publikasies en Hansard/wetgewing en selfs in grondwet vervat. Dit is ‘n absolute vals persepsie wat geskep is. Lees artikel 12 van grondwet en ander wetgewing oor aparte huise vir hulle.
The fact that mandela and de klerk held hands up does not mean separate areas disappeared in 1994. It’s everywhere in publications and Hansard / legislation and even in constitution. This is an absolute false perception created by them and the anc (with de klerk). Read Article 12 of constitution and other legislation on separate houses for them.
*
2021 munisipale verkiesing en verantwoordelikhede
Almal is deesdae behep met die politieke onverantwoordelike dade van die ANC, EFF en kriminele elemente, waarmee ons almal mee saamstem. Die boodskap wat afgelei word is dat die ANC besig is om te vou. Inteendeel moenie die opgewondenheid stop nie, dis deel van die politieke klugspel. Dis die teenoorgestelde wat nog gaan gebeur.
Hoekom moet al die stukkies opgetel word met vals pretensies van koalisies om enigsins ‘n verskil te probeer maak. Baie reken nou is die tyd van “koalisies”.
Daar was al koalisies na 1994.
Wat het koalisies al ooit gehelp in die verlede, behalwe sekere politici wat die koalisies in meerderheid was, oor die ander minderhede geloop en later leeg uitgespoeg het. Toe is daar oor die vloer geloop (floor crossing) en die een minderheid sluit by die meerderheid aan. Belaglik.
Gate in paaie regmaak, beteken niks – daar word reeds betaal vir strate en is ingesluit by munisipale dienste en heffings.
Kaapstad is ‘n goeie voorbeeld, 2009, een van baie.
*
Selfs in die provinsie Wes-Kaap bly die ANC wettig in beheer op nasionale vlak.
In 2000 se munisipale verkiesing het die DP, die Freedom Alliance en die NNP saam die DA gevorm om die Stad Kaapstad en verskeie ander munisipaliteite te verower. In 2004 het die DA, die IVP en die Verenigde Christelike Demokratiese Party ‘n “koalisie vir verandering” gevorm met die doel om die mag in KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap oor te neem en 30% van die stemme op nasionale vlak te trek. Die resultaat: die ANC het vir die eerste keer beheer in al nege provinsies verkry.
*
ANC woer woer speletjie
Die ANC speel al die politieke partye met koalisies veral met munisipale dienste. Dit wat vernietig is in 27 jaar gaan nou met spoed weer “opgebou” word deur die koalisies, net vir goeie rekord en naam, net sodat die ander partye weer soos in Julie 2021 alles, later kan plunder en afbrand. ‘n Siek herhaling en klugspeletjie.
So speel die spel voor ons af en elke “liberaal of klassieke liberaal ondersteuner” wat ‘n groot hap uit hul eie of selfs ander blanke besighede hiertoe bydrae, verander soos dit was voor munisipale 2021 verkiesings.
In ‘n berghoop van rommel en uitgebrande stinkende as verrys nog meer rommel en as. Meer belastingbetalers se geld word gespandeer wat weer opgeslurp gaan word deur die terroriste.
*
Waar het alles dan verkeerd geloop?
Die wat weet beklemtoon dit baie en die wat dit nie wil weet nie, loop draaie daarom, leef in ontkenning voort.
Beweeg terug na die 1992 se referendum oor die vals “demokratiese grondwet – die FW de klerk reënboognasie pypdroom. Daar word en is slegs van blankes verwag om alles prys te gee in 1994 en nog bykomend te sit met regstellende aksie en swart bemagtiging vir ekonomiese vernietiging.
Volkstaatraad 1994
Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995)
Verwys na die 1994 verkiesing, waar daar ‘n amptelike ondersoek gevra is na ons volk se vryheid, selfbeskikking en volkstaat. Ons reg tot voortbestaan in ‘n eie onafhanklike land soos ons voorouers gehad het.
Diegene wat nie op hoogte van sake daaroor is nie, of verkies om liberaal verligte blankes te steun, moet maar vasbyt aan die rommel en as van ons tye en ekonomiese vernietiging, sodat die spookbeelde hulle inhaal van ‘n eens ekonomiese stelsel wat nie meer bestaan nie. Herrys daaruit of gaan onder, daar is geen ander manier nie.
Baie verkies dalk ‘n makliker pad, gaan oorsee en skep ‘n nuwe lewe, doen afstand van alles en begin onder. Dis ‘n baie duur pad om te loop om te hervestig in enige land oorsee. Dis goedkoper om ‘n staat vir onsself te ontwikkel vir eie vryheid.
Die realiteite is – indien die onderskeie swart en khoi san volke (30 ++ miljoen) dit met staatshulp en staatskas (ons belastinggeld) dit steeds in aparte gebiede dit kan doen, dan kan ons dit ook doen, op ons eie. Dis geen pypdroom nie. Ons voorouers het immers twee onafhanklike state gehad en dit was geen pypdroom nie. Hulle was beter af as ons vandag.
**
**
**
Nou in 2021, wat nou?
Vandag pluk diegene wat die land op ‘n skinkbord oorhandig het, die vrugte van hul dade as hul al die vergrype, korrupsie, misdaad en moorde aanskou. Nie die kinders van 1990 en later nie. Dis ons wat moet opstaan vir ons regte wat vernietig word, ander gaan dit nie vir ons doen nie.
Die baba van swart bemagtiging en regstelaksie
Wetgewings B-BBEE-EE legislations
Wetgewings SEB-RA : B-BBEE-EE legislations
Hoe aangrypend en roerend is sommige blanke liberale se dade as hul op ‘n vliegtuig haas na ander kontinente om te gaan “kla” oor swart bemagtiging en regstellende aksie, as hulle dit juis in parlement bepleit het of hoe dit gedoen kan word.
Waarvoor kla hulle as hulle juis dit alles wou gehad het.
Flags – Vlae ~~ B-BBEE – swart bemagtiging
Alle dade voor en na 1994 is netjies beplan om nie deur hulleself uitgevoer te word nie, maar diegene aan wie hul oorhandig het. Natuurlik het hul steeds help bou aan wetgewings om dit gewettig te maak sodat hul hul hande in onskuld kan was.
Terreurdade het reeds voor en na 1900 begin, dis in 1948 voortgesit en al die bomme wat so geplant was het oorgewaai na die ekonomiese vernietigingsproses na 1994 en dit gaan steeds voort.
Dekades daarna volg nog klassieke liberale blankes die voetspore van hul liberale blanke voorgangers in Dakar of die in ABO.
Swart bemagtiging
In 2003 hou Dirk Hermann ‘n voorlegging vir die ANC hoe om van 750000 blankes ontslae te raak met behulp van wetgewing. Dus kan die “vingers” nie na hom gewys word nie – Sê WIE?
Hy het dit eenvoudig bekragtig wat in die liberale grondwet en wetgewing vervat is. lees die aanhef, artikel 12 asook alles oor onteiening. Die wat dit nog nie kan lees nie is eenvoudig blind vir rassisme en diskriminasie. Blank teenoor blank. Daar gebeur baie swart op swart rassisme ook, selfs in Afrika is daar baie swart op swart diskriminasie.
Dus kan die “vingers” nie na hom gewys word nie – Sê WIE? Dirk hou self sy eie voorlegging en hy word geprys deur die ANC daarvoor. Voel jy daardie mes?
Hy het dit eenvoudig verder bekragtig wat in die liberale grondwet en wetgewing vervat is.
Lees die aanhef van die Grondwet, artikel 12, tradisionele leiers, apart van mekaar en ook alles oor onteiening. Die wat dit nog nie kan lees nie is eenvoudig blind vir rassisme en diskriminasie.
Dan is dit dieselfde spul wat oorsee gaan om swart bemagtiging te probeer stopsit. Verskeie stoele word aangewend vir die blanke ondergang in Suid-Afrika.
Ramaphosa wat die leier is, en sy voorganger, doen dit al vir dekades en skroom nie om blankes paddas in ‘n warm pot te noem nie.
Daar is heelwat organisasies sowel as regeringsinstansies wat swart bemagtiging bevorder en 100% befonds. KAS is een van drie sover vasgestel is daar uit Duitsland en vriende met FW de Klerk. George Soros befonds rewolusie al vir jare nie net in SA nie.
Blankes word dog ernstig vermaan wie en watter organisasies hulle steun, maandelikse bydraes skenk veral die multi-kultuur reënboognasie sedert 1994. Sommige hou hul voor of hul vir blankes se minderheidsregte opstaan, maar intussen staan hul met ‘n skerp lem reg agter jou rug om jou te deurboor. Nes wyle Dr Hendrik Verwoerd vermoor is vir dade wat hy nooit gepleeg het nie.
Hulle sal nie skroom om jou te deurboor met hul dade en lemme nie. Dis nie sedert 1994 nie, ons voorgeslagte het dieselfde tipe mes en rugstekers gekry voor en na die Anglo-Boere oorloë.
Die Anglo-Boere oorloë was gemik teen ‘n handjievol Boere, die Trekboere wat nie onder die Britse regering wou staan nie, tog het die Britte en hul liberaal verligte aanhangers nie geskroom om die Boere te volg nie, veral toe hul agterkom daar is goud en diamante ontdek.
Paul Kruger en ZAR
Wie het die destydse president, Paul Kruger probeer aanval met stemreg – immigrante wat nie daar gehoort het nie. Niemand anders as die spul wat hul probeer inwurm het in die twee onafhanklike Boere republieke se rykdomme nie.
Die Britte het dieselfde pad geloop met anneksasies van die Khoi San, Griekwa en ander etniese swart volke wat hul na 1800 (Mfecane) hier begin tuismaak het. Dit was alles Anglo-Zoeloe en Boere oorloë, nie Suid-Afrikaanse oorloë nie, want daar was nie ‘n Suid-Afrika daardie tydperk nie.
In 1902, neem die Britse regering volle eienaarskap oor, met anneksasie, van die Boere republieke sowel alle minerale. Anneksasie van veral suidelike Afrika se minerale, is uit London beheer en so ook die Unie van SA om dit een land te “kolonialiseer”.
Gold and diamonds -1886 – Griqualand West
Diamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa
Gold and Diamonds – South Africa
*
It’s the mob’s instinct and habits, to which they are accustomed and what their purpose and endpoint is. A false democracy created for them, started at 1994 but it was the plan before 1990.
Their lifestyle testifies to that and what they are familiar with, born and live without seeing how much damage they are inflicting. The total economic destruction of all of us is accelerating in black economic empowerment with no power at all at the end.
The big chiefs of communists and terrorists focus on economic destruction, food destruction and freedom to alcohol of which they can not get enough. Their leaders preach it daily. “economic transformation”. Only for the elites at the end,
It has been observed how little action has been taken against this type of terrorist since 1994 – a government and police service that they support because there is no action against it. Commissions appointed did not do anything.
Before 1994, a lot of sabotage and acts of terrorism were already observable from the 1960s, where a lot of people were locked up for terrorism and sabotage, especially to Eskom and other important points of interest. The military was also involved in providing a better service to every civilian in the country. Look after electrical installations. The number of bombs detonated along with innocent civilians who died is right in their eyes. They do not care at all.
NO FARMER – NO FOOD
NO ECONOMY – NO FOOD
HUNGER – LOOK AT ZIMBABWE AND THE REST OF AFRICA
[…] No economy – geen ekonomie […]
LikeLike
[…] No economy – geen ekonomie […]
LikeLike