Len Cloete skietery

Nee hy verdien dit nie - sterkte aan hom en aan sy vrou.   Bid dat hy algeheel sal herstel.     Die Polisie verdien ook nie so 'n hewige uitbarsting nie wat ook nie sou gebeur het as die gastehuisbestuurder/ eienaar hul kant gebring het nie.  Die polisie misbruik hul mag.     Die man was erg… Continue reading Len Cloete skietery

Farm attack, family sexually assaulted, Muldersdrift – 1 August 2020

Natuurlik, is daar die misdadigers wat in getalle inkom om veral ouer persone en hul families te verras, aan te val, plunder wat hul kan, aanrand, verkrag en soms vermink, martel en vermoor.    Weer eens soos ander gevalle, is daar 'n aandklokreel, maar dit geld net vir sekeres in die land, nie vir die… Continue reading Farm attack, family sexually assaulted, Muldersdrift – 1 August 2020