SAIIA

LET OP WIE DIE BEFONDSING GEE SAIIA - South African Institute of International Affairs In terms of their website, the South African Institute of International Affairs (SAIIA) is an independent public policy think tank advancing a well governed, peaceful, economically sustainable and globally engaged Africa.   Their research on foreign policy focuses on regional peace and security,… Continue reading SAIIA

Malema “haatspraak” – teenoor blankes

TLU - TEKEN BESWAAR AAN VOOR 2 APRIL 2019 29 Maart 2019   -  FRONT NASIONAAL https://www.facebook.com/Front-Nasionaal-SA-Front-National-SA-743870385730868/ 2 APRIL 2019 FRONT NASIONAAL ONDERSTEUN HEELHARTIG HIERDIE AKSIE Maak beswaar teen Malema en Andile se deelname aan die verkiesing Julius Malema is pas deur die Menseregtekommissie kwytgeskeld van haatspraak. Hy het in 2016 gesê die EFF vra nie… Continue reading Malema “haatspraak” – teenoor blankes

DR DANNY TITUS – SAHRC

Dr Danfred James Titus - Commissioner (Part time) Danny Titus is executive director of culture at the Afrikaans Language and Cultural Association and part-time commissioner at the South African Human Rights Commission. Word daar op twee stoele gesit as dit kom by "haatspraak" liedjies en uitsprake? *** Date of appointment: 01 October 2009 Dr Titus was… Continue reading DR DANNY TITUS – SAHRC

BBB – Bruin Bemagtiging Beweging

The BBB (Bruin Bemagtiging Beweging) is a South African based Civil Rights Organisation established to advance the social, economic and political interest of all South African minorities, especially the Brown Communities (Coloured, Khoi, San, Griqua, Malay, Koranna and those referring to themselves as Kaaplanders). Join this facebook group to get first-hand information of events happening… Continue reading BBB – Bruin Bemagtiging Beweging

Front Nasionaal: Selfbeskikking

Press release from Front National regarding their election manifesto during the first week of April 2019 - Pretoria and Paarl. Indien u in 'n posisie is om genoemde verrigtinge by te woon, doen dit gerus. Selfbeskikking  (volle soewereiniteit) - Elke volkstem in 2019 tel - veral as daar 'n mandaat ter sprake is.   Indien u egter… Continue reading Front Nasionaal: Selfbeskikking

Obsessies – Draadkarre – Kaskarre

Sommige mense is net ongelooflik met hul obsessie teenoor blankes in Suid-Afrika en ook in ander lande. Hulle hou nie van iets wat deur blankes gemaak word nie, maar hoekom ry hulle met motors wat deur blankes gemaak word, of hoekom gebruik hulle die paaie as hulle so onverskillig daaroor. Hoekom is hulle selfs in… Continue reading Obsessies – Draadkarre – Kaskarre

Power of Idai cyclone – Beira

Siklone soos Idai rig baie skade aan, en daar is altyd baie reën in die noorde van Mosambiek sowel as aangrensende lande.    Dit oral baie sleg met ekonomieë en hulp is nie veronderstel om te wees wat dit veronderstel is om te wees nie.   Dit is groot areas wat geraak is.   Die watermassas nou… Continue reading Power of Idai cyclone – Beira

Mozambique-Zimbabwe – Idai – rescue

Idai het Mosambiek in 'n water-moddermassa verander en heelwat bewoners is hier begrawe of net weggeneem. Mozambique-Zimbabwe – Idai – rescue *** April is a critical month for Mozambique as it continues to reel from the effects cyclone Idai. As of Wednesday, the World Health Organisation in partnership with the Mozambique Health Department will be… Continue reading Mozambique-Zimbabwe – Idai – rescue

Weermag, vloot, lugmag voor 1994

Met respek en nostalgie - ons trots en daardie mag is steeds onder ons.  Ons manne en vroue, 'n dissipline kan weer wees wat ons was voor 1994.   Ons slaankrag was van die beste en uitsoek manne en vroue - al was dit 'n aanmeldbare diens, as elkeen van hulle terugkyk op hul pad, sal… Continue reading Weermag, vloot, lugmag voor 1994

Brittanje – “British Brexit”

  MPs have rejected Theresa May’s EU withdrawal agreement on the day the UK was due to leave the EU.   The government lost by 344 votes to 286, a margin of 58.   It means the UK has missed an EU deadline to delay Brexit to 22 May and leave with a deal. The prime minister… Continue reading Brittanje – “British Brexit”

Cope en die ANC

Is Cope maar net nog 'n ander been van die ANC wat die grondwet steun?  Van voor 1994 ken ons dit en dit woed steeds voort:   Rewolusie, anargie, misdaad - anvalle, moorde, verkragtings, korrupsie op korrupsie is 'n alledaagse gesig in hierdie land, wat eens geblom het as 'n eerste wêreld land.   F W de… Continue reading Cope en die ANC

Selfbeskikking – Self-determination

* Om saam te staan - die Boere leiers, vegters en vroue / kinders van voor 1902 het saamgestaan in die oorlog teen Brittanje en al haar bondgenote sowel as Afrikaners wat saam die Britte geveg het.  Op 16 Desember 1838 het die Boervolk saam gestaan – Ons, die Boervolk,  sal dit weer doen.   Jou… Continue reading Selfbeskikking – Self-determination

Bosasa – Bribes and the ANC

Die waarheid het 'n manier om uit te kom, maar met die regstelsel en al hierdie kommissies wat deur die president aangewys word, word betwyfel of die korrupsie vasgevat sal of gaan word.   En of die regte kriminele ondersoek en vervolg gaan word sal 'n vraag of tien nog onbeantwoord bly.  Dit maak seer, dit… Continue reading Bosasa – Bribes and the ANC

Boeremag – Boervin

  Our main intent is to effect the release of the Boer Peoples political prisoners in South Africa by means of all legal routes to our disposal. Ons hoofdoel is om die vrylating van die Boervolk se politieke gevangenes te bewerkstellig op alle wettige wyses tot ons beskikking. *** Facebook https://www.facebook.com/BoerVinBoerevolksvryheidsinisiatief/ *** Time for AMNESTY… Continue reading Boeremag – Boervin

Boervin – Prisoners – Gevangenis

Dit kon jou eggenoot of seun gewees het wat hier staan.   En dis nie emosionele afpersing nie.   Wanneer ons voor oop grafte staan, langs 'n hospitaalbed of by sulke geleenthede, raak dit ons almal, want niemand weet wie is volgende nie.   Hoe kom ons uit die situasie uit, indien ooit en wil ons uitbeweeg?  Ons… Continue reading Boervin – Prisoners – Gevangenis

Donkerte omhul die “Boeremaglede”

Boervin is gestig om die sluier te lig oor die stand van sake.   Om hierdie paar boere wat baie lank in die tronk sit en wag het, vir etlike jare sonder enige verhoor - by te staan en hul vryheid  te verseker, ook op internasionale vlak.   Hul hoofdoel is om die vrylating van die politieke… Continue reading Donkerte omhul die “Boeremaglede”

Front Nasionaal – beleidsdokument – selfbeskikking

Wat is Front Nasionaal se siening en begrip oor selfbeskikking , veral hoe dit ons as Afrikaner en Boere (blankes van Europese afkoms) volk raak? ‘n Persoon kyk partykeer verby die feit dat die term “selfbeskikking” ‘n onbekende begrip is vir mense na die politieke debatte van 1992. Veral die jongeres weet nie wat selfbeskikking… Continue reading Front Nasionaal – beleidsdokument – selfbeskikking