Defence and Rescue plans

Veronderstel ons land word deur een of ander onmenslike natuurfrats getref, word gevra:  waartoe is ons werklik in staat - nie net die weermag, lugmag. vloot en polisie nie.    Daar word daagliks soveel protesaksies toegelaat deur die radikale kommunistiese regering, wat boeke vol steel, en nie die welsyn van niemand op die hart dra… Continue reading Defence and Rescue plans

Advertisements

Power of Idai cyclone – Beira

Siklone soos Idai rig baie skade aan, en daar is altyd baie reën in die noorde van Mosambiek sowel as aangrensende lande.    Dit oral baie sleg met ekonomieë en hulp is nie veronderstel om te wees wat dit veronderstel is om te wees nie.   Dit is groot areas wat geraak is.   Die watermassas nou… Continue reading Power of Idai cyclone – Beira

Mozambique-Zimbabwe – Idai – rescue

Idai het Mosambiek in 'n water-moddermassa verander en heelwat bewoners is hier begrawe of net weggeneem. Mozambique-Zimbabwe – Idai – rescue *** April is a critical month for Mozambique as it continues to reel from the effects cyclone Idai. As of Wednesday, the World Health Organisation in partnership with the Mozambique Health Department will be… Continue reading Mozambique-Zimbabwe – Idai – rescue

Sikloon IDAI – Mosambiek/Zimbabwe

Stede en dorpe wat eens was, is een moddergesig - alles vernietig.  Alle paaie en infrastruktuur totaal vernietig en gelyk gemaak in die vloedwaters en wind, wat groot bome ontwortel het.  Niemand weet hoeveel mense dood is nie.   Mosambiek - Malawi en Zimbabwe. The city's airport is closed and flooding has cut off all roads… Continue reading Sikloon IDAI – Mosambiek/Zimbabwe

Idai cyclone : Mocambique – Zimbabwe

  BBC - Beira's geography, with parts of it lying below sea level, has always made it vulnerable to effects of extreme weather like Cyclone Ida which made landfall last week with winds of up to 177 km/h (106 mph).   The city bore the full brunt of the destructive storm, which triggered flooding of the… Continue reading Idai cyclone : Mocambique – Zimbabwe

Mosambiek, Zimbabwe en Idai sikloon

Natuurlik sal dit ons almal raak - en wie het nie simpatie met die mense wat alreeds dood is of steeds nie gevind is nie.    Simpatie aan wie reeds familielede verloor het - duidelik het Idai  groot verwoesting gesaai. So far 200 people have been confirmed dead in the southern African country, but the… Continue reading Mosambiek, Zimbabwe en Idai sikloon