Mooi rooi en vinnig

Volgens 'n berig is daar ses sportsmotors vir onder R750 000 beskikbaar in Suid-Afrika vir diegene wat dit kan bekostig om luuks te ry of om 'n droom waar te maak.  Ons almal het drome, maak nie saak hoe arm of ryk mens is nie.    Vir heelwat burgers is sportsmotors 'n mors van geld,… Continue reading Mooi rooi en vinnig

Advertisements