Brittanje – “British Brexit”

  MPs have rejected Theresa May’s EU withdrawal agreement on the day the UK was due to leave the EU.   The government lost by 344 votes to 286, a margin of 58.   It means the UK has missed an EU deadline to delay Brexit to 22 May and leave with a deal. The prime minister… Continue reading Brittanje – “British Brexit”

Cope en die ANC

Is Cope maar net nog 'n ander been van die ANC wat die grondwet steun?  Van voor 1994 ken ons dit en dit woed steeds voort:   Rewolusie, anargie, misdaad - anvalle, moorde, verkragtings, korrupsie op korrupsie is 'n alledaagse gesig in hierdie land, wat eens geblom het as 'n eerste wêreld land.   F W de… Continue reading Cope en die ANC

Selfbeskikking – Self-determination

* Om saam te staan - die Boere leiers, vegters en vroue / kinders van voor 1902 het saamgestaan in die oorlog teen Brittanje en al haar bondgenote sowel as Afrikaners wat saam die Britte geveg het.  Op 16 Desember 1838 het die Boervolk saam gestaan – Ons, die Boervolk,  sal dit weer doen.   Jou… Continue reading Selfbeskikking – Self-determination

Bosasa – Bribes and the ANC

Die waarheid het 'n manier om uit te kom, maar met die regstelsel en al hierdie kommissies wat deur die president aangewys word, word betwyfel of die korrupsie vasgevat sal of gaan word.   En of die regte kriminele ondersoek en vervolg gaan word sal 'n vraag of tien nog onbeantwoord bly.  Dit maak seer, dit… Continue reading Bosasa – Bribes and the ANC

Boeremag – Boervin

  Our main intent is to effect the release of the Boer Peoples political prisoners in South Africa by means of all legal routes to our disposal. Ons hoofdoel is om die vrylating van die Boervolk se politieke gevangenes te bewerkstellig op alle wettige wyses tot ons beskikking. *** Facebook https://www.facebook.com/BoerVinBoerevolksvryheidsinisiatief/ *** Time for AMNESTY… Continue reading Boeremag – Boervin

Boervin – Prisoners – Gevangenis

Dit kon jou eggenoot of seun gewees het wat hier staan.   En dis nie emosionele afpersing nie.   Wanneer ons voor oop grafte staan, langs 'n hospitaalbed of by sulke geleenthede, raak dit ons almal, want niemand weet wie is volgende nie.   Hoe kom ons uit die situasie uit, indien ooit en wil ons uitbeweeg?  Ons… Continue reading Boervin – Prisoners – Gevangenis

Donkerte omhul die “Boeremaglede”

Boervin is gestig om die sluier te lig oor die stand van sake.   Om hierdie paar boere wat baie lank in die tronk sit en wag het, vir etlike jare sonder enige verhoor - by te staan en hul vryheid  te verseker, ook op internasionale vlak.   Hul hoofdoel is om die vrylating van die politieke… Continue reading Donkerte omhul die “Boeremaglede”

Front Nasionaal – beleidsdokument – selfbeskikking

Wat is Front Nasionaal se siening en begrip oor selfbeskikking , veral hoe dit ons as Afrikaner en Boere (blankes van Europese afkoms) volk raak? ‘n Persoon kyk partykeer verby die feit dat die term “selfbeskikking” ‘n onbekende begrip is vir mense na die politieke debatte van 1992. Veral die jongeres weet nie wat selfbeskikking… Continue reading Front Nasionaal – beleidsdokument – selfbeskikking

Wie is Front Nasionaal? – Beleid

Selfbeskikking (volle soewereine gebied(e) ) is by ons almal van ons ‘n punt wat lankal moes gebeur het en word dus as ‘n prioritieit gesien om werklikheid te word. As volk is dit elkeen van ons wat verseker moet deelneem en mandaat daarvoor gee in 2019 aan ‘n Volksparty soos Front Nasionaal. Hul is ‘n… Continue reading Wie is Front Nasionaal? – Beleid

Suicide – Botswana – Matsieng Aerodrome

  Net voor hy in die lughawegebou vasgevlieg het, het hy 'n vriend op die grond geskakel om te hoor waar sy vrou is.  Hulle was so 50 mense wat 'n funksie bygewoon het.   Onmiddellike reaksie van die vriend  was om die gebou te ontruim, anders was al 50 mense vandag saam in die vuurdood… Continue reading Suicide – Botswana – Matsieng Aerodrome

Boeremag verhoor – 23 Maart 2019

SOUTH AFRICA:: BOER POLITICAL PRISONERS A CASE FOR REVENGE ON & OPPRESSION OF THE BOER PEOPLE. [Definition. Boer - Afrikaaner. Farmer] BOERVIN FOR WORLD WIDE MEDIA RELEASE 23 March 2019 Boeremag family member claims their release in court Unlawful incarceration continues after 17 years South Africa – On 26 March 2019 there will be a… Continue reading Boeremag verhoor – 23 Maart 2019

Afriforum – Verwoerdbeleid

Afriforum se toespraak in die parlement en ook oor 'n dokumentêr gemaak oor "apartheid" trek aandag.   En lees mens alles oor dit wat dr H F Verwoerd kwansuis sou gedoen, alles behalwe wat hy in werklikheid gesê het oor Tuislande, word 'n spul leuens verkondig.  Verwoerd het die gebiede ge-erf in 1961 - dit was … Continue reading Afriforum – Verwoerdbeleid

VF+ en Afriforum – Cato Instituut

* Hier is 'n paar stukke van die legkaart wat gedeel word in die geskiedenis van die Boere volk, die Afrikaner reënboognasie, die opstel/ondersoek van die Volkstaatraad van 1994 asook Afrikaner organisasies.   Eerstens die Boere volk is nog altyd 'n aparte volk al sedert 1652, hulle het hulself VRYburgers en Grensboere gevorm wat nie deel… Continue reading VF+ en Afriforum – Cato Instituut

ANC govt ‘killed’ more black business, black professionals than NP

In South Africa over the last 25 years, white oppressors were replaced by black oppressors, white masters by black masters and white billionaires by black billionaires, Mohale told Eusebius McKaiser in an interview on Radio 702.   * ANC government 'killed' more black business, black professionals than NP Mohale:   The ANC (African National Congress) government… Continue reading ANC govt ‘killed’ more black business, black professionals than NP

End of 5th Parliament. Farewell speeches

2019 Farewell speeches Plenary, National Assembly, 20 March 2019 *** Speaker Baleka Mbete Farewell Speech In Parliament https://www.youtube.com/watch?v=iwu_qC7smEc *** ANC D E Dlakude Farewell Speech In Parliament https://www.youtube.com/watch?v=RMUpapWLGq0 *** DA John Steenhuisen Farewell Speech - End 5th Parliament https://www.youtube.com/watch?v=a8a4rV9-C5w *** EFF N Paulsen Farewell Speech - End 5th Parliament https://www.youtube.com/watch?v=HI-oea_rbck *** IFP N Singh Farewell… Continue reading End of 5th Parliament. Farewell speeches

Eskom – diefstal en onwettige kragdrade

Eskom theft and illegal electricity.   Actually, they all know exactly what they are doing.    Or maybe, it is people (electricians) from Eskom itself and other electrical businesses to make sure they all get free electricity.    Even those illegal immigrants from Africa do get it for free in the same way.   There are lots… Continue reading Eskom – diefstal en onwettige kragdrade

Illegal connections and syndicates – Eskom

  An investigation during March 2015 was carried out by the city of Johannesburg uncovered an electricity rigging syndicate that has cost the council around R22-million.   Businesses working together with corrupt council workers have been manipulating accounts so that they pay nothing, while the public forks out more. Is it the tip of the iceberg?… Continue reading Illegal connections and syndicates – Eskom