FW en sy “demokrasie”

Wanneer gaan FW de Klerk en sy liberale (blanke) agente erken dat 'n multi-kultuur nog nooit gewerk het in Suid-Afrika nie en dit nooit gaan werk nie.   Al wat die liberaal verligte oorgawe gedoen het is om 'n uitnodiging te gerig het aan al die Afrika en Brics lande wat werkloos is om hier te… Continue reading FW en sy “demokrasie”

Front Nasionaal – Volksmoord

IS DAAR ‘n VOLKSMOORD OP ONS OF NIE? (Front Nasionaal) Dr Pieter Groenewald het heelwat reaksie ontlok toe hy destyds op TV gesê het dat daar nie tans ‘n volksmoord in Suid-Afrika aan die gang is nie.  Die ondersteuners van dr Groenewald argumenteer dat sy stelling nie binne die regte konteks gesien word nie, omdat “volksmoord”… Continue reading Front Nasionaal – Volksmoord

Volksmoord – Genocide … SA Dr Stanton

* There has been a genocide going on since 1994 that possibly started before that time already (Boers - Whites).   The Boer people certainly being wiped out at all levels of society.   Economic empowerment and social especially black empowerment are legislations that are being forced on us and the hypocrisy of left liberals (whites) who… Continue reading Volksmoord – Genocide … SA Dr Stanton

Front Nasionaal: Bloed wat roep (video)

Dis hoe dit werk - met Toyota - nog 'n roepstem vir Selfbeskikking - laat die wiele rol. GENOEG IS GENOEG  -   ENOUGH IS ENOUGH Ons moet elkeen onsself afvra - hoe ver is genoeg gehad van moorde, aanvalle, verkragtings, korrupsie, swart bemagtiging - GENOEG IS GENOEG luister na die video *** BLOED WAT ROEP… Continue reading Front Nasionaal: Bloed wat roep (video)

Ys – Ice

Since satellite records of sea ice began in the 1970s, the world’s poles have shown a contrasting picture. While Arctic sea ice levels have fallen steadily over the past few decades, Antarctic sea ice levels have shown a less clear trend; increasing for several decades before falling to new lows in the last few years. Climate model:  Changes… Continue reading Ys – Ice

YS (land/see – ICE (land/sea)

Daar is 'n verskil tussen see en landys, as en wanneer dit vorm of smelt.  Varswater vries ook vinniger as soutwater (see).  'n Ysland wat groter word of kleiner word.  Riviere was ook eens magtige riviere, tog is riviere se kontoere van miljoene jare steeds met ons. While the interior of East Antarctica is gaining land… Continue reading YS (land/see – ICE (land/sea)

Front Nasionaal in Bloemfontein

'n Baie spesiale geleentheid met spesiale mense het op 23 April 2019 in die hartjie van die land, Bloemfontein plaasgevind,  wat geskitter het met 'n paar bekendes se teenwoordigheid.    Behalwe vir oom Charl Hertzog was daar ook Dr Jan du Plessis, Ds Johan Jacobs, Mnr Charl Hertzog, Adv Jurg Prinsloo SC (foto).   'n  Volwaardige soewereine… Continue reading Front Nasionaal in Bloemfontein

Tropical Storm Kenneth (north of Madagascar) – CYCLONE

  A new tropical cyclone forming in the Indian Ocean looks set to strike the Comoros, Mozambique and Tanzania this week, just over a month after Cyclone Idai devastated parts of southeastern Africa.   The storm, which the French meteorological agency calls Tropical Cyclone Kenneth, was about 200 kilometers north of Madagascar Tuesday and heading toward… Continue reading Tropical Storm Kenneth (north of Madagascar) – CYCLONE

South Coast – more floods – Durban

Please avoid most of the roads but also the Shongweni road around the Shongweni area. Road closed due to Rock Falls and can be extremely dangerous. *** Ntshongweni area. https://www.facebook.com/stormreportsaOFFICIAL/videos/417352002176589/ *** From Rupert Sebire Road to Ntshongweni this am just past farmers market *** From Michael Nelson Umgeni River - KZN https://www.facebook.com/stormreportsaOFFICIAL/videos/2694207037287812/     ***… Continue reading South Coast – more floods – Durban

Amanzimtoti – KZN

Kuslyne het weggespoel  en daarmee ook huise wat op die kuslyn gebou is of ander wat op walle van riviere gebou is, het ook meegesleur.  Nog heelwat mense word vermis.  Simpatie aan die naasbestaandes wat geliefdes verloor het.  Daar word ook 'n beroep gedoen op mense wat in die omgewing is, moet ekstra versigtig wees… Continue reading Amanzimtoti – KZN

Amanzimtoti – KZN – floods

Massive flooding in Durban and areas, South Africa, overnight left at least 23 people dead, after multiple structural collapse, and many more missing and buried under mud and debris, according to IPSS Medical Rescue. Zululand Observer reported that occupants of a house that collapsed in Rockview Road, Amanzimtoti, have been safely evacuated. An unknown number… Continue reading Amanzimtoti – KZN – floods

Aanvalle – Moorde en Beveiliging

'n Noodsaaklikheid by almal van ons blankes, Afrikaners en Boere is meer gewaarborgde veiligheid in omgewings waarbinne ons kan bly.   Alle beveiligingsmaatreëls is belangrik, dit is die daaglikse reëls en 'n gedwonge  lewenswyse wat ons na 1994 soos 'n klip tussen die oë getref het en moes opbou  en wat duur om te onderhou.   … Continue reading Aanvalle – Moorde en Beveiliging

Selfbeskikkingsreg: Mandaat 2019

Wat het u, familie of vriende of besighede  die afgelope 25 jaar in 'n multi-kulturele opset bereik?   Waar is u families vandag - moontlik versprei op ander kontinente of onveilig in 'n land wat veronderstel was om "almal" te akkommodeer - altans dis wat die blanke liberalis, die klassieke liberalis en kommuniste sommiges van ons… Continue reading Selfbeskikkingsreg: Mandaat 2019

Selfbeskikking – soewereine onafhanklikheid vs Federale Raad

  Federale Rade beheer al die gebiede binne so 'n gebied met 'n ysterhand - veral die hooffunksies soos veiligheid, finansies, immigrasie en buitelandse skakeling.    Bestudeer die lande se grondwette waar dit voorkom.  Daar is een groot weermag en polisie, een grensbeheer.   Daar is nie afsonderlike beveiliging vir elkeen nie.   Sou daar immigrante instroom… Continue reading Selfbeskikking – soewereine onafhanklikheid vs Federale Raad

PW Botha – 1985 – oud weermag

Ons word hoegenaamd nie beskerm op enige gebied nie - nie taal of kultuur nie,  nog minder beveiliging.  Ons besighede sluit as gevolg van swart bemagtiging en verloor werksgeleenthede daarvan.  Ons het ook 'n reg om te lewe, selfs dit word ons nie gegun nie - hoeveel mense is die afgelope paar maande nie al… Continue reading PW Botha – 1985 – oud weermag

Dr Mangosuthu Buthelezi

Net onlangs het die ANC gepraat oor die Ingonyama en ander Trustgronde vat (nes Brittanje altyd gemaak het met ons almal) - toe het die Zoeloekoning sy mense bymekaar gemaak - hoop net hulle is bewus wat aangaan.   Die Zoeloevolk moet besef dat die skippie wat gaan sink, ook die Ingonyama Trustgronde en grondeise (CPAs)… Continue reading Dr Mangosuthu Buthelezi

Vinette se rassistiese sages

  Nie seker of die vrou ooit weet wat die woord "versoening" beteken nie.   Haar rassisme drup soos taai gom - veral oor haar obsessie met Steve.  Gelukkig is daar baie wat TV lankal vaarwel toegeroep het, en eerder verkies om kwaliteit deur te bring met hul eie vriendekring, families, lekker braaivleis of 'n musiek… Continue reading Vinette se rassistiese sages

Front Nasionaal – “Ghoema” – onttrekkings

BOIKOT DIE GHOEMA !!!  - altans dit wil voorkom of daar steeds onttrekkings is - selfs borge wys hul staal teenoor Afrikaans.   Moenie met AFRIKAANS mors nie en nog minder dink ons volks is julle voetvelle om rondgeskop te word.    Sangers en kunstenaars is nog minder daar om mee gespeel te word, soos kat… Continue reading Front Nasionaal – “Ghoema” – onttrekkings

Front Nasionaal – Video oor selfbeskikking

Selfbeskikking is die hoof prioriteit  en deel van die 2019 verkiesingsmanifes van Front Nasionaal (FN).  Dis ook waarom FN die enigste party is wat werklike vryheid vir die Afrikanervolk kan beding.    Deel gerus die ondergenoemde video so ver en wyd as moontlik. *** Wie en wat is Front Nasionaal - webtuiste lees meer / read… Continue reading Front Nasionaal – Video oor selfbeskikking