Mensehandel – SA, Afrika en ander lande

* Suid-Afrika suig nie aan die agterspene as dit kom by mensehandel nie.   Mensehandel is nie 'n beroep wat uit een afdeling bestaan nie.   Slawehandel, oes van organe, kannibalisme, seks, dwelms en ander verwante beroepe, is 'n groot en wye beroep wat lankal in bedryf is.    Dit is eeue oud.  Hierdie spul misdadigers wat… Continue reading Mensehandel – SA, Afrika en ander lande

Internasionale reg tot lewe

* Die reg tot lewe is 'n internasionale reg vir elke burger in Suid-Afrika sowel ander lande, sonder enige diskriminasie, rassisme en korrupsie.  Begin eerstens in eie land om die probleme intern op te los en daarna kan daar na ander lande gekyk word.  Sodra die grootste probleme soos rassisme, diskriminasie, korrupsie, verkragtings en moorde… Continue reading Internasionale reg tot lewe

“Funny farm”

* Dis nie 'n ware plaas nie, nog minder 'n grap.  In die hart van Gauteng is hierdie plek, eintlik 'n hool,  waar sommige mense vasgevang is en nooit uit sal kom daaruit nie.    Dis in Alberton geleë.     Dis eintlik skokkend om die binnekant van so 'n terrein met 'n kamera te sien… Continue reading “Funny farm”

Slavery – human trafficking

*In the late 18th century, a small band of British Quakers and other humanitarian-minded folk began to build the case against the slave trade. Britain’s supremacy in maritime power and technology meant that it led the world in the transatlantic trade in African “cargo”, having overtaken Portuguese, Spanish and French competitors.   And today, it is… Continue reading Slavery – human trafficking

Amy-Lee de Jager found – Vanderbijlpark

  Amy-Lee de Jager – the six-year-old who was abducted outside Kollege Park Primary School in Vanderbijlpark on Monday, has been reunited with her family.   The horrifying events, caught on CCTV camera, which took place on Monday morning, have a happy ending, as  Amy-Lee de Jager has been found, reportedly unharmed, and reunited with her parents. … Continue reading Amy-Lee de Jager found – Vanderbijlpark

South African Police Services – reports

  Crime, human trafficking, rape, killings, corruption are just endless.   If government is not going to stop it, nobody will - they allow this.  Open borders are also a fact, and people from all over the world come in South Africa and live here for free, get free land and housing, want free education, if… Continue reading South African Police Services – reports

History Lies – Sosiale wetenskap leuens 1994

Die regering van die dag en parlementslede, wat ook liberale blankes insluit, verander die geskiedenis om hulle te pas en dis wat aan die nuwe "reënboognasie" oorgedra word om meer haat teenoor blanke minderhede te saai.  En dit is presies wat die afgelope 25 jaar aan die gang is. *** Here is your short history… Continue reading History Lies – Sosiale wetenskap leuens 1994

Afrika Mfecane – Difaqane sedert 1795

* Mfecane oorloë was beslis nie skynaanvalle waar swart teen swart of ander stamme opgestaan het nie en nog minder was dit sameswering.   Daar was meer dan een Mfecane oorlog en dit het wyd gestrek net na 1800 sodat hul mekaar kan uitwis.    Trekkers en pionier Boere, wat na 1836 die binneland bereik het,… Continue reading Afrika Mfecane – Difaqane sedert 1795