Amy-Lee de Jager found – Vanderbijlpark

  Amy-Lee de Jager – the six-year-old who was abducted outside Kollege Park Primary School in Vanderbijlpark on Monday, has been reunited with her family.   The horrifying events, caught on CCTV camera, which took place on Monday morning, have a happy ending, as  Amy-Lee de Jager has been found, reportedly unharmed, and reunited with her parents. … Continue reading Amy-Lee de Jager found – Vanderbijlpark

Amy Lee de Jager – Ontvoer

  Ouers en families moet versigtig wees wat hulle op sosiale netwerke deel of selfs met werkers, wat nie altyd betroubaar is nie en soms persoonlike inligting uitdeel van werkgewers aan sulke tipe van ontvoerders.   Die vraag kan ook gevra word, is die ontvoerders moontlik bekend of nie, of andersinds word elke beweging op sosiale… Continue reading Amy Lee de Jager – Ontvoer

Driehoek Hoërskool Vanderbijlpark

Inderdaad het die skool 'n pragtige wapen en ook 'n kort, maar kragtige leuse: Oorwin deur volharding.    Pragtige foto's wat die werklikheid weerspieël. DIE BELANGRIKE SKAKEL:  ONDERWYSERS Pragtige span http://www.hsdriehoek.com/onnies/ * AKADEMIE EN VAKKE http://www.hsdriehoek.com/akademie/ * KERK PERIODES Een van ons skool se belangrike elemente is dat ons Onbeskaamd Christelik is. Dit word uitgeleef… Continue reading Driehoek Hoërskool Vanderbijlpark

Hoërskool Driehoek Vanderbijlpark

Innige meegevoel aan die ouers van die kinders wat oorlede is en sterkte aan die beseerdes, gebede is dat julle ten volle sal herstel.   Van die kinders is baie ernstig beseer. AAN DIE OUERS - woorde is te min om neer te pen - sterkte en innige simpatie word u en u families toegebid. https://ewn.co.za/2019/02/01/watch-vanderbijlpark-school-walkway-collapse-kills-3… Continue reading Hoërskool Driehoek Vanderbijlpark

Vanderbijlpark Driehoek Hoërskool

Van die beseerdes nadat 'n Oorhoofse struktuur - loopbrug -  vanoggend by die Hoërskool Driehoek ineengestort het.   Die voorval het omstreeks 08:30 gebeur. Nooddienste is tans op die toneel.   https://www.facebook.com/Vaalweekblad/videos/339524503327340/?t=1   **** Nicole Nel, ‘n graad 8-leerling aan Hoërskool Driehoek, is een van die beseerdes wat vanoggend se tragiese gebeure by die skool oorleef… Continue reading Vanderbijlpark Driehoek Hoërskool

Hartseer drama op Vanderbijlpark

Tragic morning at #HoërskoolDriehoek . Condolences to 3 childrens families who passed away after bridge collapse, also those who are in critical condition. Gebede aan elke ouer wat 'n geliefde kind vandag verloor het en ook die ongeluk wat gebeur het.  Dis tragies en hartseer.  Sterkte aan die skool, julle gaan nog baie berading nodig… Continue reading Hartseer drama op Vanderbijlpark

Racism: Siyanda Dizzy Gumede (accident Vanderbijlpark)

Facebook user unleashes rage with comment on three dead Hoërskool Driehoek ‘white kids’ Facebook user Siyanda Dizzy Gumede may have gotten more of a response than he bargained for when he commented on a post on SABC News’ Facebook page this morning about the breaking news that at least three school pupils were killed in… Continue reading Racism: Siyanda Dizzy Gumede (accident Vanderbijlpark)