Amy-Lee de Jager found – Vanderbijlpark

 

Amy-Lee de Jager – the six-year-old who was abducted outside Kollege Park Primary School in Vanderbijlpark on Monday, has been reunited with her family.   The horrifying events, caught on CCTV camera, which took place on Monday morning, have a happy ending, as  Amy-Lee de Jager has been found, reportedly unharmed, and reunited with her parents.   The Pretoria East Rekord  confirmed with a member of the de Jager family, that the kidnapped toddler was safe following a truly harrowing ordeal.
Amy-Leigh de Jager

*

A Grade R pupil kidnapped in front of a primary school in Vanderbijlpark has been found, police confirmed on 3 September 2019.    Amy-Lee de Jager, 6, was snatched by four balaclava-clad men in front of Kollegepark Primary School as she, her mother and her five-year-old brother were getting out of the car.    The suspects allegedly shoved her brother aside and grabbed the little girl before speeding off.   A frantic search ensued for the Grade R pupil on Monday, with reports emerging that the kidnappers had demanded a R2m ransom.

Police on Tuesday however, confirmed that the six-year-old has been found.   “The investigation into her disappearance and sudden reappearance is still on-going. It is our appeal that this investigation be allowed to take its course,” national police spokesperson Vishnu Naidoo told IOL.

https://www.iol.co.za/news/south-africa/gauteng/just-in-amy-lee-de-jager-has-been-found-31755776https://ewn.co.za/2019/09/03/kidnapped-amy-lee-de-jager-6-found-unharmedhttps://www.thesouthafrican.com/news/amy-leigh-de-jager-found-safe-tuesday-3-september/

*

 

Previously

videos

According to Missing Children South Africa, a child goes missing every five hours in South Africa. Bianca van Aswegen shares ways how to safeguard your child from abduction.

*

A manhunt is underway following the kidnapping of a 6-year-old at Laerskool Kollege in Vanderbijlpark

*

Juanita Louw, acting principal at Laerskool Kollegepark, told journalists on Monday that security at the school has been beefed up since the kidnapping of 6-year-old, Amy-Lee de Jager. She described the incident as an unfortunate event

*

OPINION

Parents and children must always remain vigilant, day and night – we in South Africa must be aware of all safety and security 24/7/365.   Start to communicate to each other.  It doesn’t cost anything to inform loved ones around you where you are or where you are going. Parents should always know where their children are or even vice versa. We do not live in 1965 when it was safer.

Kidnapping is severe and traumatic, especially for the person being kidnapped and not knowing what the purpose or goals are. Sometimes, as in the case of Amy-Lee, a child is unknowingly caught up in a network of adult lifestyles.  It is always in your mind:  what do they want or what will they do to her(or him).

Now let’s be honest and straightforward, some are pedophiles, others kidnapped for sexual acts and others are seeking organs to make medicine (muti). Organ trafficking is just as great as human trafficking and many people in South Africa have been convicted of this.

In South Africa, there are daily missing persons who are reported and who are never found again or killed later.

“Slave trade” is still on and it has just been crowned with a bigger and nice word – “human trafficking”. Sometimes there are disputes that lead to abductions and murders, which cannot be overlooked.  Do not live in denial!!

The question is, according to the police, there are 500,000 murders that have taken place since 1994, where are all the killers and terrorists, because not all these murders have been solved. Farm murders specifically, and there are so many of us (whites) who simply look away and make it a normal crime, while each farm murder is accompanied by torture.  Again, do not live in denial.   Upgrade your own safety.

*

OPINIE

Ouers en kinders moet altyd waaksaam bly, dag en nag – ons in Suid-Afrika moet juis 24/7/365 bewus wees van alle veiligheid en beveiliging.  Werk aan ‘n beter kommunikasie kanaal tussen geliefdes.    Dit kos niks om geliefdes rondom jou in te lig waar jy is of waarnatoe jy gaan nie.   Ouers moet te alle tye weet waar hul kinders is of selfs andersom.  Ons lewe nie meer in 1965 toe dit nog veiliger was nie.   Dit is lankal nie meer veilig in ons land nie.

Ontvoering is erg en traumaties, veral vir die persoon wat ontvoer word en nie weet wat die oogmerk of doelwitte is nie.   Soms is ‘n kind, soos in die geval van Amy-Lee, onwetend vasgevang in ‘n netwerk van grootmens lewensstyle.   En onthou, dit gebeur nie net met vroue en jong meisies nie.

Laat ons nou maar eerlik en reguit wees,  sommiges is pedofiele,  ander ontvoer vir seksuele dade en ander soek weer organe om medisyne (muti) van te maak.  Orgaanhandel is netso groot soos mensehandel en daar is al heelwat mense in Suid-Afrika skuldig bevind hieraan.

In Suid-Afrika is daar daagliks vermiste persone wat aangemeld word en wat nooit weer opgespoor word nie of later vermoor.

“Slawehandel” is steeds aan en dit is net bekroon met ‘n groot woord – “human trafficking”.   Soms is daar geskille wat aanleiding gee tot ontvoering en moorde, wat nie misgekyk kan word nie.

Die vraag is, daar is volgens die polisie 500000 moorde wat sedert 1994 plaasgevind het, waar is al hierdie moordenaars, want nie al hierdie moorde is al opgelos nie.  Plaasmoorde spesifiek, en daar is soveel van ons (blankes) wat eenvoudig wegkyk en dit afmaak as normale misdaad, terwyl elke plaasmoord met martelings gepaard gaan.

***

LAASTENS …  dat hier iets verdags aan die gang is, is nie te betwyfel nie..

Is die “ontvoerders aan die kind bekend, of was die “swartes gehuur” word gevra … en was die “gemaskerdes” wel swartes, wie sal weet?   Mens het jou bedenkinge dat iemand sover sal gaan om 4 te huur om ‘n kind te ontvoer vir ‘n paar duisend rand?

Daarom wou die kind ook nie eet of drink nie, het sy hulle geken – sy moes beslis .. hoekom het die pa uitgeroep op sekere nuusblaaie ..

“hulle het my kind gevat” en dit herhaal … wie was die “hulle” – of is dit swak rapportering in die nuus artikels?

Indien dit blankes is moet die Polisie hulle totaal en al ontbloot en laat vervolg, en die maksimum straf hiervoor uitdeel.   Die ander vraag is, nou word gevra vir gebede, en daar word DATA betaal deur honderde duisende wat die “storie” beangs gevolg het, daar was selfs diegene wat slaaploos was… o gits…  Hoeveel data word opgebruik op ‘n prentjie en amen geplaas en wie wen daardeur?

Mense hou hul met sulke dade besig, terwyl die ernstige misdaad almal oorneem.

THANK YOU MANIE FOR THIS INFORMATION

 

image.png

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s