* Dit is al vir jare aan die gang onder ons neuse, inteendeel, dis eeue oud. Breinspoel speletjies is lewendige parassiete en leef rondom elkeen van ons. Dit sluit alles hierby in, soos misdaad, korrupsie, verkragtings, moorde en selfs vals vlag aanvalle en moorde ook. Vals vlag regerings, organisasies en heelwat besighede hou hulle daarmee… Continue reading INDOKTRINASIE
Kategorie: Marxisme – kommunisme
Volksregte – Rights of people
*Daar is geen internasionale voorskrifte hoe groot 'n volk is of behoort te wees nie. Omrede daar minderhede is wat heeltyd deur meerderhede en veral demokratiese stelsels, onderdruk en uitwissing toelaat, word minderheidsgetalle sodoende drasties verminder. Die Boere volk het in verskeie stadiums hierdeur gegaan - konsentrasiekampe, verskroeide aarde het alles te doen… Continue reading Volksregte – Rights of people
Soviet Union
Die reg vir etnisiteit en eie identiteit, is 'n volkereg en in lyn met internasionale reg, het elke volk die reg om hul eie leiers in hul eie gebiede te mag hê, onafhanklik te regeer. Streng gesproke was die Sowet Unie wel 'n konfederasie, maar elke staat word op hul eie Republieke genoem. Neem kennis… Continue reading Soviet Union
ANC, MK, Zuma and their struggle
ANC Stalwarts and Veterans wrote on 9 October 2017 about its formal disbandment and the formation of the South African National Defence Force, Umkhonto we Sizwe’s principles of self-sacrifice and service to the country have been undermined by a small minority of ex-members, who regularly denigrate everything for which our comrades fought. They have recruited and trained individuals who have… Continue reading ANC, MK, Zuma and their struggle
FW de Klerk 1990-2021
Vandag bars FW na 30 jaar steeds uit sy vel uit en sal dit wat hy gedoen het, weer doen. Vir die liberaal verligte blankes, klassieke blankes en kommuniste, was hy die ridder op die witperd en kon van hul nie hul geluk glo toe die hele land as 'n eenheid, netso oorhandig is… Continue reading FW de Klerk 1990-2021
Ian Smith – South Africa and Rhodesia-Zimbabwe
Watter invloed het Suid-Afrika in die ontwikkeling van infrastrukture in voor 1994 in Afrika gehad. Verwys na beeldmateriaal van Ian Smith se onderhoud in 1990. Dit help nie eers om te noem dat ons in Suid-Afrika dit nie meer doen of in staat is om te doen nie - nie na al die korrupsie wat… Continue reading Ian Smith – South Africa and Rhodesia-Zimbabwe
Estonia – Patarei fortification
Compared with other European countries, Estonia has a large percentage of foreign-born residents and their children. Only about two-thirds of the population are ethnic Estonians. Russians are the most significant minority, comprising about one-fourth of the citizens. Prominent among other ethnic minorities are Ukrainians, Belarusians, and Finns. What is behind the Patarei fortification and how many… Continue reading Estonia – Patarei fortification






