Boere en Russe – Anglo-Boere oorlog 1899-1902

* Daar was redelik verbintenisse tussen die Boer en Rus tydens die Anglo-Boer Oorloë, min mense dra daarvan kennis.  Langs die Russiese Kerk in Midrand is ń kapel opgerig ter herinnering aan die 225 Russiese soldate wat tydens die Anglo-BOERE oorlog gesneuwel het.   Vrywilligers uit Rusland, het die Boere van die ZAR en Vrystaat BOERE… Continue reading Boere en Russe – Anglo-Boere oorlog 1899-1902

Soviet Union

Die reg vir etnisiteit en eie identiteit, is 'n volkereg en in lyn met internasionale reg, het elke volk die reg om hul eie leiers in hul eie gebiede te mag hê, onafhanklik te regeer.   Streng gesproke was die Sowet Unie wel 'n konfederasie, maar elke staat word op hul eie Republieke genoem.  Neem kennis… Continue reading Soviet Union

Georgia’s abandoned sanatoriums (Russia)

Pragtige geboue en strukture in verwaarlosing en agteruitgang.   Soveel prag en praal in die ou geskiedenis.   Daar is verdwaalde en verdwaasde inwoners wat daar bly en probeer leef.   Ongelooflik die massiewe geboue, al is dit vervalle, was dit eens 'n groot aantrekking en boomryk.   Wat se nalatenskap het kommunisme maar veral die vernietigende magsbeheptheid en… Continue reading Georgia’s abandoned sanatoriums (Russia)