* Koalisies het nog nooit in Suid-Afrika gewerk nie. Die politieke speelballe het in eeue niks positiefs opgelewer nie. Nie eers na die era, die 1994 mandela - np nasionale eenheid regering wat ook saamgekoek het nie. Dertig jaar later, 2024 is dit nie 'n nuwe konsep nie, dis identies wat was. APARTE GEBIEDE… Continue reading Jo-jo politieke speletjies in SA
Kategorie: Kodesa Idasa
Het jou gesê
* Rooi flikkerligte het al van voor 1994 geflikker oor wat ons tewagte kan wees na 'n kommunistiese en radikaal vernietigende oorgang. Flikkerligte wat meeste Afrikaner liberaliste in die kiem probeer smoor het dat dit nooit sou gebeur nie. Alles 'n spul leuens. Selfs die Afrikaners se deelname voor Idasa sluit aan by Kodesa en… Continue reading Het jou gesê
EEN PLAN IN SUID-AFRIKA
Algehele rewolusie en ineenstorting van die hele land en infrastrukture is al oor jare beplan en na 1994 onder die 1996 grondwet sowel wetgewings, wetttig uitgevoer. Niks word aan die rewolusie gedoen nie nog minder al die staatskapings en -staatsentiteite soos Eskom wat verwoes word. Na 30 jaar is dit wat ons alles in die… Continue reading EEN PLAN IN SUID-AFRIKA
Codesa – Kodesa … failed
* Kodesa was nie maanskyn en rose nie. Dit is vandag duisend maal erger as die tydperke 1993 - 1994 of 1970 - 1980. Die rooi rewolusie en bait burgers bespiegel en praat van 'n oorlog wat kom. Ons sit reeds vasgevang binne daardie bloedige rewolusie en oorlog, misdadigers en terroriste wat vermink, aanrand… Continue reading Codesa – Kodesa … failed
Constitution – international observers (SA)
Van die begin af was dit gedoem, en de klerk en al sy kollegas wat ons op 'n skinkbord geoffer het vir volle oorname na 1994, is hoegenaamd nie gepla deur moorde en swart bemagtiging nie. Dit het nie vir de klerk en sy kaders gegaan oor 'n nuwe "demokratiese grondwet" nie, maar oor hul… Continue reading Constitution – international observers (SA)
Kodesa leuens – Lies of Codesa
*FW de Klerk en sy "onderhandelingspan" , meeste liberale blankes, klassieke blankes, Afrikaners, die ou NP en DP politieke partye, die Broederbondlede (wat aanvanklik begin het), kon hul geluk nie glo hoe maklik 'n oorhandiging na kommunisme en vernieting plaasgevind het nie. Die PAC, SAKP en ANC was deel van Dakar en ander… Continue reading Kodesa leuens – Lies of Codesa




