Eskom – Soweto (outstanding)

Those Soweto residents must be plunged into darkness until they pay like the rest of us.  Eskom needs to switch off electricity in Soweto and all those use it for free and do not pay, until they start a society to pay their bills.  Most townships. In Atteridgeville people signed "poorest of poor" forms in… Continue reading Eskom – Soweto (outstanding)

Eskom media statement Feb 2019

  Eskom said in December 2018 that South Africans can expect more power cuts over the next twelve months.   During this period maintenance will be taking place on the power systems, and other issues will be addressed like a diesel shortage and low water reservoir levels.   But the power utility has given the assurance that this… Continue reading Eskom media statement Feb 2019

Ramaphosa (Paddakoor)

  Is dit normaal of is daar meer hieragter saam al die korrupsie - finansies wat nooit teruggevind word nie.    Die ANC se president meen daar is teveel "paddas" in sy koor rondom sy potjie, hulle gaan waarskynlik nou almal 'n goue handdruk ontvang en diep in die pensioenfonds indelf?  Dis ook by hul… Continue reading Ramaphosa (Paddakoor)

Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE

Sal dit nie as 'n prestasie beskou dat die ANC 'n baie groot rol speel met die gebruik van hul mag binne die BRICS lande (wat Suid-Afrika insluit).  En 'n nog groter rol wat die Gupta ook in Suid-Afrika gekry het sedert hul die land ingewurm het net nadat die ANC die regering/land oorgeneem het. … Continue reading Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE

“Eskom bank betaal baie goed”

Eskom bank het baie geld as hulle R1 biljoen aan Guptas se een myn betaal het vir steenkool wat hul nooit ontvang het nie.  Asof dit nie genoeg is nie, is Optimum ook R705 miljoen geskenk vir kontrak aangegaan.   Terwyl kragverbruikers meestal reeds betaal het met voorafbetaalde meters, is daar ander onwettiges wat nooit betaal… Continue reading “Eskom bank betaal baie goed”

#THUMAMINA with COAL and ESKOM

Eskom het sy eie planne laat implementeer, sy #Thumamina.  "Eskom kies die tye beslis met presisie vir beurtkragte regdeur die land."   TOEVALLIG "breek masjienerie nie almal gelyktydig nie", dus hoekom die skuld plaas daarop - verseker was daar genoeg tyd vir herstelwerk of normale onderhoud?  Werkers het reeds maande gedreig met stakings.  Is dit regtig… Continue reading #THUMAMINA with COAL and ESKOM

Eskom en sy steenkool

Die berigte oor tekorte aan steenkool het nie verdwyn nie, dit groei al groter - maar daar word nou bewerings gemaak dat daar baie steenkool is, terwyl Guptas en onbekwame personeel vir beurtkragte verantwoordelik gehou moet word.  Andersinds word daar heelwat steenkool uitgevoer na China en Indië.   Dus as die berigte waar is, dat die… Continue reading Eskom en sy steenkool

Lugbesoedeling in Suid-Afrika

Almal het 'n reg om te lewe - ons in Suid-Afrika ook.    Twee gevaarlike risiko's wat ons tans  daagliks moet trotseer is (1) "besoedeling" wat hand aan hand loop met mineraal ontginning wat besoedeling veroorsaak.  Die regering beheer alle "permitte" en hulle reik ook wetgewings uit, saam met provinsiale en munisipale bywette vir regulering. … Continue reading Lugbesoedeling in Suid-Afrika