Misdadigers het 'n baie lekker 7 * lewe in Suid-Afrika, veral as die president van die land, C Ramaphosa, die misdadigers beskerm in die land en ontken dat daar moorde plaasvind of plaasgevind het nie of dat daar geen grondhervorming plaasvind of plaasgevind het nie. Luister veral na die video materiaal van die IVP rakende… Continue reading Misdadigers – Criminals (SA)
Kategorie: Constitution
Grontonteiening Adv Jurg Prinsloo
Adv Jurg Prinsloo verduidelik Front Nasionaal se beswaarskrif teen grondonteiening en ons posisie rondom dit, sowel as plaasmoorde, voor die Volkerereg en die Internasionale gemeenskap. Advokaat Prinsloo: Onteiening WEES ALTYD PARAAT 21 Junie 2017 GRONDGRYPE, MOORD IS POLITIEK Adv Jurg Prinsloo, dagbestuur en voormalige KP-volksraadslid vir Roodepoort: Hoeveel mede-Afrikaners besef dat die verskerpte fokus… Continue reading Grontonteiening Adv Jurg Prinsloo
Ramaphosa : Trump
* Die blote aanvra vir ondersoeke na moord en grondonteiening of selfs rassisme (B-BBEE) is basiese begrippe oor moorde, rassisme wat daagliks gebeur en onteiening sonder vergoeding, veral teenoor die Boere en konserwatiewei Afrikaners. Waar is die sogenaamde ondersoeke van die Verenigde Nasies hieroor? Lande en regerings sluit dikwels ooreenkomste met hierdie rassistiese wetgewings en… Continue reading Ramaphosa : Trump
Boere volk se deelname in Suid-Afrika
* Belastingbetalers dra heelwat by tot die staatskas in Suid-Afrika en die Boere volk is ongelukkig deel daarvan. Hetsy of hulle 'n verpligte belastingvorm invul of die BTW wat van toepassing is op alle produkte wat aangekoop word. Enige aankope bevat BTW wat aan die regering geskenk word. Hoekom moet daar pa gestaan word vir… Continue reading Boere volk se deelname in Suid-Afrika
Grond eienaars: ANC regeringsplase
SUID-AFRIKA - South Africa 5 000 PLUS regeringsplase –Government bought more than 5000 farms since 1994 with tax money. Wie besit die grootste gedeeltes grondgebiede in Suid-Afrika – wie is die wettige eienaars. The Government of South Africa do have various farmlands and properties. Daar is slegs 'n paar van die 5000 plase, aan… Continue reading Grond eienaars: ANC regeringsplase
Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika
* Wat is apartheid regtig – dit was niks anders dan segregasie – aparte gebiede wat reeds bestaan het in die vorm van reservate sedert 1815’s. Hoe het dit dan gekom dat hulle sekere gebiede (in die meeste reënvalstreek) beset het, en dit selfs na 1994 is dit as grondeise weer aan hulle toegeken. Hulle… Continue reading Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika
Volle soewereiniteit: Singapore
Enige volk het 'n internasionale reg tot selfbeskikking en daarmee word bedoel volle soewereiniteit - eie gebied, in beheer van alles van jou as volk, kultuur, opvoeding, ekonomie, beveiliging, ensovoorts. Om "selfstandig" te wees in 'n gebied, beteken daar is geen waarborge in so 'n gebied in Suid-Afrika teen rassisme, diskriminasie, eie opvoeding, taal, kultuur… Continue reading Volle soewereiniteit: Singapore
Rassisme en Diskriminasie Suid-Afrika
Na 1994 het rassisme en diskriminasie teenoor alle blankes, die Afrikaner en Boere ingetree. Die huidige Grondwet en ander wetgewing vernietig ons volkskultuur, identiteit en ons taal: Afrikaans. Ons is dit aan ons kinders verskuldig om op te staan hierteen. Gaan ons verewig net krummels optel? of herrys uit ons situasie? Rassisme teenoor Selfbeskikking -… Continue reading Rassisme en Diskriminasie Suid-Afrika
No Land Reform: Mineral rights to China
Me Dlamini-Zuma het 'n geruime tyd gelede beskuldigings rondgeslinger dat blankes hul grond gesteel het. Indien die persone wat so sterk voel oor diefstal moet hulle maar 'n diefstalsaak gaan open by die Suid-Afrikaanse polisiediens, en dan kan dit ook sommer verder gaan tot by die Internasionale hof. Die feite bly staan dat selfs die… Continue reading No Land Reform: Mineral rights to China
Grondwethof-constitutional court/
* Suid-Afrika se Grondwet is in 1996 bekragtig deur die Grondwethof. Verskeie artikels rakende die verkryging van Selfbeskikking is deur Grondwethofregters ooreenkomstig internasionale reg bepaal en uitspraak is gelewer. Elke volk het die reg tot hul eie soewereine gebied - Selfbeskikking. Photo: Copy of the document that certified the Constitution of the Republic of South… Continue reading Grondwethof-constitutional court/





