Diamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa



This book – “Diamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa” was explained in the video,  by the speakers and it is how  South Africa became an Artificial state – Land was annexed by the British empire and not by us, or as some do believe we created that state with the Union of South Africa.     To force our people to be British.  We were never part of them, but it was only a few of them.   A failed state of corruption and crime.

Image result for Diamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa

The British Empire came thousands of kilometers from their own British island to annexure our  lands for specific reasons.   They also make use of other soldiers of other colonies to assist to do that.

As people can see that today there were more behind their invasion.   To be in control of the Cape Route and minerals – gold and diamonds.    It was a War of Conquest – Was this also more about GOLD !   DIAMONDS !  MINERALS  – Rhodes created the British Company here to control the minerals, diamonds and gold.  De Beers.

This war he called a “teatime war” in the video, but it was no teatime , but a 2-3 years and even more, well planned,  to destroy our people with this war and concentration camps.

The British wanted to control everything the Boers created.  They burnt down houses and villages, put women and children in concentration camps with little food or any medication.    Everything was destroyed.

Black people must stop blaming us, the white minority for everything the British did to all of us, not only to the Zulu , Griekwa and Xhosa, but also to the Boer Republics.   The two Boer Republics were both independent countries.   As far as I know the Zulu people also enjoyed their own independence in Zululand area for a short while.

*

In 1871, prospectors exploring a remote stretch of land in South Africa stumbled upon a rich deposit of diamonds. Fifteen years later, gold was discovered in the region, which was once regarded as a “worthless jumble of British colonies.” What followed was an epic struggle for control between the colonizing British and the native Boer settlers, culminating in a costly, bloody war that left the Boer nation devastated. British historian and journalist Martin Meredith discussed his new book, “Diamonds, Gold, and War: The British, the Boers, and the Making of South Africa” as part of the Center for the Book’s Books and Beyond author series.

In his eighth book about Africa, Meredith draws on new research to describe the origins of modern day South Africa. He vividly depicts the war fought between the British and the Boers and shows how the exploitation of African resources is a long, shameful tradition of the West. He also details how British policy led to the rise of the virulent Afrikaner nationalism that eventually took hold in the new South African state.

https://www.loc.gov/item/webcast-4208?loclr=blogmap%3

Martin Meredith

 

*

Volgens die spreker, is en was Suid-Afrika nie ‘n normale staat wat net ontstaan het nie.  Die wat die geskiedenis ken en die wat in ontkenning leef, sal weet hoekom dit ‘n vals en nagemaakte staat is wat geskep is en wie almal saamgewerk het aan die einde om die nagemaakte staat te geskep het.

Die grond is geannekseer vir die rykdom in die grond.  Ons voorouers en voorgeslagte was almal gedwing onder die diktatorskap van die Britse kroon.     Daarom was daar die Trek wat plaasgevind het, weg van die Britse kroon af.  Ironies, skaars 10 jaar later breek die Eerste Wêreldoorlog uit.   

Die spreker verwys ook na die Britse oorlog as hul “teatime war” wat hulle teen ons Boere gevoer het.   Hulle het nie rekening gehou met ons sterkte en uithouvermoë nie.  Ons voorouers was slegs  ‘n handjievol, en met die Krag van Bo het ons wel oorleef, maar daar is baie van ons geslagte in hierdie oorlog met opset doodgemaak of weens die swak toestande in die Britse konsentrasiekampe.   

Na die oorlog moes ons opstaan en met niks begin.  Vandag skep die ANC regering die vals berigte, daarop dat ons bevoordeel was, weet nie waarmee nie.   Die feit dat sommige van ons geen huise of kos gehad het na 1900 nie, is seker ook ‘n voordeel wat niemand anders meegemaak het nie.     Hoe groot lafaard moet mens wees om oor die 40 duisend vroue en kinders te straf omdat hulle nie onderdanig wou wees aan die Britte nie.   Dit was juis die Boere en hul vroue wat nie onder die Britte in die Kaapkolonie wou voortleef nie.

*

Ander vrae is – Hoekom leef die Russe of Amerikaners nie onder die Britte nie , of leef hulle of andersom?   Leef die Chinese of Franse onder die Britse heerskappy of andersom?

Indien nie, hoekom word daar vandag van ons verwag om onder die Britte te leef of onder kommunisme?

Die Britte was lafhartig met hul optredes teenoor vroue en kinders,.   Hulle het blankes en swartes gebruik om ons voorgeslagte se voedsel en huise aan die brand te steek en totaal en al te vernietig.

Die spreker is 100% reg, daar is baie LEUENS, HAAT en KWAAD GESAAI in hierdie oorlog, vir geslagte lank, na die Anglo Boere oorloë, wat ons nooit gaan vergeet wat aan ons voorouers gedoen is nie.   Dit word steeds gedoen vandag in 2020.

Hoe vergeet mens die hartseertye wat hulle moes meemaak, wat ons as kinders moes meemaak omdat ons niks gehad het om van te leef nie, terwyl daar nie luukse huise was om in te bly nie, en juis omdat ons voorgeslagte, gevlug het onder die Engelse bewind van die Kaapkolonie in ossewaens.   Ons het nie die Britte se eilande bestorm en hul grond geannekseer nie.

Indien Brittanje ons nie so probeer vernietig het nie, en indien hulle ons nie met opset binnegeval het vir al daardie goud en diamante nie, waar sou ons as volk gewees het, as daardie bykans 50000+ vroue, kinders en mans nie weens die toedoen van Brittanje se guerilla oorlogvoering ons probeer vernietig het nie.   Hoeveel swartes in dieselfde tydperk gemanipuleer en vermoor is, is ‘n ope vraag.

Dis swak en lafhartig van ‘n Britse diktator en kroon van honderde duisende mannekrag, ons handjievol Boere en Boerinne aangeval het in die twee Boere repubieke.

Lafhartig om ons vroue en kinders in konsentrasiekampe in te dwing , of met stap na die naaste tentkampe toe of in oop treine vervoer soos beeste wat geslag word in tente.   Dit agterna af te maak as vlugtelingkampe.  Ons voorouers het vir niemand gevlug nie, hulle was aangeval en plase vernietig.

Wie sal vergeet van ‘n oumatjie wat genoem het hoe bitter selfs die koffie was, dat daar tot suiker of alles weerhou was van die kampe en kinders van honger omgekom het.   Voedsel was skaars.

Dan is daar steeds liberale blankes wat hierdie einste Engelse vandag steun om ons te vernietig – van die swartes word nie eers gepraat wie die Engelse steun nie, want hulle leef nie in onkunde nie, hulle weet presies wat die Engelse gedoen het, ook aan die Zoeloes, Griekwas en ander volke.   En dan maak hulle ons die sondebokke vir wat hulle gedoen het.  Apartheid is deur die Britte ingestel, saam swart leiers.   Swart leiers voer daardie aparte gebiede steeds uit met Trustgebiede en grondeise – almal apart van mekaar.   Hou op lieg vir mense oor wat in die land aangaan.

Die Boere republieke was onafhanklike lande. Ons het nie Engeland binnegevaar en hulle huise, besighede en voedsel afgebrand nie, hulle het. Hulle het selfs van swartes en ander liberale blankes gebruik gemaak om ons ondergang te bewerkstellig. Hoe lank na dit, het die Broederbond en liberales weer begin en die land aan kommuniste in 1994 oorhandig.

*

Most of the Boer farms (40000  plus)  in the two independent republics, were destroyed by the British under their “Scorched Earth” policy – including the systematic destruction of crops, the slaughtering or removal of livestock, the burning down of homesteads and farms – to prevent the Boers from resupplying themselves from a home base, many tens of thousands of men, women and children were forcibly moved into the camps.   

ABW concentration camps – Rudie Rousseau

*

Hester de Beer
Britse konsentrasiekampe Hester de Beer

11 gedagtes oor “Diamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa”

  1. […] * This book – “Diamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa” was explained in the video,  by the speakers and it is how  South Africa became an Artificial state – Land was annexed by the British empire and not by us, or as some do believe we created that state with the Union of South Africa.     To force our people to be British.  We were never part of them, but it was only a few of them.   A failed state of corruption and crime. Diamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa […]

    Like

  2. […] Diamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa*Voor Tuislande in 1961 ontstaan het, was daar reeds sulke gebiede, genoem as Reservate of Britse kroongebiede.  Na 1994 is die Tuislande omskep met nuwe name as Trustgebiede of CPA – grondeise.  Verwoerd het dit nie geskep nie, in 1854 het die Britte dit geskep onder Shepstone beleid.Trustgebiede – Tuislande -ReservateWas slegs vir die Zoeloes en ou Zoeloe tuisland genoem (selfregering) of voor 1961, reservaat.  Voor 1960 het die Zoeloe reservate reeds 100% bestaan en was in unie dokumente vervat.Zulu people – Ingonyama Trustland […]

    Like

  3. […] ****Ons voorgeslagte met die ossewa was heel konserwatief, het min gehad maar gestreef na onafhanklikheid en het op alle gebiede gewerk daarvoorOns voorgeslagte het nie net opgepak en getrek onder die Britse onderdrukking nie.  Dit was duidelik dat die Engelse regering daarna gevolg het om ons voorgeslagte uit te wis, veral om monopolie vir minerale te verkry.   Ons voorgeslagte, die Boere van die Boere republieke was in sak en as na die Anglo-Boere oorloë, maar hulle het opgestaan uit die as, ten spyte van groot lewensverliese en  besighede wat vernietig is.  Hulle het letterlik alles gedoen om hul vryheid as volk te behou. Ons het keuses en regte wat geskend word.  Wat maak en doen ons daaromtrent? Related articles – ander artikels rakende ons voorgeslagte:Jan Smuts  – Churchill –  Rhodes – apartheid : British rulesTwo independent Boer republicsABOorloë – ABWarsDiamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa […]

    Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s