SA KORRUPSIE – CORRUPTION


*

Alle tipe van misdaad het hoogmode in Suid-Afrika geword en kom voor dat daar ook verskillende groepe en faksiegevegte is wat teen mekaar kompeteer.  Dit is ook van toepassing op alle vlakke van regering en staatsentiteite wat korrupsie en sindikate aanbetref om die hele land in die afgrond in te bestuur.  Swart bemagtiging word gebruik om ryk bevoordeeldes te verryk, terwyl diegene wat op grondvlakke aangestel word, ook ‘n verdoeselde liggie is, want die meeste werk word nie deur hulle gedoen nie.   Daarom is daar min infrastrakture wat nog in ‘n werkende toestand is.   Dus moet belastingbetalers opdok, terwyl elkeen van die ‘misdadigers’ deur hul eie wetgewings beskerm word.

Rising Crime in South Africa


*  

Sindikate, misdaad, korrupsie en moorde het nie skielik uit die blou lug geval nie, maar speel Russiese roulette met die belastingbetalers se geld.  Hoeveel burgers en veral lede van die Polisie en ander organisasies het as gevolg hiervan hul lewens verloor.  Dit is nie baie duidelik in enige van die statistieke nie.   

Misdaad en korrupsie, het in die vorige regering plaasgevind, maar het na 1994 net meer geweldadiger geword.  Protesaksies is veronderstel om sonder geweld plaas te vind, maar die teenoorgestelde is waar.   Daar vind jaarliks protesoptogte plaas wat alles rondom ons in die land vernietig.   Daar was wel vervolgings in die verlede rakende die vorige regering se misdade wat deur kommissies ondersoek is, maar of dit alles was, is ‘n ope vraag.   

Mandela’s military training

Terrorisme – Sabotage to South Africa 13 July 2021  – Revolution

Protesting at Marikana 2012

Terrorism – Terrorisme KZN Gauteng 11 July 2021

Generaal Mkhwanazi 2011

Generaal Mkhwanazi

*

Interessant dat die destydse oorgangsregering en ANC regering daarna dieselfde tipe regstelsel in plek het, basies soos in die ou dae voor 1994, dog vind weinig of ooit vervolgings plaas.   

Interessant hoe Kommissies vanaf die Unie regering rolle gespeel het, maar of daar ooit werklike vervolgings en verhore plaasgevind het, sal niemand weet nie.    Alle Kommissies en regters word deur die President van die land en ANC aangestel.   

Ramaphosa: B-BBEE –  Swart bemagtiging

ConCourt send Zuma to Jail –  Zondo  – spider web

Zondo: Guptas en Gigaba

*

SWART BEMAGTIGING

Die hoogbesoldigdes is verseker van ‘n inkomste op ‘n maandelikse basis.   Daar word ten duurste persone aangestel en word inderwaarheid onderhou uit die staatskas.   Dit wil sê, die belastingbetalers betaal. 

Indien vervolgings nie plaasvind of kommissies ellelange ondersoeke doen en niks gebeur nie, is dit die belastingbetalers en slagofferrs wat vir die gemors moet pa en ma staan.   Slagoffers van geweld word nie vergoed nie. 

Min of geen vervolgings, beteken dit dat die misdadigers dink hulle is almal bo wetgewing verhewe.   Veral as hulle daarmee wegkom of niks gebeur het nie.   Wetgewings en veral kommissies is bedrieglike parte in die groter masjien wat nie werklik werk nie en wat soms net eensydig toegepas word, veral die groot visse word nooit gevang of vervolg nie.  Sou daar wel fluitjieblasers wees wat vorendag kom met inligting, is selfs dit verkeerd en verdwyn hierdie mense vinnig van die toneel af.

Mislukte Suid-Afrika – SA Failed

South Africa –  Failed and robbed country

Beplande ondergang  –  A failed country

Constitution 1996 Grondwet  – POLISIE  – POLICE

Grondwet 1996 en sogenaamde demokrasie   

Die korruptes in Suid-Afrika

Eskom – corruption

Water mafia’s en korrupsie in SA waters

Die waarneming is dat swart bemagtiging besighede of organisasie as besighede of eerder selfverryking organisasies begin wat geplant word en later word name na iets anders verander.  Soms gebeur dit dat indiwidue ‘n klein besigheid of selfs boerdery begin, wat goed floreer, dieselfde deure wat later sluit en eenvoudig in ‘n bodemlose put verdwyn.   

Swart bemagtigingsboerderye en grondeise veral, is geboekstaaf, word toegeken, met behoorlike kompensasies uit die staatskas en belastings uit.  Hierdie kompensasie aan die sogenaamde ‘agtergeblewenes’ verdwyn in ‘n privaat put wat deur hulself of hul ‘leiers’ geskep is.   Meer as dertig (30) jaar word hierdie agtergeblewenes, meestal direkteure of trustees, vertroetel en bewaar sodat daar aanhoudend uit die staatskas geskep word.   Nog meer sulke ‘geleenthede’ word geskep om nog meer uit die staatskas te skep om die land se korrupte waters meer te vertroebel dat niemand iets kan waarneem nie.

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

Traditional land and leaders  –  landclaims

Indigenous land (old homelands)  –  Trustland / CPA  landclaims

*

VERANTWOORDELIKHEID
Dit bestaan nie.

Die massas in Suid-Afrika het al sedert 1994 verskeie verkiesings gehad,   Die massas het almal voorkeure as dit kom by die aanstelling in enige posisie, hetsy of daardie persoon gekwalifiseerd is al dan nie.   Op straatkant of immigrante uit ander lande, onwettiges,  het dieselfde spul wat in Suid-Afrika bly, basies dieselfde regte as wat die burgers in die land het.  Daar mag nie teen hulle gediskrimineer word nie.   

Die aanduiding is dat hulle met al hierdie misdaad saamstem, maar galbraak in sosiale media soos onkruid wat opslaan.   

Indien die onwettiges oortree het in hul lande van herkoms, sou hulle beslis lankal toegesluit gewees het.  Dus stroom die massas hierheen al sedert 1900 sodat hulle aanspraak kan maak op grond wat nog nooit aan hulle behoort het nie. 

Afrika behoort nie net aan swartes nie.   Hulle moet hul grondwet gaan lees.  Indien dit blyk waar te wees, wat soek die massa swartes dan op al die ander kontinent?   Niemand van ons Boere of ander blankes het die reg om onwettig by enige land op te daag nie, dan word mens summier gedeporteer.   Dit is ironies, hoe oorsese regerings teen blankes diskrimineer om toelating in daardie lande te verkry.

Skaakspel van Swart bemagtiging, korrupsie, skending van menseregte

Dit is bekende afleidings en die kommissies volg mekaar op, sonder enige noemenswaardige vervolgings.  Daar word openlik gesteel, belieg en bedrieg. 

Die staatsentiteite is ‘n goeie voorbeeld, hoe van die maatskappye, besighede, organisasies wat 100% funksioneer het, sedert 1994 vrot korrupte skoene aangekry en daarmee gewoeker tot daar niks van oor is nie.   

Provinsiale en munisipale korrupsie dryf soos vrot babadoeke bo-op die stinkende korrupte waters in Suid-Afrika.    Die swart aangesteldes en bevoorregtes, doen geen of selde instandhouding op alle vlakke van regering.   

Die drywende vrot babadoeke, van oral uit Afrika, oftewel al die immigrante en onwettiges speel as protesgangers ‘n groot rol in die vernietiging van die land.   Heelwat van die besighede, besigheid sentrums en privaat indiwidue se besighede wat geraak is sedert 1994, se versekerings betaal uit en siedaar, ‘n aansienlike neseier wat hul aanmoedig om dit te herhaal.   

Dis asof hierdie protesgangers almal deur die wetgewers en lede van parlement aangemoedig en beskerm word om alles te plunder, af te brand en soveel as moontlik of aan te rand of selfs te vermoor.   
Polisie staan soms of meestal op afstande en so nou en dan sal daar rookbomme afgevuur word.    Interessant egter, daar vind weinig of ooit vervolgings plaas.  Sou hierdie persone wat brand en plunder gevang gewees het,  was daar nie genoeg plek in die tronke nie.   

Waarom word daar soveel in SA tronke spandeer, hul word kwansuis opgelei vir ‘n nuwe lewe en gerehabiliteer.  Waar is die mandaat dat die misdadiger se lewensideale op goue skinkborde aangebied word?  Wat word vir die slagoffers en hul kinders gedoen?  Die hartseerverhale van slagoffers word eenvoudig eenkant geplaas om self op te snork.     SA tronke lyk beter as al die hospitale in SA.

SA gevangenisse en rehabilitasie

Privaat tronke kontrakte beloop biljoene rande per maand

*

Die afleiding is ook waar, dis egter die klein florerende besighede en veral ook boerderye wat geteiken word.   Sou dit persone van sekere volke gewees het wat dieselfde plundertogte en wandade uitvoer,  was hulle vinnig in aanhouding gewees het.    Boere wat aangeval word, gemartel en selfs vermoor word, is nie van die rykste BOERE in die land nie, maar sukkel soms om kop bo water te hou.

2021 –  Impak van SA veediefstalle, plaasaanvalle en moorde

Witkruis monument 2021 Boer and farmers killed in South Africa

Witkruismonument 16 September 2023

Die radikales en plunderaars, is gebreinspoel en word aangemoedig deur regerings om te sing :  Vermoor die Boere.  Een lied (One settler, one bullet) is deur howe verbied, maar die “Kill the Boer” sing identies dieselfde en dit is reg volgens ANC, EFF en ander dat dit gesing mag word wat die impi’s getrou uitvoer.   

Daar word al van jongs af geleer om die BOER te haat, daarom sing hulle dit, want hul harte loop oor van haat vir wat die BOERE volk vermag het.  Die Boere  volk, mansvegters, vroue en kinders wat kans gesien het vir die Engelse regering en al haar bondgenote (Amerika, Kanada, Australië, New Zealand, Skandinawiese lande sowel as Afrikaners uit die Kaapkolonie en swartes wat die Engelse gehelp het om te veg, huise te plunder, af te brand en die voedsel te vernietig, soos lande afgebrand, vee en diere doodgemaak of verbrand het.

*

Waar het alles dan begin en deur wie of watter organisasies is die oorsaak dat ons as Boere volk en ander volke begin sink het?   

Goeie voorbeelde is om verskillende tenders te kry wat net ‘n klein groepie in beheer bevoordeel.  Normaalweg is dit die direkteure of trustees, wat die voordele trek veral uit swart bemagtiging of regstellende aksie byvoordele.  Sodra dit ‘uitgeput’ is, verdwyn alles oor die horison.   Nuwes word geskep en die proses herhaal.

Dit gaan verder terug na die IDASA en KODESA tafels. 

Idasa se samesprekings het veral in ander Afrika lande plaasgevind waar daar destyds al oor swart bemagtiging en regstellende aksie besluite gemaak is.   Lank voor 1994 is swart bemagtiging reeds begin toepas.   

Nou  wie het rondom daardie tafels gesit en koukus oor elkeen se toekomsblik in Suid-Afrika.   Daar is berigte geplaas wie daar was en bygewoon het.  Deelnemers was meestal kommuniste en liberaal verligte Afrikaners.   Hierdie Afrikaner organisasies is veelvolkig en gefokus om alles onder een vaandel en een sogenaamde korrupte land te hou.   Dit kom al sedert 1902 en het in 1909 waar geword – wetgewing is in London uitgevaardig.  Hulle doen dit steeds. 

Dis in 1902 waar die Boere volk (asook ander volke), afstand moes doen van hul Boere republieke.  Die Boere republieke  is almal WETTIG bekom en afgekondig as Republieke.  Van die Republieke het reeds voor 1900 onafhanklikheid verkry.   

Al was dit ‘beperkte’ onafhankilkheid, beteken dit hulle het hulself deur hul eie leiers regeer.  Dis hoekom die Boere volk vir hul vryheid geveg het teen die oormag van Brittanje en haar bondgenote, wat die Afrikaners uit die Kaapkolonie daarby ingesluit het.   Die vegters uit AL die Boere republieke het geveg, dit was nie net TWEE Boere republieke nie. 

Al was van hierdie Republieke se leiers verbonde aan die Vrymesselaars, beteken dit nie die grondgebiede is Vrymesselaarsgebiede nie.   Nie al die Boere volkslede was Vrymesselaars nie. 

Leiers is openlik geplant deur die VM organisasie as ‘n vals front.   Dit het slegs uit mans bestaan en het dus geen volksverteenwoordiging nie.  Dieselfde geld vir die Afrikanerbond Broederbond en die soortgelyke veelvolkige Afrikaner organisasies.  Hulle kan slegs namens hul lede praat en nie namens enige volk nie.

Organisasies soos die Afrikanerbond Broederbond was ook vir dekades hierby betrokke, veral na 1980, waar daar samesprekings met SAKP en ander kommuniste gevoer is.   

Afrikanerbond  – Afrikaner-Broederbond in SA 

*

Selfs die miljoene immigrante uit die noorde en ooste word daarby ingesluit.   Hoe meer immigrante inkom hoe groter word die rooi rewolusie en geweld, misdaad, aanvalle en moorde groei op ‘n daaglikse basis.   

Wie se beleid word uitgevoer in die SA Parlement as dit deur persone soos George Soros befonds word.   Beheer die ANC regtig die land of word hulle gevoer deur meesters van die nwo.

Soros se  OSF.SA het ook IDASA en KODESA befonds.   

OSF is ‘n Amerikaanse links liberale dinkskrum. 

Die ander been van Soros is Cato Instituut, wat gedurig deur Soliforum, Ernst Roets en Kallie Kriel sowel as ander van IRRSA besoek word.   

Oppenheimer and Ramaphosa

George Soros

Remgro – B-BSEB-B-BBEE

Cyril Ramaphosa “Empire” se geldeenheid

Cyril Ramaphosa “Empire” (1)

Soros and Ramaphosa

Afrikanerbond – Johann Rupert – Remgro – Richemont

Afrikanerbond – Afrikaner-Broederbond in SA

LEES MEER:

Klassieke liberales – Classical liberals  –  IRR  –  IRV

*

INTERESSANT

Dit word ‘n ‘AFRIKANER’ akkoord genoem, maar die gebiede wat ondersoek is na 1994, is alle BOERE volk gebiede en BOERE republieke. 

Daar was nooit ooit enige Afrikaner gebiede of Afrikaner republieke nie.   Dit was grensBOERE EN BOERE VOLK wat getrek het.   Afrikaners uit die Kaapkolonie was deel van die Rhodes regering.   Bond party.

Al probeer sommige organisasies dit goedpraat en meld dat die Boer en Afrikaner een gelukkige reënboognasie is, saam die ander veelvolkige lede.   

Daar is nie ‘n Boer-Afrikaner of Afrikaner-Boer (nasie of volk) nie.   

Dit is of ‘n veelvolkige Afrikaner nasie of Boere volk.   

Nes daar verskille tussen die Zoeloe, Xhosa, Khoi san en Griekwa is, is daar verskille teen die Boere volk en veelvolkige Afrikaner nasie.

Daar is nie ‘n ANC Zoeloe volk of ANC Tswana volk nie.   

ANC is ‘n links liberale kommunistiese organisasie saam die PAC en SAKP.   Hul 1955 manifes het alles sionistiese joodse invloede.

IRONIES

Lande wat aan die EU behoort, het almal hul selfstandigheid en onafhanklikheid behou, dog dwing die EU hul kommunistiese ideologieë af aan al die lidlande.  Dit is totaal en al verkeerd.

VERSKILLE TUSSEN ‘N VEELVOLKIGE AFRIKANER NASIE EN BOERE VOLK

Nie almal verbonde aan die veelvolkige Afrikaner nasie is blankes nie, daar is heelwat anderskleuriges teenwoordig en wat onder die Afrikanerdom probeer floreer.

Die Boere volk is niks van die veelvolkige Afrikaner nasie wat al van voor 1900 bestaan het en die pad saam met die Britte en Rhodes in die Kaapkolonie gestap het. 

Daar bestaan Rebelle ja wat hul simpatie agter die BOERE volk geplaas het tydens al die veldslae en Anglo-BOERE oorlog I en II.   Meestal families van die Boere wat getrek het. Heelwat BOERE generaals het in 1914 in opstand gekom teen die UNIE regering wat uit London beheer is.    Hulle was BOERE en nie Afrikaners nie.   Daar is meer as twee Boere republieke. 

Dit was nooit ‘n Afrikaner rebellie nie.   Boere is destyds na die Rebellie deur Afrikaners ter dood veroordeel en doodgeskiet.    Jan Smuts het beheer uitgeoefen.

VF+ en Afriforum  –  Cato Instituut

*

LOTTO CORRUPTION

https://www.youtube.com/watch?v=0X4Nu-H4yQE

https://www.youtube.com/watch?v=nK_WsOUdc3g
*

REPARATIONS
https://www.youtube.com/watch?v=ca4LXwLeWnk

*
ANC corruption

Quote:

@mbuso_siera Johann Rupert is also in Washington.◆ His father Anton Rupert and Harry Oppenheimer planned South Africa’s negotiated democracy◆ He facilitated a call between Cyril Ramaphosa and Donald Trump in November◆ And negotiating the names which will meet Trump in the White House.

@JAMA_NM Johann Rupert’s entrepreneurial journey in South Africa began in 1979. Prior to that, his family’s business ventures, established by his father Anton Rupert, had been operating in SA since the 1940s. Now how is it possible that today he has captured the state? Ngiyabuza Angilwi!

@ChrisExcel102 Even the toilet paper you wiped your ass with this morning comes from Rupert company … Respect a man who keeps your ass clean

@KINGLEKWENE Imagine if Zuma took one of the Guptas to see Trump, South Africans are hypocrites. #Matamela #Malema #Trump #ElonMusk #Rupert#ColdFront

@Manikipi· Rupert deserves to be at that table than anybody else after the President. He is a responsible billionaire that has put smile on us on things that matter. Absolute respect.

@BafanaSurprise Julius Malema spent his entire career bashing and making South Africans to hate Rupert, while in actual fact this Man is the one who feeds thousands of black South Africans! This Man has played an important role than Julius Malema, yet you will never see him making noise on X! Another reflection that, Julius Malema is all talk with no action!

@SihleLonzi The President of South Africa, Johann Rupert, will be meeting with the US President, Donald Trump. He has brought with him Cyril Ramaphosa, as his plus 1!

@ThisIsColbert Johann Rupert being in Washington for Ramaphosa-Trump meeting didn’t really come as a surprise to people like me cause I consume dope content, not TikTok dance challenges. South Africa DOES NOT belong to the people, it belongs to BIG businesses. Make peace with it.

@kekanabmk Johann Rupert is a TRUE PATRIOT!! Despite all the hatred he has received, Rupert is a true patriot – HE TOLD TRUMP TO QUIT nonsense and talk to Ramaphosa. Ramaphosa has a perfect deal for him: watch Cyril lead a greedy Trump to Canaan or the Garden of Eden!

@Bonginko01 I still maintain that something is horrible wrong with black people, and it’s deep. Suddenly, black people find nothing wrong with the president being accompanied by Rupert. Oval office Ramaphosa Trump Guptas Malema Zuma

@JohnJoseph11271 Ramaphosa walks into DC with $15bn at his side. Not a minister. Not a diplomat. But Johann Rupert – South Africa’s wealthiest man. Why? To rewrite the narrative? To speak capitalism in a language Trump respects? To remind the world: SA isn’t begging – it’s negotiating?

@price_1416 We stand with Johan Rupert in these difficult times. Down with click bait from desperate podcasters & out of touch failing politicians down.

https://iol.co.za/dailynews/opinion/2025-05-22-south-africans-either-love-or-hate-that-johann-rupert-is-in-washington-with-ramaphosa/

*

VERWANTE INLIGTING EN ARTIKELS

Sandkorrel Hartklop

Codesa Constitution  –  Kodesa Grondwet

Kodesa se liberale en kommunistiese grondwet skrywers

ANC  –  Freedom charter 1955

1955 ANC Freedom Charter

Boere volk se deelname in Suid-Afrika

Codesa Constitution – Kodesa Grondwet

Grondwet SA Constitution

Nuremberg codes –  SA Constitution –  Grondwet

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

Wetgewing is slegs teen alle blankes opgestel en deur parlement goedgekeur:

Human Rights Whites/Menseregte – blankes

Black Pimpernel

Kommunisme COSATU en SAKP

Skending van Menseregte

THABO MBEKI IS SAAM WIE OM DIE TAFEL (KODESA OOK)

AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

ABN en Dinokeng

Veelrassige organisasies – ABN

DAAR WAS NIE INTERNET EN SOSIALE MEDIA NIE

Secret talks before 1994

Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

Liberale denke na 40 jaar

 

DIE BRANDPUNT IN KAAPSTAD

PARLEMENT – ELKEEN WORD ONDER DIE GRONDWET INGESWEER

Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

1 gedagte oor “SA KORRUPSIE – CORRUPTION”

Lewer kommentaar