*
Geskiedenis herhaal self in Suid-Afrika. Die volgende gedeeltes verskyn in ‘n oorsese publikasie en is langer as ‘n eeu oud. Dit wat hieronder geskryf staan, is bygedra deur Afrikaners van die Kaapkolonie aan hulle Britse koningin Victoria om teen die Boere van die Boere republieke te veg. Dis ‘n klomp geld om netso by te dra vir ‘n oorlog om die ander party, mans, vroue en kinders, saam met plaashuise en voedsel, in die tydperk, te vernietig, vir grond en minerale rykdom, asook seeroete.

*
Derduisende burgers van die twee onafhanklike Boere republieke, is sedert die AB Oorlog 1 en AB Oorlog 2 uitgebreek het, dood, vermink, bankrot, huise en voedsel afgebrand, verkragtings in die moordkampe en uithonger? Hierie uitwissing het in 2024 nog nooit gestop nie.
Derduisende van ons voorouers en geslagte het ‘n hongerdood gesterf of meisies of Boervroue wat verkragting moes deurmaak, is in ellende gedompel. Daar was ‘n spesiale verslag hieroor, wat vir dekades vir die nageslagte weggesteek is deur die 1910 Unie en 1948 regerings. Indien dit vir hulle van belang was en nie daartoe bygedra het nie sou hulle dit onmiddellik bekendgestel het.
Duisende ponde is aan die Engelse gegee om teen die Boere republieke te veg en te sorg vir volksmoord, maatskaplike armoede en chaos, soos die 30 000 plase wat afgebrand is en honderde helkampe van die Britte. Hoeveel is 30000 pond van 1900 werd vandag? Daarteenoor, wat is die bedrae wat tydens Kodesa gespandeer is?
Afrikander (Afrikaner) lede het destyds hul eie rol gespeel in die oorname van die Boere republieke aan die Engelse wat vandag eenvoudig ontken word.
Daar is honderde duisende perde ingevoer vir die Britte uit Amerika, Kanada en Australië om teen die Boere republieke oorlog te maak en alles uit te wis. Daar was ook destyds Afrikander (Afrikaner) boere in die Kaapkolonie wat die perde gehuisves en versorg het.
Verskroeide aarde – Scorched earth
*
Dieselfde liberaal verligte groepe en organisasies speel later jare weer ‘n rol in Dakar, Zambië en ander plekke gedurende 1982-1994, met Kodesa en Idasa. Hierdie verrigtinge is deur kommunistiese organisasies soos OSF.SA, Ford foundation en vele ander gefinansier. Die grondwet 1996 is deur OSF.SA, Ford en ander gefinansier. Dit wil sê al hierdie organisasies wat verbind met Amerika en Brittanje het hier in Suid-Afrika kom kitaar slaan. Dieselfde lande is en was betrokke by ABO. Dieselfde is betrokke by Egipte en Ottomans, die Palestina oorloë.
Dakar 1986 – Notes of H Giliomee
Verseker het grondwetskrywers ook uit die geledere van liberaal verligtes gekom – bekende liberaal veerligtes se name en vanne is geboekstaaf. Die grondwet vergelyk 100% met die ANC-PAC-SAKP manifes.
Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers
Kodesa leuens – Lies of Codesa
Nie lank hierna nie in 2024 word alles herhaal, en is dit dieselfde en selfs meer liberaal verligte Afrikaner organisasies wat verklarings uitreik om met die ANC hande te neem vir die sogenaamde heropbou van die land nadat dit juis die ANC en hul radikales is wat die land afgebreek het. Dus, hulle is vir lank saam mekaar om die land af te breek en af te brand, en daarna word dit ‘n politieke speelbal van koalisies om dieselfde land wat deur kommuniste afgebreek word, weer met belastings en eerlike inkomstes op te bou. Geld wat aan die einde van die dag net gesteel sal word vir ‘n nwo regering.
Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys
Hoe toevallig is die Vredesverdrag van 1902 is deur Jan Smuts, sionis help opstel en deur top Boere leiers laat onderteken sodat die Boere republieke ingevoeg kan word by die Unie van Suid-Afrika – een land vir almal. Boere leiers was onbewus van die rol wat Smuts met die Engelse gehad het.
Skenkings is deur die Bond party gedoen en hulle was nie die enigste nie, die Nederlanders het ook daartoe bygedra. Dit is duidelik dat ook hierdie partye het dubbel rolle gespeel met die oorlog en dekades later met die anc oorname in 1994.
Diegene waarna verwys word as die politieke party, was ook die Afrikaner bond party lank voor 1900 in die Kaapkolonie in die Rhodes parlement – Victoriaanse ryk.
Hul het finansieel 30 000 pond per jaar bygedra tot die oorlog teen die Boere. Dit kom uit “the Morning Leader” pamflette, later in boekvorm.

Spekulasie is een ding, maar wat is vandag aan die gang?
Verseker behoort elkeen hul eie navorsing te doen oor name en betrokkenheid by die Anglo-Boere oorloë, wat voorafbeplande oorloë was spesifiek gemik teen die Boere. Die betrokkenes saam Engeland is meestal dieselfde lande wat deel is van die Britse statebond. Soveel lande en soveel soldate, wat eintlik twee Wêreldoorloë was teen ‘n handjievol BOERE. ‘n Groot massa meerderheid teen ‘n handjievol Boere bietjie meer as 100 jaar gelede. Daar moet dieper gegrawe word dan sal daar op sionisme afgekom word wat alles beheer, nes vandag dit ook in Palestina gebeur. Dieselfde lande wat teen ons Boere voorouers geveg het, het ook in die midde ooste , Egipte, Ottomans, Palestina, ens. gaan veg.
Die Boereoorlog was ’n sionistiese oorlog teen die klein minderheid Boere. Oral was al jode (sioniste) gevestig, die geldmag om alles te beheer, ook minerale regte is in 1902 geannekseer, veral die rykste goud en diamantvelde. Bekendes aan die Witwatersrand en Kimberley was meestal ‘immigrante’ wat van jode, sionistiese afkoms is. Oppenheimer, Rhodes, Rothschild.
Die waarde van die 30 000 pond is heelwat wat hulle sowel as die Nederlandse regering destyds bygedra het om die Boere volk totaal en al te verwoes.
https://www.officialdata.org/uk/inflation/1899?amount=30000
*
Dertig sikkels silwer …
30 000 pond jaarliks van die Afrikanerbond (let wel AFRIKANDERS aan die bestuur) soos op 18 Mei 1899
30 000 pond jaarliks van die Nederlanders
Ook Simonstad is aan die Britte gegee – niemand weet vandag of hierdie gebiede steeds aan die Engelse of Sioniste behoort nie.
*
Die unie leier, Smuts (sionis) het in baie organisasies sy rol gespeel, selfs tydens Paul Kruger en Rhodes se bestaan. VN, Britse statebond, hy was kwansuis deel van die kommando’s van die Boere republieke, die Republieke wat gesteel is, Minerale wat gesteel is, oorlog met ander volke in suidelike Afrika, die oorlogskamer van Engeland, die Oos-Afrika oorlog, die sionistiese staat bo in Afrika, die 1917 Balfour verklaring, die Palestina en Egipte oorloë en besettings van Palestina, die skep van sogenaamde Israel, uitwissing en besettings van burgers van Palestina.
*
VERWANTE ARTIKELS
Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring
Parlement April 2023 Hansard Landelike sake en grondeise
Volle soewereiniteit en selfbeskikking
Political Party Funding Act will promote multi-party democracy
Multi-culture failed in South Africa
Future of Multi-culturalism in South Africa – Dr Mathews Phosa
Multi-choice Regering en Naspers
Multi-kulturele organisasies en -partye
Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+
Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
Onafhanklikheid – Independence – British empire
Two independent Boer republics
(agreement)
Vryheid – Nieuwe Republiek (Boer-Zoeloe)a
Diamonds/Diamante – Gold/Goud -MINERALS
Diamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa
British in ZAR and Free state – ABWars
Jan Smuts – Churchill – Rhodes – apartheid : British rules
Shepstone – Natal, roots of segregation
Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie
Britse konsentrasiekampe Hester de Beer
Die Anglo-Boere Oorloë in kleur
Anglo-Boere oorloë – Springfontein
Verskroeide aarde – Scorched earth
British concentration camps – ABW (Rudie Rousseau)
ABW concentration camps – Rudie Rousseau ea
Commonwealth and suppression by British Colonialism
British Empire and their colonial rules/flags
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
Jy se:
“30 000 pond jaarliks van die Afrikanerbond (let wel AFRIKANDERS aan die bestuur) soos op 18 Mei 1899″
O’Malley Archive se:
“The Broederbond emerged from a group called “Jong Suid-Afrika”, established in May 1918. Two months later the organisation was renamed the Afrikaner-Broederbond. Its motto was “Wees Sterk” (“Be Strong”). In 1921 it became a secret organisation.”
N verskil van 19 jaar. Kan my as dit verklaar.
LikeLike
[…] 1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) ABO […]
LikeLike
[…] 1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO […]
LikeLike
[…] 1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO […]
LikeLike
[…] Veelrassige organisasies – ABNAAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) ABO […]
LikeLike
[…] – 1854Renwick, Brittanje en bondgenoteAfrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABOAfrikaner stigting Solidariteit Julie […]
LikeLike
[…] 1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO […]
LikeLike
[…] Dit was die Afrikaners en spesifiek die Afrikanerbond wat hierdie swart bemagtiging laat instel het na 1980-1990, samesprekings in Dakar en elders. NIE die Boere volk nie.1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO […]
LikeLike
[…] 1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO […]
LikeLike
[…] Monumente : Geskiedenis simbole ZARBesoedeling in ou Boere republiekeAfrikaner stigting Solidariteit Julie 2024Afrikaners Afriforum Ernst van ZylAfrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysAfrikaner – verklaring 2024AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)Afrikanerbond – Afrikaner-Broederbond in SA1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO […]
LikeLike
[…] Afrikaners uit die Kaapkolonie tydens ABO is ingesluit by die bondgenote wat hul finansies, tande en kragte gewys het teen die handjievol Boere vegters, vroue en kinders.1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) ABO […]
LikeLike
[…] 1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO […]
LikeLike
[…] 1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO […]
LikeLike
[…] 1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) ABO […]
LikeLike
[…] 1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) ABO […]
LikeLike