Onafhanklikheid – Independence – British empire

British South Africa Company (BSAC, BSACO, or BSA Company), mercantile company based in London that was incorporated in October 1889 under a royal charter at the instigation of Cecil Rhodes, with the object of acquiring and exercising commercial and administrative rights in south-central Africa. The charter was initially granted for 25 years, and it was extended for a 10-year period in 1915.

See the source image


*

The BSAC’s function was to take the risk of extending the infrastructure of modern capitalism (including railways) into south-central Africa for the benefit of the British but without the cost’s falling on the British taxpayer. Unlike normal companies, the BSAC was permitted to establish political administration with a paramilitary police force in areas where it might be granted rights by local rulers. It was also allowed to profit commercially through its own operations or by renting out land, receiving royalties on the mining of minerals, levying customs duties, and collecting other fees. The British government guaranteed the BSAC a monopoly where it operated and, as a last resort, was prepared to support it militarily against rival European powers or local rebellions.

https://www.britannica.com/topic/British-South-Africa-Company

>

The South African War (1899–1902)

While the government of Lord Salisbury in Britain went to war to secure its hegemony in Southern Africa, the Boer republics did so to preserve their independence. The expensive and brutal colonial war lasted two and a half years and pitted almost 500,000 imperial troops against 87,000 republican burghers, Cape “rebels,” and foreign volunteers. The numerical weakness of the Boers was offset by their familiarity with the terrain, support from the Afrikaner populace, and the poor leadership and dated tactics of the British command. Although often styled a “white man’s war,” both sides used blacks extensively as labour, and at least 10,000 blacks fought for the British.

In the first phase of the war, Boer armies took the offensive and punished British forces at Colenso, Stormberg, and Magersfontein in December 1899 (“Black Week”). During 1900 Britain rushed reinforcements to the front, relieved sieges at Ladysmith, Kimberley, and Mafeking, and took Bloemfontein, Johannesburg, and Pretoria. In the third phase, Boer commandos avoided conventional engagements in favour of guerrilla warfare. The British commander, Lord Kitchener, devised a scorched-earth policy against the commandos and the rural population supporting them, in which he destroyed arms, blockaded the countryside, and placed the civilian population in concentration camps. Some 25,000 Afrikaner women and children died of disease and malnutrition in these camps, while 14,000 blacks died in separate camps. In Britain the Liberal opposition vehemently objected to the government’s methods for winning the war.

Boer forces, which at the end consisted of about 20,000 exhausted and demoralized troops, sued for peace in May 1902. The
Treaty of Vereeniging reflected the conclusive military victory of British power but made a crucial concession. It promised that the “question of granting the franchise to natives [blacks]” would be addressed only after self-government had been restored to the former Boer republics. The treaty thus allowed the white minority to decide the political fate of the black majority.

*

Reconstruction, union, and segregation (1902–29)   (segregation was already implemented in colonies since 1854, refer to the Shepstone Policy

The Union of South Africa was born on May 31, 1910, created by a constitutional convention (in Durban in 1908) and an act of the British Parliament (1909). The infant state owed its conception to centralizing and modernizing forces generated by mineral discoveries, and its character was shaped by eight years of “reconstruction” between 1902 and 1910. During that period, efficient administrative structures were created, and a relationship developed between Afrikaner politicians and mining capitalists that consolidated the economic dominance of gold. Reconstruction also ensured that settler minorities would prevail over the black majority. Black societies were policed and taxed more effectively, and the new constitution excluded blacks from political power. Racial segregation was further developed through policies proposed during reconstruction and solidified after 1910.

https://www.britannica.com/place/South-Africa/Gold-mining#ref480644

*

Hoe groot was die Anglo Boere oorloë in werklikheid?     Dit het gestrek oor veral die twee onafhanklike lande, die twee Boere republieke, maar ook die Kaapkolonie was indirek en direk geraak, aangesien die troepe uit Engeland daardeur beweeg het, ooof andeersinds via Durban (Port Natal).     Suid-Afrika het eers op 31 Mei 1910 ontstaan met Uniewording.  Voor 1910 was daar nie ‘n land soos Suid-Afrika nie.

Engeland het derduisende kilometers weg van die suidpunt van Afrika gekom om teen ons voorgeslagte oorlog te maak.   Dis nie die ideale prentjie om so onder die Britse beheer te wees wat gedurig geskets word en wat deel is van ons geskiedenis.  Lyding was daar baie, sowel mislukkings en afgebrande huise, waarvan die helkamp konsentrasie kampe die ergste was.

Benamings van oorloë, soos die “Anglo Boere oorloë” het gerieflik aangepas as Suid-Afrikaanse oorloë, want mense hou nie van die woord BOER nie, terwyl die oorlog teen die twee onafhanklike Boere republieke was.   Daar was ook ander lande wat die Boere kom help het, sowel as die Rebelle daar uit die Kaapkolonie.     Die Britte het ook teen ander swartes en khoisan  volke oorlog gemaak.    Daar was slegs Brits beheerde koloniale gebiede en ander onafhanklike republieke (soos die ZAR en Vrystaat), kroongebiede en reservate en/of monargieë.

Minerale eksplorasie en -regte

Minerale regte en myn ontginning in suidelike Afrika is ten volle oorgeneem, ontneem vanaf die burgers van die land, deur die Britse ryk, en dis reeds beheer vanaf 1903 uit London.

Reservate – Kroongebiede – Tuislande – CPA – Trustgebiede

Na die verskillende oorloë, het anneksasie van al die betrokke gebiede plaasgevind en het die Britte met hul Shepstone Beleid gedateer 1854, steeds verskeie etniese reserwes of lokasies, en selfs Britse kroongebiede geskep waar sommige na 1961 omskep is in Tuislande.

Volgens die Britse webtuiste (Engelse gedeeltes hierbo) moes die Blankes oor die Swart en ander etniese volke besluite gemaak het, terwyl alles onder Britse beheer was en nie onder die Boere republieke se leiers nie.

En volgens VN vandag, asook ander menseregte, moet elke volk oor hulself besluite maak.    Hoe eenvoudig was dit nie om die skuld voor die Boerestate se deure te plaas, terwyl die Britte alles ge-annekseer en regeer het.

Die Shepstone beleid van 1854, laat slegs kommunale eienaarskap toe, net soos wat Trustgebiede en CPA (grondeise) slegs kommunale regte bevat.  Tuislande, wat Dr Verwoerd wou laat implementeer (volle onafhanklikheid), sou alles netso oorgedra het aan daardie regerings.   Dr Verwoerd was gekeer en vermoor om dit enduit te voer.

Tuislande was op pad om volle onafhanklikheid te verkry voor 1994, maar ander lande wou dit nie toelaat nie waar elke volk hulself onafhanklik sou regeer.  DIT,   terwyl die VN se regsverveistes ook totale onafhanklikheid voorskryf en steun dat volke hulself mag regeer.   Inderdaad het Mandela-De Klerk leuens verkondig dat aparte gebiede weg is.  Na 1994 het die ANC kommunistiese ideologie voorggeduur en is dieselfde gebiede omskakel in iets anders wat ons steeds duur onderhou.    Grondeise het ingeskop, meestal van ou tradisionele gebiede wat geregistreeerde CPA’s geword het, met byvoordele en finansiële inkomstes om voort te bou.   Tot datum kan weinig gesien word wat gedoen is daarmee.   Alle koninklikes het meestal paleise met byvoordele – wat hul families en voertuie insluit.   Daar is oor die 8840 tradisionele leiers wat almal salarisse ontvang en hulle gaan nou ook ingespan word in die EEN plan van Ramaphosa (blankes is totaal en al uitgesluit sedert 1994).    So word die vals prentjie geskilder en ons Afrikaners en Boere (alle blankes) word gehaat vir iets wat ons nie gedoen het.      Dis nie die Boere of Afrikaners wat grond geannekseer het nie, maar die Britse ryk wat koloniale magte in Afrika opgebou het vir hul Statebondslande.  Oral is daar Trustgebiede en Kroongebiede, ook op ander kontinente.   Meeste van die ou “apartheidswetgewings”, die “pasboek” kom uit die Britse tydperk voor 1910 waar hulle alles beheer het.   Ook die minerale is geannekseer en was uit London beheer.

Alhoewel die Verenigde Nasies besluit het dat elke volk ‘n internasionale reg tot ‘n eie gebied en volle onafhanklikheid mag geniet, geld dit selfs vir ons volke in Suid-Afrika wat gebuk gaan onder Kommunisme.   Suid-Sudan het in 2011 afgeskei van Sudan en onafhanklikheid verkry.  Daar is ook verskeie volke in Suid-Sudan sowel as Sudan.  Destyds na 1961 was vermeld dat ons aparte gebiede voorstaan, maar vandag word dit dan steeds gedoen.   Trustgebiede en kommunale projekte is almal aparte gebiede.

Al verskil is, ons mag dit nie op “kleur van ons vel” (ras) doen nie, maar op ETNISITEIT en as volk.   Ingonyama Trust is slegs vir die Zoeloe volk.

>

SEGREGASIE (aparte gebiede)

Segregasie bestaan vandag steeds – in die vorm van Trustgebiede of andersinds grondeise wat na 1994 die lig gesien het,  wat ook in terme van nog ‘n diskriminerende wetgewing,  geregistreerde kommunale gebiede van etniese volke uitmaak of eerder afdwing.  Hierdie ondersteuners het slegs lewensreg vir hulself en diere of ploeg/plant.

(CPA legislation and Trustland legislation are both the same and is in terms of ethnic peoples).

Almal is onder die indruk dat daar weg gedoen is met segregasie – moenie te opgewonde raak oor FW de Klerk se afskaffing of sy modelprysie wat hy internasionaal losgeslaan het nie, dit het nie gebeur nie.  Daar was slegs ‘n naamsverandering na Trustgebiede en slegs daardie betrokke gemeenskappe mag die vrugte pluk van daardie gebiede, hetsy dit nou bruin of swart is.   Selfs die swart etniese stamme het hul eie gebiede (van ouds behou) en leef voort.

WAAR KOM SKENDING VAN MENSEREGTE IN?
Aparte gebiede op grond van ras is mos volgens die ANC as ‘n internasionale misdaad (DIE SOGENAAMDE APARTHATE) verklaar- dit was juis ‘n ANC advokaat wat dit na die VN geneem het waar lande dit as ‘n misdaad verklaar het.

VN Lande is vandag tjoepstil as dit gaan oor moorde en swart bemagtiging teenoor BLANKES in Suid-Afrika wat deur swartes gepleeg word.  Hoe kan menseregte skendings vir een plaasvind, maar nie vir die ander nie.?  Hoe word swart bemagtiging toegelaat en daar word geswyg.   Alle lande het tog ook Ambassadeurs of buitelandse kantore wat in Suid-Afrika is, so hulle weet presies wat in Suid-Afrika aan die gang is.

Dus,  al hierdie lidlande oorsee het destyds saamgestem dat  “aparte gebiede” ‘n misdaad is, is nou stil – maar hoekom veroordeel niemand dan die ANC wat hul aan hul eie mense (of ondersteuners) doen nie.   Die wetgewings verbied hul eie ondersteuners dan die reg om titelaktes te bekom in hierdie kommunale grondgebiede – selfs grondeise mag daar geen titelaktes uitgereik word nie.

Mens kan tog nie brood, konfyt en kaas op albei kante van die brood kry nie of hoe?

Gaan dieper in en sien, die aparte gebiede bestaan steeds net soos in 1854 toe die Britte dit ingestel het, nie wyle Dr H F Verwoerd nie.

Dit is verseker dat ons menseregte geskend word, selfs die in arm nedersettings is bewus van hul karige omstandighede al het hul nie toegang tot weelde of ‘n bord kos  nie. Om honger te gaan slaap in ‘n koue nat kombers is nie altyd aangenaam nie. Of dalk ‘n sinkhuisie wat strome lek as dit reën.   Daar word nie baie ag geslaan hierop nie en die huidige regering ontken blanke moorde en armoede.

Beide van ons het ‘n reg tot ‘n beter bestaansreg onder ‘n sogenaamde “demokratiese” regering,  maar nie onder die huidige kommunistiese vlaggies nie. Beide van ons het juis baie van hul menseregte moes prysgee as gevolg van regstellende aksie en swart bemagtiging – dus om ons totaal en al ekonomies te ontmagtig.  Heelwat van ons families is opgebreek en werk oorsee.   In ‘n vreemde land met ‘n ander kultuur, taal en etnisiteite.
NA 1994

Ons dwing nie die Zoeloe, Xhosa, Venda, Ndebele, Tswana, Khoisan om afstand te doen van hulle CPA’s of Trustgebiede nie – hulle kan dit enige tyd bedryf en self op hul eie inkomstes in stand hou.

De klerk hou nie op met spog dat hy SEGREGASIE afgebreek het nie, terwyl dit onwaar is. Hoekom is daar dan 11 etniese gebiede, etniese tradisionele leiers, en daar is baie wat op die salarisrol van die staatskas is – nie net die ryk konings nie.   Hoekom word net ons blankes gedwing om te “reënboog speel”?   Selfs hulle kan ook onafhanklik wees as hulle wil, maar hoekom sal hulle, as ons dan heeltyd voorsien met B-BBEE en belastings – wie se skuld is dit eintik?

Elke onafhanklike land het hul eie volwaardige binnelandse en buitelandse beleid, eie ekonomie en bemarking, en die dag as ons Selfbeskikking/Self Determination kan verkry dink net aan al die moontlikhede hoe ons was voor 1994 met ons eie in beheer en nie alles wat ten gronde gegaan het nie. Steun jou eie en leef saam jou eie.   Hoekom mag die Zoeloe en Tswana dit doen, hul kultuur funksies hou, maar ons word verbied en afgedreig?  Ons mag nie Afrikaans besig in skole en universiteite nie, want dis ‘n misdaad.  Sedert wanneer?
Frankryk en Botswana is tog onafhanklike gebiede, lande met eie infrastrukture, hoekom moet dit van ons weerhou word.

Elke volk het ‘n internasionale reg tot Selfbeskikking (volle onafhanklikheid).

British South Africa Company (BSAC, BSACO, or BSA Company), mercantile company based in London that was incorporated in October 1889 under a royal charter at the instigation of Cecil Rhodes, with the object of acquiring and exercising commercial and administrative rights in south-central Africa. The charter was initially granted for 25 years, and it was extended for a 10-year period in 1915.

See the source image


*

The BSAC’s function was to take the risk of extending the infrastructure of modern capitalism (including railways) into south-central Africa for the benefit of the British but without the cost’s falling on the British taxpayer. Unlike normal companies, the BSAC was permitted to establish political administration with a paramilitary police force in areas where it might be granted rights by local rulers. It was also allowed to profit commercially through its own operations or by renting out land, receiving royalties on the mining of minerals, levying customs duties, and collecting other fees. The British government guaranteed the BSAC a monopoly where it operated and, as a last resort, was prepared to support it militarily against rival European powers or local rebellions.

https://www.britannica.com/topic/British-South-Africa-Company

The South African War (1899–1902)

(87000 – 20000) Boers

While the government of Lord Salisbury in Britain went to war to secure its hegemony in Southern Africa, the Boer republics did so to preserve their independence. The expensive and brutal colonial war lasted two and a half years and pitted almost 500,000 imperial troops against 87,000 republican burghers, Cape “rebels,” and foreign volunteers. The numerical weakness of the Boers was offset by their familiarity with the terrain, support from the Afrikaner populace, and the poor leadership and dated tactics of the British command. Although often styled a “white man’s war,” both sides used blacks extensively as labour, and at least 10,000 blacks fought for the British.

In the first phase of the war, Boer armies took the offensive and punished British forces at Colenso, Stormberg, and Magersfontein in December 1899 (“Black Week”). During 1900 Britain rushed reinforcements to the front, relieved sieges at Ladysmith, Kimberley, and Mafeking, and took Bloemfontein, Johannesburg, and Pretoria. In the third phase, Boer commandos avoided conventional engagements in favour of guerrilla warfare. The British commander, Lord Kitchener, devised a scorched-earth policy against the commandos and the rural population supporting them, in which he destroyed arms, blockaded the countryside, and placed the civilian population in concentration camps. Some 25,000 Afrikaner women and children died of disease and malnutrition in these camps, while 14,000 blacks died in separate camps. In Britain the Liberal opposition vehemently objected to the government’s methods for winning the war.

Boer forces, which at the end consisted of about 20,000 exhausted and demoralized troops, sued for peace in May 1902. The Treaty of Vereeniging reflected the conclusive military victory of British power but made a crucial concession. It promised that the “question of granting the franchise to natives [blacks]” would be addressed only after self-government had been restored to the former Boer republics. The treaty thus allowed the white minority to decide the political fate of the black majority.

>

The Union of South Africa was born on May 31, 1910, created by a constitutional convention (in Durban in 1908) and an act of the British Parliament (1909). The infant state owed its conception to centralizing and modernizing forces generated by mineral discoveries, and its character was shaped by eight years of “reconstruction” between 1902 and 1910. During that period, efficient administrative structures were created, and a relationship developed between Afrikaner politicians and mining capitalists that consolidated the economic dominance of gold. Reconstruction also ensured that settler minorities would prevail over the black majority. Black societies were policed and taxed more effectively, and the new constitution excluded blacks from political power.

Racial segregation was already in place and was further developed through policies proposed during reconstruction and solidified after 1910.

https://www.britannica.com/place/South-Africa/Gold-mining#ref480644

Milner and reconstruction

Die Britte was steeds in beheer van die hele land en heerskappy.   Weg is die “herstel van die Boere republieke se onafhanklikheid”.  Die feite is, die Boere het ook nooit “baasskap” gehad oor enige reservate of kroongebiede wat in die twee onafhanklike Boere republieke geleë was nie.

High Commissioner Milner transferred his headquarters from Cape Town to Pretoria in 1902. The move symbolized the centrality of the Transvaal to his mission of constructing a new order in South Africa. When Milner departed in 1905, his vision of a country politically dominated by English-speaking whites had failed.   Schemes to flood the rural Transvaal with British settlers yielded only a trickle, and, worse yet, compulsory Anglicization of education only intensified feelings of Afrikaner nationalism. Opposition to “Milnerism” defined the emergent political groups led by former Boer generals Louis Botha, Jan Smuts, and J.B.M. (Barry) Hertzog.

Milner had hoped to withhold self-rule from whites in South Africa until “there are three men of British race to two of Dutch.” But, when Henry Campbell-Bannerman’s Liberal ministry granted responsible government to the former republics in 1907, Afrikaner parties won elections in the Transvaal.

Yet, if Milner’s political design failed to take shape, he did largely realize his blueprint for economic and social engineering. Served by a group of handpicked young administrators, he made economic recovery a priority because it was imperative to restore the mines to profitability. He lowered rail rates and tariffs on imports and abolished the expensive concessions granted by the Kruger regime. Milner also made strenuous efforts to ensure cheap labour to the mines. To achieve this goal, he authorized the importation of some 60,000 Chinese indentured labourers when black migrants resisted wage cuts. Chinese miners, who would mostly return home by 1910, performed only certain tasks, but their employment set a precedent for a statutory colour bar in the gold mines. Although this experiment provoked political outcries in the Transvaal and in Britain, it succeeded in undercutting the bargaining power of black workers.

The value of gold production swelled from £16 million in 1904 to £27 million by 1907.

THEOPHILUS SHEPSTONE AND HIS ROLE IN WARS IN SOUTH AFRICA
Sir Theophilus Shepstone, (born Jan. 8, 1817, Westbury-on-Trym, Gloucestershire, Eng.—died June 23, 1893, Pietermaritzburg, Natal [now in South Africa]), British official in Southern Africa who devised a system of administering Africans on which all later European field administrations in Africa were to be based.

Theophilus Shepstone.

In 1845 he moved to Natal, where he first served as a diplomatic agent (1845–53) and later as secretary for native affairs (1853–75).

He was responsible for delineating reserves for Africans, for introducing the hut tax (1849), and for ruling through chiefs loyal to himself.

He believed that Africans should be governed separately from the white settlers and that African land-tenure systems should be maintained in the reserves (which became the basic approach in South Africa during the apartheid era of the 20th century), but he provoked opposition from white settlers who coveted further African land.

He was responsible for the annexation of the Transvaal in 1877 and helped to instigate the Anglo-Zulu War (1879).

Kaffraria 

Shepstone’s family immigrated in 1820 to Cape Colony, and he was educated in his father’s mission school. At an early age Shepstone acquired great proficiency in the native dialects and culture and learned Xhosa. He served on the staff of Benjamin D’Urban, governor of Cape Colony, during the Cape Frontier War of 1834–35 against the Xhosa and was appointed British resident in a Xhosa group in Kaffraria (now in South Africa) in 1839.

Shepstone was active in regional affairs. He attempted to impose a pretender on the Ndebele people following the 1868 death of their king, Mzilikazi, which was a source of trouble for Mzilikazi’s successor, Lobengula.

Shepstone also vied with the president of the Boer South African Republic (SAR), Marthinus Pretorius, in making claim to much of the African interior not already occupied by Europeans. He was present at the coronation of the Zulu king, Cetshwayo, in 1873 and negotiated with him. Also that year, Shepstone led the attack on the Hlubi chief Langalibalele, who had ignored orders to give up his people’s firearms.

Federations were on the table (has been failed)

In 1876 the British colonial secretary, Lord Carnarvon, consulted with Shepstone as to how best to bring about a federation of the Southern African colonies.

It was in working toward that goal that in April 1877 Shepstone annexed the SAR to Great Britain as the crown colony of the Transvaal.

The annexation and Shepstone’s subsequent role as administrator in the Transvaal (1877–79) have given rise to considerable controversy. Critics insist that Shepstone was a crafty, secretive “South African Talleyrand” whose “soaring ambition” led him to employ deceit  intimidation with the Transvaalers when he took over their land and that his high-handed, autocratic rule contributed much to the successful rebellion of the Boers (1880–81).

After the rebellion, relations between the Boers and the British were poisoned for generations. Also during this time, Shepstone fomented war against Cetshwayo’s Zulu and, together with the high commissioner of Cape Colony, Sir Bartle Frere, was largely responsible for the British ultimatum to the Zulu in December 1878 and the resulting war in 1879.

https://www.britannica.com/biography/Theophilus-Shepstone

>

*

Suid-Afrika het op 31 Mei 1910 ontstaan met Uniewording.  Voor 1910 was daar nie ‘n land soos Suid-Afrika nie.   Engeland het duisende kilometers weg van die suidpunt van Afrika gekom om teen ons mense oorlog te maak.   Dis nie die ideale prentjie om so onder die Britse beheer te wees wat gedurig geskets word en wat deel is van ons geskiedenis.  Lyding was daar baie, sowel mislukkings en afgebrande huise, waarvan die helkamp konsentrasie kampe die ergste was.

Benamings van oorloë, soos die “Anglo Boere oorloë” het gerieflik aangepas as Suid-Afrikaanse oorloë, want mense hou nie van die woord BOER nie, terwyl die oorlog teen die twee onafhanklike Boere republieke was.   Daar was ook ander lande wat die Boere kom help het, sowel as die Rebelle daar uit die Kaapkolonie.     Die Britte het ook teen ander swartes en khoisan  volke oorlog gemaak.    Daar was slegs Brits beheerde koloniale gebiede en ander onafhanklike republieke (soos die ZAR en Vrystaat), kroongebiede en reservate en/of monargieë.

Minerale regte en myn ontginning in suidelike Afrika is ten volle oorgeneem deur die Britse ryk, en dis reeds beheer vanaf 1903 uit London,

Na die verskillende oorloë, het anneksasie van al die betrokke gebiede plaasgevind en het die Britte met hul Shepstone Beleid gedateer 1854 verskeie etniese reserwes of lokasies, en selfs Britse kroongebiede geskep waar sommige na 1961 omskep is in Tuislande.   Tuislande was op pad om volle onafhanklikheid te verkry voor 1994, maar ander lande wou dit nie toelaat nie waar elke volk hulself onafhanklik sou regeer.  DIT,   terwyl die VN se regsverveistes ook totale onafhanklikheid voorskryf en steun dat volke hulself mag regeer.   Inderdaad het Mandela-De Klerk leuens verkondig dat aparte gebiede weg is.  Na 1994 het die ANC kommunistiese ideologie voorggeduur en is dieselfde gebiede omskakel in iets anders wat ons steeds duur onderhou.    Grondeise het ingeskop, meestal van ou tradisionele gebiede wat geregistreeerde CPA’s geword het, met byvoordele en finansiële inkomstes om voort te bou.   Tot datum kan weinig gesien word wat gedoen is daarmee.   Alle koninklikes het meestal paleise met byvoordele – wat hul families en voertuie insluit.   Daar is oor die 8840 tradisionele leiers wat almal salarisse ontvang en hulle gaan nou ook ingespan word in die EEN plan van Ramaphosa (blankes is totaal en al uitgesluit sedert 1994).    So word die vals prentjie geskilder en ons Afrikaners en Boere (alle blankes) word gehaat vir iets wat ons nie gedoen het.      Dis nie die Boere of Afrikaners wat grond geannekseer het nie, maar die Britse ryk wat koloniale magte in Afrika opgebou het vir hul Statebondslande.  Oral is daar Trustgebiede en Kroongebiede, ook op ander kontinente.   Meeste van die ou “apartheidswetgewings”, die “pasboek” kom uit die Britse tydperk voor 1910 waar hulle alles beheer het.   Ook die minerale is geannekseer en was uit London beheer.

Alhoewel die Verenigde Nasies besluit het dat elke volk ‘n internasionale reg tot ‘n eie gebied en volle onafhanklikheid mag geniet, geld dit selfs vir ons volke in Suid-Afrika wat gebuk gaan onder Kommunisme.   Suid-Sudan het in 2011 afgeskei van Sudan en onafhanklikheid verkry.  Daar is ook verskeie volke in Suid-Sudan sowel as Sudan.  Destyds na 1961 was vermeld dat ons aparte gebiede voorstaan, maar vandag word dit dan steeds gedoen.   Trustgebiede en kommunale projekte is almal aparte gebiede.

Al verskil is, ons mag dit nie op “kleur van ons vel” (ras) doen nie, maar op ETNISITEIT en as volk.   Ingonyama Trust is slegs vir die Zoeloe volk.

>
SEGREGASIE (aparte gebiede)

Segregasie bestaan vandag steeds – in die vorm van Trustgebiede of andersinds grondeise wat na 1994 die lig gesien het,  wat ook in terme van nog ‘n diskriminerende wetgewing,  geregistreerde kommunale gebiede van etniese volke uitmaak of eerder afdwing.  Hierdie ondersteuners het slegs lewensreg vir hulself en diere of ploeg/plant.

(CPA legislation and Trustland legislation are both the same and is in terms of ethnic peoples).

Almal is onder die indruk dat daar weg gedoen is met segregasie – moenie te opgewonde raak oor FW de Klerk se afskaffing of sy modelprysie wat hy internasionaal losgeslaan het nie, dit het nie gebeur nie.  Daar was slegs ‘n naamsverandering na Trustgebiede en slegs daardie betrokke gemeenskappe mag die vrugte pluk van daardie gebiede, hetsy dit nou bruin of swart is.   Selfs die swart etniese stamme het hul eie gebiede (van ouds behou) en leef voort.

WAAR KOM SKENDING VAN MENSEREGTE IN?
Aparte gebiede op grond van ras is mos volgens die ANC as ‘n internasionale misdaad (DIE SOGENAAMDE APARTHATE) verklaar- dit was juis ‘n ANC advokaat wat dit na die VN geneem het waar lande dit as ‘n misdaad verklaar het.

VN Lande is vandag tjoepstil as dit gaan oor moorde en swart bemagtiging teenoor BLANKES in Suid-Afrika wat deur swartes gepleeg word.  Hoe kan menseregte skendings vir een plaasvind, maar nie vir die ander nie.?  Hoe word swart bemagtiging toegelaat en daar word geswyg.   Alle lande het tog ook Ambassadeurs of buitelandse kantore wat in Suid-Afrika is, so hulle weet presies wat in Suid-Afrika aan die gang is.

Dus,  al hierdie lidlande oorsee het destyds saamgestem dat  “aparte gebiede” ‘n misdaad is, is nou stil – maar hoekom veroordeel niemand dan die ANC wat hul aan hul eie mense (of ondersteuners) doen nie.   Die wetgewings verbied hul eie ondersteuners dan die reg om titelaktes te bekom in hierdie kommunale grondgebiede – selfs grondeise mag daar geen titelaktes uitgereik word nie.

Mens kan tog nie brood, konfyt en kaas op albei kante van die brood kry nie of hoe?

Gaan dieper in en sien, die aparte gebiede bestaan steeds net soos in 1854 toe die Britte dit ingestel het, nie wyle Dr H F Verwoerd nie.

Dit is verseker dat ons menseregte geskend word, selfs die in arm nedersettings is bewus van hul karige omstandighede al het hul nie toegang tot weelde of ‘n bord kos  nie. Om honger te gaan slaap in ‘n koue nat kombers is nie altyd aangenaam nie. Of dalk ‘n sinkhuisie wat strome lek as dit reën.   Daar word nie baie ag geslaan hierop nie en die huidige regering ontken blanke moorde en armoede.

Beide van ons het ‘n reg tot ‘n beter bestaansreg onder ‘n sogenaamde “demokratiese” regering,  maar nie onder die huidige kommunistiese vlaggies nie. Beide van ons het juis baie van hul menseregte moes prysgee as gevolg van regstellende aksie en swart bemagtiging – dus om ons totaal en al ekonomies te ontmagtig.  Heelwat van ons families is opgebreek en werk oorsee.   In ‘n vreemde land met ‘n ander kultuur, taal en etnisiteite.
NA 1994

Ons dwing nie die Zoeloe, Xhosa, Venda, Ndebele, Tswana, Khoisan om afstand te doen van hulle CPA’s of Trustgebiede nie – hulle kan dit enige tyd bedryf en self op hul eie inkomstes in stand hou.

De klerk hou nie op met spog dat hy SEGREGASIE afgebreek het nie, terwyl dit onwaar is. Hoekom is daar dan 11 etniese gebiede, etniese tradisionele leiers, en daar is baie wat op die salarisrol van die staatskas is – nie net die ryk konings nie.   Hoekom word net ons blankes gedwing om te “reënboog speel”?   Selfs hulle kan ook onafhanklik wees as hulle wil, maar hoekom sal hulle, as ons dan heeltyd voorsien met B-BBEE en belastings – wie se skuld is dit eintik?

Elke onafhanklike land het hul eie volwaardige binnelandse en buitelandse beleid, eie ekonomie en bemarking, en die dag as ons Selfbeskikking/Self Determination kan verkry dink net aan al die moontlikhede hoe ons was voor 1994 met ons eie in beheer en nie alles wat ten gronde gegaan het nie. Steun jou eie en leef saam jou eie.   Hoekom mag die Zoeloe en Tswana dit doen, hul kultuur funksies hou, maar ons word verbied en afgedreig?  Ons mag nie Afrikaans besig in skole en universiteite nie, want dis ‘n misdaad.  Sedert wanneer?
Frankryk en Botswana is tog onafhanklike gebiede, lande met eie infrastrukture, hoekom moet dit van ons weerhou word.

Elke volk het ‘n internasionale reg tot Selfbeskikking (volle onafhanklikheid).

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s