*
South Africa now has eight kings officially recognised by the government – with president Cyril Ramaphosa recognising Prince Misuzulu Sinqobile Zulu as king of the AmaZulu Kingship in March 2022. He is not the only one under the different black groups of people. Most of them have palaces and culture houses as well as their wifes and families. All within the ‘constitution’ and legislations for every group of people. Those are not the only groups of people living in South Africa, what about Boers, Afrikaners, Indians and others?
*
Answering in a recent written parliamentary Q&A, Cooperative Governance and Traditional Affairs (Cogta) minister Nkosazana Dlamini-Zuma said that these recognised kings are permitted to collect an annual salary as determined by the president.
This annual salary is based on the recommendations made by the Independent Commission for the Remuneration of Public Office Bearers, she said.
The recommendations are based on consultations with the minister of finance, the minister of Justice, the chief justice and Lower Courts Remuneration Committee, and the Department of Cooperative Governance and Traditional Affairs.
Dlamini-Zuma outlined the salaries paid to each of the country’s kings over the last five years based on these recommendations:
Year | Annual salary |
---|---|
2016 | R1 126 057 |
2017 | R1 033 438 |
2018 | R1 126 057 |
2019 | R1 206 147 |
2020 | R1 239 918 |
2021 | R1 239 917 |
Dlamini-Zuma said that ‘fringe benefits’ are also given to all traditional leaders by their respective provincial governments. However, she noted there is no specific information available on the benefits each province provides to their kings as this differences from province to province.
What other traditional leaders earn
South Africa most recently gazetted its salaries for traditional leaders in July 2021, with salaries offered to a wide range of roles, including the national and provincial houses of traditional leaders.
Note: NHTL = National House of Traditional Leaders | PHTL = Provincial House of Traditional Leaders
Position | Annual salary |
---|---|
King/Queen | R1 239 917 |
Chairperson: NHTL | R933 270 |
Full-Time Chairperson: PHTL | R768 678 |
Deputy Chairperson: NHTL | R713 811 |
Full-Time Deputy Chairperson: PHTL | R658 758 |
Full-Time Member: NHTL | R415 113 |
Full-Time Member: PHTL | R355 842 |
Senior Traditional Leader | R270 942 |
Headmen/Headwomen | R116 418 |
The 2021 salaries represent an effective wage freeze, with president Cyril Ramaphosa also announcing that a number of senior officials including the deputy president and ministers would not be receiving an increase this year.
Traditional kings and senior leaders are symbolic figureheads in the country with little political power. However, these rulers play an important role in local disputes as well as in playing advisory roles to government – as well as in the lives of the traditional rural populations.
How much money kings and other traditional leaders get paid in South Africa
*
*
*
Dis nie net die koninklike tradisionele leiers wat salarisse ontvang vanuit die staatskas nie. Daar is letterlik duisende tradisionele leiers, van die verskillende swart en khoisan / griekwa volke wat salarisse en byvoordele ontvang, saam hul vroue en families wat byvoordele die lekker van SA geniet terwyl ander krepeer in armoede sonder voedsel. Byvoordele soos motors, bestuurders, selfone, paleise en selfs onthaaltoelaes.
Praat van apartheid, aparte gebiede (CPA en Trustgebiede) wat die regering hier toepas – net die ‘rykes’ en ‘elites’ trek voordeel hieruit.
Dis ‘n jaarlikse aanpassing. Sodra daar verhogings plaasvind met die 400 politici, kry die tradisionele leiers, waarvan op ‘n stadium 8840 genoem is in Hansards (2018), ook hul salarisse net soos al die raadslede van al die provinsies en munisipaliteite. Indien daar gekyk word hoe daar in twee jaar gewerk is met die virus grendeltyd, dan staan mens verstom dat geen publieke lid of burger beswaar maak daarteen nie. Pensioenarisse moes opdok en gedeeltes van hul pensioene afstaan aan fondse wat die staat beheer en selfs daar is geld eenvoudig weg.
Vandag is tradisionele leiers beslis nie net 8840 nie, wat almal ‘n salaris uit staatskas ontvang.
Is slegs die Boere, Afrikaners en Indiërs se leiers wat nie op die betaalstaat van die staatskas van Suid-Afrika verskyn nie. Blankes is al vir 28 jaar nie deel van al die aparte wetgewings, waarvan daar oor die 100 is wat slegs op toepassing van blanke minderheidsvolk is teen wie daar gediskrimineer word.
Hoeveel munisipaliteite nog werk, is ‘n ope vraag. In die virus tydperk het bykans al ons burgers ons salarisse of met die helfte moes snoei , waartydens ander besighede eenvoudig ondergegaan het. Hierdie leiers en hul families se brood is aan albei gebotter, konfyt met kaas en ander bykomstige lekkernye wat gratis verskaf word.
Ons belastingbetalers vanuit elke besigheid, Boer en Afrikaner volk, betaal hulle almal, en tog is hulle niks van die Boer of Afrikanervolk nie. Hoekom moet ons hulle almal onderhou, wat beteken hulle vir ons as mens en volk? Inteendeel elkeen het steeds hul aparte kroongebiede of tuislande aka Trust en CPA gebiede en tog huil hulle ons het hul grond gesteel.
Selfs kultuurhuise van al hierdie volke en leiers word deur ons onderhou.
Elke volk het die reg om hulself in hul eie gebiede te regeer, sonder hierdie tipe van spandabelrige uitgawes wat niks anders as korrupsie is nie.
RELATED
Traditional leaders South Africa: 8840
Ramaphosa’s new cabinet, mp’s and perks and traditional leaders
Parliament – Salaries 2020 – the elites
Trustgebiede – Tuislande – Reservate
Agreements and Traditional leaderships
Legislation only for black and khoisan
2018 salaries of certain traditional leaders
South Africa: Traditional leaders
NWO and ONE PLAN FOR SOUTH AFRICA – whites excluded
“Development of One Plans” – Ramaphosa
[…] volksmense.Traditional land and leaders – landclaimsTraditional leaders South Africa: 88402022 Salaries of Traditional leadersCPAs in SA – […]
LikeLike
[…] 2022 Salaries of Traditional leaders […]
LikeLike
[…] 2022 Salaries of Traditional leaders […]
LikeLike
[…] of land and voice are indeed bedfellows.Who are the more than 8840 traditional leaders then?2022 Salaries of Traditional leadersTraditional leaders South Africa: 8840Development of One Plans – […]
LikeLike
[…] 2022 Salaries of Traditional leaders […]
LikeLike
[…] 2022 Salaries of Traditional leaders […]
LikeLike
[…] 2022 Salaries of Traditional leaders […]
LikeLike