Violations – Menseregteskendings – Akkoord/Accord of 1994


The SA Constitution was certified in 1996, which stated by Constitutional judges that self-determination  is an international right for each people to rule themselves in terms of international laws:    very important to note and:
REMEMBER, THE AFRIKANER ACCORD WAS ALREADY  SIGNED IN 1994.    We as people (volk) do have a right to rule ourselves in our own area / country.
GRONDWETHOFUITSPRAAK

Daar was vir etlike jare onderhandel vir die sogenaamde “grondwet” waarmee die ANC-SAKP-DA(DP)-EFF en blank verligtes mee spog – alles gefinansier deur Soros kommunis (Kodesa was gefinansier deur Soros).

Klassieke liberales en liberaal verligte blankes daar uit Dakar spog saam met oorname. Hulle steun die “grondwet” soos dit tans daaruit sien – die 1996 grondwet.

Neem maar kennis, dat daar heelwat skendings van menseregte plaasvind, veral onder Afrikaners en Boere (alle blankes).

Liberales (blankes) en regering is lief om te breinspoel om ons te laat skuldig voel oor iets wat ons nie gedoen het nie.  Hulle is lief om op twee stoele te sit, kommentare te lewer of selfs te tweet, wat “teenstrydig” is met hul eie beleid.

Ons moet gedurig aanhoor ons is skuldig aan A B en C.    Hou op skuldig voel en staan op om menseregte te herstel – met Selfbeskikking (volle afhanklike gebiede).    “Apartheid” of segregasie is nie deur ons begin nie, dit was reeds daar as “reservate” in 1960, sowel 1948 en ook in 1990 het hierdie aparte gebiede reeds bestaan.  Inteendeel na 1994, het dit bly voortleef met Trustgebiede en “grondeise” waar CPA’s geregistreer word, maar beide hierdie gebiede bevat slegs “lewensreg” en geen titelaktes.

***

MENSEREGTE SKENDINGS

B-BBEE

Swart bemagtiging is reeds by Dakar gevra – deur blanke liberaliste.  Dit is deurgevoer deur ‘n kommissie wat deur Ramaphosa gelei is.  Heelwat blankes het hiermee gehelp.

Onder die 1996 grondwet is swart bemagtiging, rassistiese wetgewing ge-implementeer. Sport het sy rasse-kwotas geplaas. Tenders is alles uit dat slegs swart bemagtigers mag voordeel trek.   Slegs die ryk en elite families het hier voordele ontvang.

Bywette van munisipaliteite word volgens nasionale wetgewing bestuur, asook provinsies, dus word alles onder die kommunistiese vaandel voortgedra.   Hiervolgens word aanstellings ook op B-BBEE gedoen – op alle vlakke van regering sowel besighede.

Provinsies se beleid pas by nasionale wetgewing aan.

Hoe meer hulle skend, hoe meer gee die regering en liberales ons blankes die skuld, vir niks, vir mense wat nie hul take kan uitvoer nie.

Haat en opstook, saam met rewolusies is aan die orde van dag en ‘n daaglikse gewoonte by hulle.

Ons as volk word nie toegelaat om ekonomies te groei nie, maar maatskaplik te verarm.

**

 
RASISME EN DISKRIMINASIE is ‘n internasionale skending van menseregte. In 25 jaar het geen politieke party aanstaltes gemaak om dit te laat afskaf nie, maar inteendeel het dit vererger. Lees die betrokke Hansards hieroor.   Daar is heelwat artikels hieroor geplaas.

**

 
Onder die grondwet van 1996 is ons taal Afrikaans so afgewater dat alles daarom veroordeel word, tot ons kinders word die reg ontsê om in Afrikaans skool te gaan.

Ons het nog nooit enige uitsprake gemaak dat die skole in die ou Tuislande, wat na 1994 Trustgebiede geword het, wat hulle taal bedien, nie mag voortbestaan nie. Skole en universiteite het totaal en al “verEngels” en waar is die sogenaamde grondwet nou heen?

**

 
Onder die grondwet van 1996 word ons lewens bedreig en daagliks word ons of aangerand, verkrag, vermink, gemartel en vermoor.

‘n Skending van lewensreg om ‘n veilige lewe te mag hê in ‘n sogenaamde “demokrasie” LEES KOMMUNISTIESE REGERING.

**

 
Onder die grondwet van 1996 word ons totaal en al beroof van ons eie menseregte, ons eie identiteit, kultuur, tradisies en volksbyeenkomste waar ons as Afrikaners en Boere ‘n reg op het.

Ons as volk meng nie in as daar in Trustgebiede of CPAs enige tradisionele volksdanse plaasvind nie, maar dan word verwag ons moet alles van ons ooplaat en mag ons niks vir onsself bevorder nie.

Ingonyama Trust is slegs vir Zoeloes en bestaan uit 9 aparte gebiede.

Richtersveld is ‘n CPA en Trustgebied slegs vir khoi san en bruin mense.  Daar is 6 soortgelyke gebiede vir hulle.

Hulle het slegs kommunale regte, maar het met CPAs ook heelwat ander ontvang, soos trekkers , diere, ens.

Geen Afrikaner of boer het insette in hierdie wetgewings gehad nie en nog minder kan enige een van ons grond koop in die gebiede wat vir ander “gereserveer” is.

Trustgebiede-CPA beleid kom ooreen met die Britse Shepstone beleid van 1854 waar daar aparte gebiede (1848-1854) slegs vir etniese volke geskep is.

Dit was in 1854 Reservate genoem of Britse Kroongebiede.

TANS in 2018 is daar reeds 8840 tradisionele leiers, en ons onderhou hulle met salarisse en ander byvoordele.  Lees die Grondwet 1996 hieroor.

Advertisements

2 gedagtes oor “Violations – Menseregteskendings – Akkoord/Accord of 1994”

  1. Hoe kan sefbeskikking “volle afhanklike gebiede” wees – afhanklik van wie? Selfbeskikking word ook deur verskeie internasionale statute beskryf, onder andere die Statute of Rome – te veel om te noem, dus hoef ons nie so verskonend daaroor te praat nie

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s