*
Vra uself af en kom ingelig: Wat is die ABN en Dinokeng? Wat het al die Afrikaner organisasies sedert 1986 in SA bereik? Alle politieke partye, die DA, ANC, EFF, FF+, IVP ea, is almal sedert ontstaan multi-kultureel. Wat hulle na 1980 bereik het is chaos, rewolusie, moord en doodslag – ‘n kommunistiese en sionistiese aanslag. Al wat hul lede in parlement kry is enorme salarisse en byvoordele. Die multi-kultuur Afrikaner organisasies en ander groepe in SA waarna verwys word, se lede was ook in en voor 1994 betrokke by Dakar, Idasa en Kodesa en die opstel van ‘n grondwet 1996 – (wat ooreenstem met die 1955 manifes van die anc). Gerieflik om later hul handjies te was en op Trump se voorstoep beland. Amerika speel ‘n groot rol in baie dinge, hulle was destyds in 1900 ook saam Brittanje teen die Boere volk en Boere republieke.

*
Multi-kulturele groepe staan NIE vir enige volk as sulks nie, omdat hul multi-kulturele lede is nie. DIT is hulle mandaat – multi-kulturele lede. Multi-kultuurlede is nie ‘n volk nie, dis indiwidue, ‘n klub of organisasie of groepe. Multi-kultureel afrikaner groepe hou voor hulle praat namens alle blankes, en dis onwaar, want Boere volklede is nie daarby ingesluit nie. Hulle sit op meer as een stoel, nes Jan Smuts van die Unie van SA het dit ook gedoen.
Daar is op internet aan ons voorgehou dat die ABN op 20 Oktober 2011 bekendgestel is, terwyl die netwerk reeds in 2009-8 agter die skerms (geheim) beplannings gedoen is wat die ‘Afrikaner’ direk raak – wie was daarby betrokke?
Die ABN was laaste nog onder voorsitterskap van Flip Buys. Die ABN het uit die Dinokeng proses ontstaan en is deur dr Mamphela Ramphele ge-inisieer. Sy is deel van die OSF-SA van George Soros wat ons parlement beheer saam met Black Sash, waaraan sy ook gekoppel is. Zille is deel van Soros se OSF.SA. OSF.SA is verder deel van Cato Instituut – groot Liberale dinkskrum in Amerika. Waarom broei daar soveel liberale organisasies spesifiek vanaf Amerika, wat versprei na ander lande?
*
Read – lees
Wetgewings SEB-RA : B-BBEE-EE legislations
Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament
Wetgewings B-BBEE-EE legislations
Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989
*
Behoort al die lesers of lede van die volk, aan hierdie liberale – klassieke liberale groepe? Nee, beslis nie. Soros het nie net EEN stoel waarop hy sit in Suid-Afrika om mense om die bos te lei nie, maar baie meer as een organisasie en netwerke wat bedrywig hier maar ook in die res van Afrika en ander kontinente. “Open Society Foundation SA” en “Cato Instituut” is maar twee daarvan wat ingekoop het in SA. Monsanto was ook deel van sy netwerk.
Die ABN groepies is nes FW de Klerk, multi-kultuur en gefokus op ‘n “EEN reenboognasie” wat al sedert 1994 misluk het – ‘n afgebrande land wat waardeloos voor ons is, behalwe vir minerale en magsbeheptheid.
Vind meer uit oor wie en wat die Afrikaner Burgerlike Netwerk (ABN) is en waar pas Dinokeng in die prentjie. Dit word beklemtoon, die Boere volk, behoort beslis nie aan hierdie oorkoepelende groep of het enige mandaat hiervoor gegee om namens ons minderheidsvolk standpunte in te neem en dit nogal vir iemand soos George Soros wat rooi gevaarligte uitsein sedert sy betrokkenheid voor 1980 reeds.
Die organisasie OSF.SA wat deel vorm van een van die donateurs van die Wetgewings, soos swart bemagtiging, onteiening, die Grondwet word deur hom gefinansier. Deel van Cato Instituut van George Soros.
*
Prof. André Duvenhage van die PUK-kampus van die UNW is reeds in 2009 deur die ABN gekontrakteer om ʼn scenario-raamwerk vir die Afrikaner as volk uit te werk. Prof. Duvenhage het daarop die betrokke scenario’s met die medewerking en skriftelike insette van sowat een-en-veertig ander vooraanstaande Afrikaner wetenskaplikes en -kundiges saamgestel.
Waar is hulle mandaat om dit te gedoen het? Doen hulle nie presies wat FW de Klerk ook gedoen het met ons volk nie? Waar is daardie mandaat waar daar oor ‘n volk se toekoms besin word? Die Multi-kultuur organisasies het nie bevoegdhede nie en kan slegs namens hul lede besluite maak en nie namens enige volk nie.
*
Dit is betreurenswaardig en onaanvaarbaar dat sekere liberaal- of klassiek denkende groepe, wat multi-kultureel funksioneer, reeds gesprekvoeringe lank voor 1994 gehad het en na 17 jaar steeds daarmee volhou dat hul namens die Boere volk praat. Dis ietwat verregaande. Soros is nie op dieselfde blad as die Boere volk nie en was nog nooit nie.
Om nou te verwag dat die Boere volk na die liberaal verligte blankes of Idasa-Kodesa (Soros) of kommunistiese se pype moet dans om die grondwet wat hulle met Kodesa daargestel het, te eerbiedig, verdien geen respek nie. Hul praat nie namens die Boere volkslede nie, maar namens hul eie liberale / klassieke liberale lede.
Miljoene swartes / khoisan en tradisionele leiers het hul eie aparte gebiede vanaf 1994 en stem ook nie altyd saam nie, maar was vinnig om swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening in te stel. Nie een van hulle is grondloos nie. Verwys na grondeise en trustgebiede. Verwys na die aparte Huise wat vir hulle leiers geskep is op hoë vlak.
_
It is unacceptable that certain liberal or classical-thinking groups had their opportunities of discussions before 1994 and after 17 years continued to speak on behalf of the Boer people.
To expect the Boer people to dance with them to honor the constitution, deserves no respect. They are not speaking on behalf of the Boer people, but on behalf of their own members. Millions of blacks / khoisan and traditional leaders have their own territories and do not always agree with the political parties.
Millions of blacks / khoisan and traditional leaders have their own separate territories from 1994 and also do not always agree, but have been quick to introduce black empowerment, affirmative action and expropriation. None of them are landless. Refer to land claims and trustlands.
*
*
Die volgende organisasies is by die ABN betrokke : “haal aan”
*
“In die ABN word studies en indiepte-ontledings oor Suid-Afrika gedoen vir aksieplanne. “Ons is in gesprekke met verskillende groepe en organisasies om vas te stel of dit moontlik is om, met ’n gemene deler soos die Grondwet en wat dit omvat, saam te werk.”
Dit moet gesien word in konteks saam met die reeds gepubliseerde verslag van die Afrikaner Burgerlike Netwerk wat saamgestel is deur proff Andre Duvenhage en Jaap Steyn en wat reeds tot die beskikking van alle organisasies gestel is:
“Die kommer oor die toekoms het die Afrikaner Burgerlike Netwerk (ABN) gemotiveer om scenario’s te laat ontwikkel vir die Afrikaners op pad na 2020.
Die volgende organisasies is by die ABN betrokke: AfriForum, Afrikanerbond, Agri-SA, ATKV, Dames Aktueel, Die Dameskring, die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (in waarnemende hoedanigheid), Die Voortrekkers, Erfenisstigting, FAK, Fedsas, Helpende Hand, Jong Dames Dinamiek, Oraniabeweging, Rapportryerbeweging, SA Onderwysunie, Solidariteit, Solidariteit-Navorsingsinstituut, die Transvaalse Landbou-unie, Voortrekkermonument en die Vereniging van Regslui vir Afrikaans.”
Ons indruk is nog steeds dat Agri SA deel is van die proses en in die lig daarvan is die steling in die onderhoud gemaak. Daarom is dit in Agri SA se hande indien u so voel om hom te distansieer van die ABN proses en uitkomste. Dit kan gedoen word na die ABN, waarvan Solidariteit die sameroeper is en die AB slegs _ deelnemer. Agri SA sal sy afstand dan teenoor die twintigtal organisasies moet stel.
Die volgende aanhaling wat in die onderhoud gebruik is
“Ons meen daar is plek vir ’n burgerlike organisasie oor kulturele grense heen wat Suid-Afrika eerste sal stel, die Grondwet in stand sal hou en grondwetlike waardes sal bevorder.
*
WATTER GRONDWET MOET IN STAND GEHOU WORD – 1996?
Vergelyk die 1996 grondwet met die manifes van die PAC-ANC-SAK van 1955.
*
Blanke vroue organisasies en kerkverenigings het by die ANC se vroueliga aangesluit – oor die 32000 blanke lede.
Oor die FW de Klerk stigting wat hand op die blaas is met kommuniste uit veral Oosblok lande en hul verdediging van die huidige “sogenaamde demokratiese” Grondwet.
Wat verder opvallend is, is Orania betrokkenheid en is dat daar die laaste paar jaar so aangedring op “Orania” as ‘n “volkstaat”, wat ook tydens die ondersoeke van die Volkstaatraad aan die lig gekom het, maar min van ons volkslede is te vinde vir so ‘n klein plekkie sonder dienste en infrastrukture, wat weer van die grondaf gebou moet word.
Wanneer daar na ons geskiedenis gekyk word, is daar ‘n duidelike streep teen al hierdie geheimsinnige organisasies en beplannings agter die ander se rug. Dakar en Idasa is maar een so ‘n voorbeeld waar daar besluite geneem is wat ons almal raak, sonder enige mandaat. En dit was om die land, die vorige regering, ons volk op ‘n skinkbord te oorhandig en na 1994 kan gesien word hoe word die land letterlik afgebreek tot op die grond.
*
Reddingsdaadbond van 1939
Wedersydse vertroue om so ‘n geheime organisasie te skep bestaan glad nie en word daar groot ogig gekyk na die dade van die Broederbond lede, veral na die Reddingsdaadbond van 1939 wat met honderde duisende blanke armoede geld geskep was. Vandag is al hierdie maatskappye Swart bemagtiging en trek niemand van ons voordeel daaruit nie. Die Reddingsdaadbond is juis begin om armoede onder ons mense hok te slaan om vir onsself verantwoordelikheid te neem en werksgeleenthede te skep, maar as daar op hierdie spoor teruggegaan word, is dit allesbehalwe die geval. Ons voorouers het heelwat tot hierdie fonds bygedra maar slegs sekere elite groepies is hierdeur bevoordeel. Meer inligting volg later. …
*

*
Afrikanerbond – Afrikaner-Broederbond in SA
Bykans dieselfde tipe van vergaderings vind steeds agter die onderskeie volke se rug, veral tydens die ‘virus periode’ is verskeie vergaderings met Thabo Mbeki gehou.
Nadat die hele spul voor 1986 en selfs 1982 reeds begin vergader het met kommuniste, is daar tot datum nog geen goeie oplossings vir Suid-Afrika op enige horison nie, tot die horison van ons lewens is gekaap soos Eskom, infrastrukture, hospitale en veel meer wat eenvoudig afgebreek is. Geen teken van verbetering om armoede op te hef en die standaarde van die hele land op te hef nie.
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
Met swart bemagtiging, word slegs gesorg vir die bevoordeeldes in die groepe, doen maar die huiswerk, lees hansards en wetgewings.
Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index
Regstellende Aksie, Swart bemagtiging en Onteiening
Afrikanerbond Johann Rupert – Remgro – Richemont
Daar is geen positiewe uitvloeisel uit al hierdie samesprekings waar die land opgebou is – daar is zero – dit bestaan nie. Slegs chaos en radikale kommunistiese protesaksies om die land af te breek, te brand en te begrawe as ‘n gefaalde staat. Korrupsie op korrupsie wat plaasvind en niemand neem verantwoordelikheid vir die skades berokken aan die land en geen een word vervolg nie.
Mislukte Suid-Afrika – SA Failed
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
[…] ABN en Dinokeng […]
LikeLike
[…] ABN en Dinokeng […]
LikeLike
[…] Khoi san gebiede nie. So kan die Boere ook nie aanspraak maak op Khoi san of Zoeloe gebiede nie.ABN en DinokengAfrikaner verklaring 2024Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysAfrikaner stigting […]
LikeLike
[…] 1986-.. Notes of H GiliomeeRegstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989ABN en DinokengAAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)Submission by Solidarity 14 May 2003 in ParliamentMulti-kulturele […]
LikeLike
[…] ABN en Dinokeng […]
LikeLike
[…] ABN en Dinokeng […]
LikeLike
[…] ABN en Dinokeng […]
LikeLike
[…] ABN en Dinokeng […]
LikeLike
[…] ABN en Dinokeng […]
LikeLike
[…] ABN en Dinokeng […]
LikeLike
[…] ABN en Dinokeng […]
LikeLike
[…] Some called the 1914 rebellion an ‘afrikaner’ revolution, but it was a Boer people rebellion, with Boer people leaders. Those leaders were not satisfied with the Union government (ruled from London), because of the 1902 Vereeniging Treaty. It was said and signed that the Boer republics will go back to the Boer people. All people, the Boer people as well, have an international right to rule themselves. They are not part of any other groups of people in South Africa. The allies of the British empire, burnt down more than 30000 houses during the Anglo-BOER wars I and II and British Scorch policy and also raped the Boer women and youth (Havenga commission). The british concentration camps and graves are not only in the Free State and ZAR , but all the Boer republics. The Anglo-Boer wars took place over ALL the Boer republics, not only in the ZAR and Free state.1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABONow all the multi-cultura Afrikaner organisations and political parties go to Trump and America.Strange, but years back America, Canada, NZ and Australia was also allies with the British Empire, and they still is. Afrikaners those yours also was on the side of the British empire and their allies AGAINST THE BOER PEOPLE.CORNE MULDER AND AFRIKANER ORGANISATIONS are multi-culture political party and their organisations are evidence of the same problem as 100 years back. THEY can not speak on behalf of the BOER peoples. Afrikaners are a multi-cultural rainbow nation. THEIR organisations want ONE country only. https://www.youtube.com/watch?v=XaBY9X1V9r4Herstel Boere republieke Boere volk*read also – AFRIKANER organisations have various discussions with the communists, since 1980’s.AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)ABN en Dinokeng* […]
LikeLike
[…] ABN en Dinokeng […]
LikeLike
[…] Meestal is op hoogte van wyle Dr Verwoerd en Republiekwording of weet dat hy vermoor was omdat liberales hom wou stop om aan te gaan met onafhanklikheid of aparte lande vir swart etniese groepe. Alhoewel dit vir ons as volk ‘n lewendige inspirasie bly is dit vir ander volke ‘n steen des aanstoot. Niemand het hulle van stemreg beroof soos wat verkondig word nie, want hulle het almal amptelik vir hul eie leiers gestem. Wyle Dr Verwoerd is koelbloedig vermoor vir dit waarmee hy besig was om alle volke dieselfde gelyke geleenthede te kon gee in hul eie onafhanklike gebiede. Dit strook 100% met internasionale reg vandag waar volke die reg daartoe het. Hy is ook nie die enigste leier wat vermoor is vir ‘n saak van geregtigheid nie.ABN en Dinokeng […]
LikeLike
[…] waarby al die Afrikaner organisasies betrokke is vir EEN ‘vernietigende land’. ABN en DinokengAAI (Afrikaner-Afrika […]
LikeLike
[…] Bronne en ander inligtingstukkeDaar word opgemerk dat die gebied heel ooreenkom met die skeur van Afrika en dat heelwat swartes waarskynlik ‘vlug’ uit die gebiede, moontlik weens vrese van die Afrika wat sal opbreek. Africa topography – NasaContinental drift – Gondwana – Alfred Wegener (Germany)Afar – Africa depression – from spaceSomali Plate – Tectonic historyDaar word selfs van ‘apartheid’ gepraat in artikels, daar word verwys na ‘n nasie of koninkryk wat ‘Wakanda’ genoem word. Dit is geleë in Noord-oostelike dele van Afrika. Indien hier sprake was van apartheid en diskriminasie, is en word dieselfde tipe van besettings presies herhaal met die skep van swart reservate en kroongebiede na 1815 in suidelike Afrika. Daar is nie fout te vind rakende die konsep van herhaling nie en is myns insiens nie diskriminasie op selfs apartheid nie. Maar die Boere word nou kwalik geneem en verwyt oor diskriminasie en rassisme. Dis hulle wat vryheidsliedere sing om die Boere te vermoor. Dit is ook nie die Boere wat die Mfecane veroorsaak het nie, maar hul eie stamme wat met mekaar geveg het en mekaar uitgewis het. Hulle beset vandag steeds grondgebiede nes hulle dit oral doen. Met watse speletjies is hierdie swart groepe mee besig, wat deur liberaal verligtes en sioniste ondersteun word?Verskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer liedMfecane – 1795-1830 teenoor 2024*Regdeur alle lande bly volke apart van mekaar, en dit is nie net in Afrika die geval nie. Selfs in Suid-Afrika is daar heelwat aparte gebiede, gefokus op daardie miljoene grondeisers wat lewensreg daarop het.Vandag beheer swartes steeds hul eie reservate en kroongebiede, wat na 1994 as KEV (CPA) of Trustgebiede verander is. Zoeloes het hul Zoeloeland behou wat Ingonyama Trust geword het, en daar is duisende KEV’s (CPA) en Trustgebiede wat die Khoi san en Griekwas behou het.Dis swartes en swart leiers, met die steun van Afrikanerbond en Afrikaner organisasies, die Indiërs, Gekleurdes en ander swartes wat swart bemagtiging ingestel het. Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE IndexAfrikanerbond – Afrikaner-Broederbond in SAAfrikaners is ‘n gemengde nasie en hul lede is nie net blankes nie, hulle is ‘n multi-kulturele veelvolkige nasie en die Boere volk is nie deel van die Afrikaners nie. Daar is verskillende blanke volke in Suid-Afrika. Afrikaners het verskillende ‘organisasies’ waarvan ook gekaap is vanaf die Boere volk.Afrikaners Afriforum Ernst van ZylABN en Dinokeng […]
LikeLike
[…] ABN en Dinokeng […]
LikeLike
[…] lede van hul veelvolkige nasie.AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)Veelrassige organisasies – ABNABN en Dinokeng Noga’s Post village – CIS -Afriforum-Pioneer-Saai-AaA- […]
LikeLike
[…] ABN en Dinokeng […]
LikeLike
[…] en intussen is die oorspronklike titelaktes prysgegee?Veelrassige organisasies – ABNABN en DinokengAAI (Afrikaner-Afrika […]
LikeLike
[…] uitgereik en hul praat namens hul lede, nie namens volke nie.AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)ABN en DinokengVeelrassige organisasies – ABNAfrikaner stigting Solidariteit Julie 2024Afrikaners Afriforum […]
LikeLike
[…] ABN en Dinokeng […]
LikeLike