*
Om ‘n plaasaanval te herleef, is netso traumaties as die regte aanval. Baie huisgesinne was al op daardie blad. Tyd stap aan, ook vir elke oorlewing en Boer/gesin wat die trauma moes verwerk. Die aanval het gedurende Desember 2002 plaasgevind. Iemand wat so ‘n aanval beleef en met baie trauma en hartseer oorleef het, sal dit nooit vergeet nie. Helgardt Smith, van Bultfontein, was destyds slegs 25 jaar oud. Die jong boer van die Vrystaat het aan ‘n regter in Bloemfontein vertel hoe die terroriste en aanvallers op hom gejag het, kort nadat hulle sy ouer broer vermoor het. Hy het nie gevlug nie, maar alles in sy vermoeë gedoen om staande te bly. Boere het geen ander keuses nie.

Op 1 Desember 2002 het Helgardt, sy vrou Tania, sy broer Rinus (27), en hul niggies Ilse en Leona Strydom op hul ouers se plaas, Aangekocht buite Bultfontein, byeengekom vir ‘n braai. Dit het nie goed verloop nie en die hartseer in die lewe van die familie sal hulle verewig bybly.
https://iol.co.za/news/south-africa/2003-10-28-they-killed-my-brother-and-hunted-me-down/
Die respekvolle Boer het aan regter Arrie Hattingh vertel hoe hy ternouernood aan die dood ontkom het toe ‘n aanvaller se rewolwer geweier het om te skiet. Dit het nie afgegaan nie. Later het hy vertel hoe lewe hom begin verlaat het maar tog het hy dit oorleef, ‘n stille wonderwerk van Bo af.
Die herlewing van enige plaasaanval is om nuwe lewe en hoop in ons Boere se lewens te probeer inblaas wat beslis nie maklik is nie. Woorde ontbreek en verseker is dit nie om ou wonde oop te krap nie. Dit is fisies om weer ‘n ou plaasaanval en skietery te herleef, daar is so baie wat dit moes deurmaak. Dit is meer as 20 jaar gelede, tog vir baie , veral die slagoffers, voel dit soos ‘n dag oud en gister. Mens kan nie anders as om ook trane af te vee, die hartseer te voel nie, omrede so baie families in Suid-Afrika geliefdes op hierdie wyse verloor het.
Die moontlikheid van Huurmoordenaars word nie hierby uitgesluit nie
Om te besef, te weet, terroriste en aanvallers het GEEN simpatie met die lewe van ‘n Boer nie nog minder enige respek vir die BOER of hul families. Vir die aanvallers en terroriste gaan dit net daaroor om nog meer Boere te vermoor en inkomste wat hul hierdeur kan ontvang. Hulle is niks anders as huurmoordenaars nie. Huurmoordenaars bly tussen ons, beweeg tussen ons en werk selfs vir die families wat hulle so grusaam martel en aanval om totaal te vernietig. Hulle word opgelei om te vermoor, sonder enige gevoel vir niemand.
In die worsteling wat daarop gevolg het, is Helgard Smith se duim afgeskiet en is binne minute in die keel, bors en nek getref. Letterlik het hy hom feitlik doodgebloei, maar wonder bo wonder van Bo af, sy lewe behou. Toe hy in sy bakkie probeer vlug het, het dieselfde aanvaller vir hom gewag en weer deur die voorruit op hom gemik. Die jong boer, wat gebloei het en heeltemal deurmekaar was, het gesukkel om die voertuig se immobiliseerder af te skakel; hy het eers na ‘n ruk besef dat hy probeer het om die knoppie met sy ontbrekende duim te druk. Hy het later besef sy getroue hond was aan sy sy wat hom basies gehelp het sonder dat hy dit op daardie stadium besef het. ‘n Hond wat die Vader oor sy pad gestuur het, wat meer simpatie en meegevoel in het as die mense wat die snellers getrek het.
Wat doen enige politieke party in die huidige parlement vir die Boere, die plaasaanvalle en moorde. Net mooi niks word gedoen om die lewens van Boere in afgeleë gebiede te verbeter nie. OOK nie enige organisasies waar Boere lede van is.
Die BOERE volk het geen stem nie.
DIE AANVALLERS
Piet Sehloho (30), sy broer Isaac (28) en Fumanekile Mpinga (29) het onskuldig gepleit op aanklagte wat onder meer moord en poging tot moord in verband met die aanval insluit. Natuurlik sal die terroriste onskuldig plet, moordenaars, verkragters en aanvallers sal nooit hul terreurdade erken in die publiek nie. Regters wat terroriste glo is myns insiens saam hulle aan dieselfde tafel.
Daar was moontlik meer as VIER aanvallers – daar kan selfs meer wees, veral word sulke terroriste gehelp om weg te kom as hulle vlug nadat hul hul slagoffers vermoor en aangeval het.
VALS VLAG HERINNERINGE
Laat die misdadigers en terroriste sit en geen parool behoort ooit toegelaat te word nie – hulle hoort nie in enige samelewing nie.
Parool is net ‘n VALS VLAG wat aan die slagoffers voorgehou word deur owerhede wat geen simpatie het vir die slagoffers nie.
Dis nie om simpatie by die slagoffers te soek nie, maar om hulle te herinner wat hulle moes deurmaak sodat die terroris vrygelaat word om net nog weer ‘n Boer en sy gesin aan te val. Dis lankal ‘n feit, daar is nooit rehabilitasie nie al word dit verkondig, dit is vals. Die feite is, hulle kom uit en pleeg weer dieselfde tipe terreurdade
Diegene, veral politici en liberales, wat dink daar bestaan rehabilitasie vir ‘n terroris en misdadiger, moet maar op die treinspore gaan speel wat so afgesteel word.
Terroriste en aanvallers het meer byvoordele in enige tronklewe in Suid-Afrika. Hulle ontvang goeie versorging in die beste geboue wat onderhou word. Hulle het ‘n dak oor die kop, etes per dag, mediese sorg en word selfs toegelaat om te leer of besighede te bedryf. Hulle doen hierdie besighede in tronke om selfonderhoudend te wees. Iets wat die slagoffers sukkel omdat hulle al die onkostes selfs dra, plus nog belastings betaal om terroriste hier te hou. Die regering betaal niks van enige slagoffer nie.
WOORDE is min, baie was reeds op dieselfde plek.
Sterkte aan die BOER en sy familie, wees altyd paraat en bid vir julle vir algehele genesing en dat HY daar is vir julle.
https://iol.co.za/news/south-africa/2003-10-28-they-killed-my-brother-and-hunted-me-down/
Piet Sehloho, 30, his brother, Isaac, 28, and Fumanekile Mpinga, 29, have pleaded not guilty on charges, including murder and attempted murder, related to the attack.. They were more than 4. They came in gangs of 4 or 12++. They are afraid and scared of the BOER people, that is why they attack Boers and their families, not on the one-man attack situation. Mostly the terrorists attack men, to kill them and rape women. Their supporters are singing to kill the BOERS. The courts do not like to eliminate the song Kill the BOER kill the FARMER. They all received huge salaries for years since 1994.
The attacks of this family happened during October 2003. Anybody with those type of attacks will never ever forget. Helgard Smith was only 25 years old from Bultfontein. The young Free State farmer told a Bloemfontein judge how attackers and gangs tried to hunt him down shortly after the terrorists killed his elder brother. He told Judge Arrie Hattingh how he narrowly escaped death when an attacker’s revolver failed to fire. Nobody will forget this and other attacks of the Boer people.
*
Bultfontein se Boere (geld ook vir elke Boer in die land).
Maak nie saak waar nie, BOERE en hul families word met redes aangeval, gemartel en doodgeskiet. Dit is deel van volksmoord.
Boere produseer voedsel vir hulself maar vir almal in die land, tog word hulle deur bendes van 3-20 aangerand, gemartel en doodgeskiet. Terroriste en misdadigers word betaal om dit te doen. Hoe meer inkomste hul kan genereer, hoe groter raak hul bankrekenings.
https://www.youtube.com/watch?v=ldp3ir5JNjs
Helgard Smit van Bultfontein vertel hoe sy broer omgekom het in ‘n plaasaanval en hoe dit amper nie oorleef het nie.
Jammer oor die verliese en finansiele uitgawes, ander wat hul geliefdes moes afstaan onder die hand van terroriste en aanvallers.
https://www.youtube.com/watch?v=-g6zhUbhs_o
*
Vyfde brigade RHODESIë
(is dit toevallig dat daar so ‘n groot ooreenkoms is op die plase van Rhodesië en Suid-Afrika?
Dit herinner mens baie aan hoe die Boere in Rhodesië vermoor is. Dis dieselfde pad en of mense dit wil weet of nie, dit is ‘n moontlikheid. Dis hierdie soortgelyke gevalle waar die destydse Mugabe sy soldate opgelei het en van Noord-Korea gebruik gemaak het. Was dit alles doelbewus gedoen – besluit maar self daaroor? Elke Boer weet wie hulle aanstel en moet seker wees wat daardie persone se doel is. Hulle het as die Vyfde brigade bekendgestaan. Dit kan nie verhelp word om te dink hoe die aanvalle op Suid-Afrika se BOERE dieselfde tipe moorde in Rhodesë se Boere plaasgevind het. Dit is nie toevallig dat hier so baie “immigrante en werkers” hul nessies in Suid-Afrika kom maak het nie. Wees wakker, Boere, veral wie op jou werf, kleinhoewe of plaas gebruik word as werkers , maar eerder spioenasie.
This army sought to find 400 armed dissidents, but their excessively violent actions ultimately resulted in 20 000 civilians being killed, thousands being tortured and/or disappearing as well as 400 000 persons brought to the brink of starvation due to targeted food limitations within these regions.
https://open.uct.ac.za/items/1f83e993-2bd5-4546-96a5-53a0540cbb82
The Gukurahundi genocide refers to the systematic massacre of over twenty thousand Ndebele people in Zimbabwe from 1983 to 1987, orchestrated by the Fifth Brigade of the Zimbabwean army. This unit, trained in North Korea, operated outside the regular military chain of command and reported directly to Prime Minister Robert Mugabe.
https://www.ebsco.com/research-starters/history/gukurahundi-genocide/
Massacres Gukurahundi Zimbabwe
*
Ten laaste BOERE wat nooit uitgesluit kan word nie
Soms is dit die makste “hond’ wat die seerste byt, terwyl die regering en owerhede alles ontken. Hulle maak asof hierdie moorde en aanvalle nie uitgesonder word nie. As hulle dan weet daar is soveel misdaad, wat doen hulle as owerhede om dit stop te sit? Let op hoeveel blankes staan by die regering se standpunt dat daar geen volksmoord is en dat daar nie aanvalle op Boere en hul families (of werkers) plaasvind nie.
Die Boere volk ontken nie enige ander aanval of moord nie, maar dit word bevraagteken onder onsself.
Maak seker aan water organisasies of korporasies jy en die families, rondom jy aan behoort – lede weet nie altyd wat hul organisasie leiers agter hul rug doen nie, hulle dit ook in 1987 en daarna gedoen. Dit raak elkeen se veiligheid. Hulle sit ook agter swart bemagtiging en hou gereeld vergadering met die kommuniste wat alles ontken.
BOERE moet dit besef dat daar baie Afrikaner organisasies is wat saam die kommuniste vergaderings hou. Dink mooi – kom weg onder hulle uit. Hulle kom voor as die vriend van ‘n BOER maar is nie ‘n vriend nie. Gaan die geskiedenis van die Boere volk na en kyk waar het dit begin, lank voor 1902.
The Boers are on their own – that is an absolute, undeniable fact. Whether they live on a remote farm, a smallholding, or in a town or city, Boers and their families must always ensure they are proficient with firearms and remain constantly on guard. It is truly tragic to see such a loss of life, and the trauma that families are forced to endure as a result of these barbaric acts of terror.
Remember, Boers are a people and not all Boers are part of the multi-culture Afrikaner rainbow nation.
Lees maar hierdeur … wees paraat en waaksaam.
SA Parlement en Ramaphosa diskriminasie teenoor Boere
Grusame Plaasaanvalle, martelings, moorde en volksmoorde
ABN en Dinokeng
Veelrassige organisasies ABN
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
Afrikaner identiteit Wiets Buys Briekmerke
Dakar 1986 – Notes of H Giliomee
Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989
Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024
Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO
*
Kill the Boer, kill the Farmer
Moorde en verskroeide aarde het nog nooit opgehou nie, besettings vind heelwat plaas in Suid-Afrika. Daar word geen grond gekoop nie.
Verskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer lied
SA Witkruis Monument: Plaas aanvalle en moorde
Witkruis monument 2021 Boer and farmers killed in South Africa
Witkruismonument 16 September 2023
Land expropriation – racism – South Africa
Witkruismonument September 2026
Statelessness – Violation of Human Rights and international crimes
Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index
Aanvalle – Moorde en Beveiliging
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*