Protes aksies 30 Junie 2026 ea Suid-Afrika




*

Protesaksies draai menige kere negatief uit, hetsy in Suid-Afrika of op ander plekke. Hang af wat hierdie protesgangers se doelwitte is, want daar was al baie rewolusie na 1994, alles te danke aan die kommunistiese regering wat alles in Suid-Afrika wil vernietig. Die Polisie in Suid-Afrika is glo gereed vir enige gebeure op 30 Junie 2026. Die optogte is teenoor illegal immigrants, wat voorafbeplan is. Massas beplan om hierdie optogte mee te maak. Niks is nuut in Suid-Afrika want daar is alewig protesaksies, net die patroon, kleredrag en vlae verskil van graad. Normaalweg word besighede en winkels ook geteiken met al hierdie “VREDE liewende protesaksies”, maar dog dit geskied nie in vrede nie. Tydens 2021 is heelwat verwoesting in SA veroorsaak .


*

Die feit dat onwettige immigrante al maande en jare weet dat hulle hul dokumente in orde moet kry, en dit nie uitvoer om wettig in die land te wees nie, moet hulself, die regering en parlement blameer. Die regerings en parlement is 100% bewys hiervan en wat het hulle in 32 gedoen? Die protesaksie moet eintlik teenoor die regering en parlement gemik wees, omdat die regering nie regtig omgee wat van burgers word nie. Sou hulle wel omgegee het, sou hulleself nie aan soveel misdaad skuldig gewees het en die grense ordentlik begrens en beman. Die ryk elite sit ook agter swart bemagtiging wat die land se ekonomie vernietig.


2021 Billionaires

Rewolusionêre ekonomiese oorlogvoering

Indeks – Inhoudsopgawe

Kommunisme SA 2021 Communism


Dit is te verstane dat die gewone publiek wat benadeel word, redelik gatvol is en raak vir alles wat in die land aangaan, waarvan onwettige immigrante en misdaad/moorde deel vorm van al die misdaadvlakke. Nie dat alle misdade en moorde slegs deur immigrante gepleeg word nie, maar daar is baie wat toegelaat word wat die immigrante beskerm en nie die burgers of slagoffers nie. Slagoffers van geweld word die ergste geraak en die regering en politici het zero gevoel daaromtrent.

Suid-Afrika is al lankal toegevou in hul immigrant kombersies, want na 1902 het hulle daarmee begin. Alles die werk van die nuwe wêreld orde en hul organisasies,

Daar is heelwat protesgangers aan die stuur wat moeg is vir geweld en onwettige misdaad, sindikate wat die land bestuur, wat fokus op vernietiging. Die regering en politici doen ook nie veel om die toestande vir Suid-Afrikaners te verbeter nie. Dalk is alles haarfyn deur die spul in beheer beplan om dit so te laat gebeur. Die regering is al lankal bewus daarvan dat daar miljoene der miljoene immigrante in die land is, maar doen steeds niks om dit te verbeter nie. Inteendeel hul getalle is afskuwelik laag en daar is baie meer immigrante uit Afrika in Suid-Afrika as wat besef word.

Die getalle wat die regering noem of wat genoem word, is natuurlik ook nie 100% korrek nie, want daar is baie meer onwettiges in die land as wat voorgehou word. Soek gerus op google en selfs hommeltuie, al die informele sektore en plakkerskampe rondom dorpe en stede en kyk self hoeveel onheilighede in die land aangaan.

Die regering en politici wil die grense oophê anders sou daar lankal minder onwettige immigrante, misdadigers en sindikate gewees het. Van hierdie se X word in verkiesings gebruik.

Die feit dat die regering reeds vir 32 niks doen aan oop grens beleid, vertel ‘n storie opsigself. Daar is onlangs genoem van ‘n persoon van ‘n Afrika land wat onwettig hier wegkruip wat ook meer as 2000 moorde in sy land gepleeg het wat gesoek word. Hoeveel moorde het die persoon in Suid-Afrika gepleeg – niemand volg dit eers op nie? Nadat misdade gepleeg word, verdwyn hulle eenvoudig in ‘n wagtende voertuig as hulle ver van grense is. Geen vervolging en geen voetspore word nagelaat nie.


Suid-Afrikaners verdien beter.

Indien landsgrense behoorlik bestuur word, sal dit nie gebeur nie. Onvoldoende sagte drade gaan nie veel help nie, dit word afgeknip en vir huishoudelike take gebruik. Dus, blameer die regering daarvoor. Selfs groot gedeeltes van Krugerpark is nie bedraad nie. Dit is nie net een minister wat betrokke is nie, maar ‘n hele paar saam die president en ook al die lede van parlement met hul hordes ad hoc komitees. Die kommissies wat aangestel word, wys dit uit hoeveel misdaad in die land is. Hofsake en uitsprake wys hoeveel misdadigers het aanvalle geloods op die publiek en veral plaasaanvalle en -moorde. Wie het hierdie regskonsep aan die ANC oorhandig in 1993 – die jeugbrigade van die Afrikanerbond, Ruyterwag.

Daar is nie regtig hoop vir Suid-Afrikaners nie – is daar? Die wat dink hulle kan nog hoop dat 60 tot 80 miljoen of selfs meer immigrante gaan binne ‘n maand verdwyn, dink maar weer wat hul terugroetes is na hul lande. Redes hoekom daar soveel moorde en misdaad is, is omdat dit steeds Mfecane is, dit het nog nooit ophou bestaan nie. Soos wat immigrante teruggaan, het hulle net al hul families en vriende gaan haal en weer teruggekeer na ‘n grens wat oop is vir alma.


Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024

Mfecane, Dfecane, aparte gebiede

Besettings: Grondhervorming

Herstel Boere republieke Boere volk


Swart bemagtiging en regstellende aksie is alles deel van die groter prentjie. Dit het by Vorster begin, net na wyle Dr Verwoerd se moord. In Afrika is swart bemagtiging deur Afrikaners. Afrikaner besighede bespreek met kommuniste en liberales. Afrikanerbond was deel daarvan. Net na 1990 het Afrikaners hul besighede, sonder mandaat oopgegooi en aandele aan swartes geskenk of uitgedeel. Daar is vele Afrikaner organisasies, almal multi-kultureel.

DEUR AFRIKANERS ONDERHANDEL IN DAKAR EN ANDER AFRIKA LANDE – en hule hou steeds vergaderings agter geslote deure.

Swart bemagtiging, blanke armoede en plakkerskampe

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

Dakar 1986-.. – Notes of H Giliomee

De Klerk – 2 Februarie 1990

South Africa – 1990 – Rina Venter

Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

‘Afrikaner’ verklaring 2024

Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys

AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

ABN en Dinokeng

*

Daar is lankal ONTEIENING SONDER VERGOEDING

Dit gebeur alreeds sedert 1990.


Heelwat waar besettings voorkom, is in ou Boere republieke, om alles te vernietig.

Die feit dat groot stede en dorpe se geboue geplunder en beset word, is alles beplan, sodat hulle onteiening kan doen sonder vergoeding. Dis makliker, dan kan pryse mos tot op baie lae vlak geskied as alles vernietig is. Dit is nie net die metro- en stade se gebiede wat beset word nie, daar is heelwat ander.

ELKE immigrante wat onwettig in die land bly, is eerstens besig om WETGEWING te oortree, want om onwettig te wees is ‘n misdaad. Die ander misdade volg sulke immigrante. Al die gebiede rondom stede wat as informele sektore bekendstaan, met onwettige informele strukture, is alles besette gebiede. Al hierdie gebiede was eens landbougebiede, plase wat eens produktief was om voedsel te produseer.

Waar is die betrokke munisipale owerhede vir al hierdie onwettige besettings? Natuurlik speel hulle saam, want hulle laat dit toe. Is nie net die parlement nie, maar elke RAADSLID, Burgemeester en owerhede, amptenare wat daar werk, wat die onwettighede toelaat. Is dit omdat al hierdie onwettige immigrante ook nou skielik SWART bemagtigers geword het, wat daar mag grond beset. Hoeveel misdaad word vanuit hierdie areas gepleeg soos onwettige drade wat gekoppel word om krag te steel, water te steel, mediese dienste wat gebruik word. Selfs toelaes en hop huise is nie hieruit gesluit nie.

Goed en wel

Hulle noem hulself ‘burgerregte’ groepe, maar nêrens is ‘n mandaat hiervoor gegee nie, want dit is inderwaarheid die regering wat dit moet doen. Verskeie groepe doen volgens hul en navolgers goeie werk, waarmee saamgestem word. ( “March and March”-beweging) Daar word landwye protesoptogte en ‘n sogenaamde “nasionale afsluiting” op 30 Junie 2026 beplan.

Die aksies spruit voort uit ‘n sperdatum wat aan onwettige immigrante gestel is om die land te verlaat, en betogers eis dat die regering strenger teen onwettige immigrasie moet optree. Niemand is gekant teen sulke optredes nie en laat hulle dit gerus maar doen as die regering te sleg is om op te tree. Indien daar 50 -70 miljoen onwettige immigrante is wat nou nog nie die land verlaat het nadat hulle vir 5-20 jaar onwettig in die land is, aandring op busse, weet net hulle alleen waar dit vandaan moet kom. So vinnig as wat hul uit die land uitgaan, kom massas eenvoudig weer terug.

Onwettige immigrante moet self landuit gaan, hulle het mos op eie houtjie hierheen oorgeloop. Nou moet belastingbetalers daarvoor betaal vir hulle gratis verblyf in SA. Die Polisie en betrokke staatsdepartement moet hulle eenvoudig deporteer. Nou word die druk op die land se mense gedoen om jammergat te wees vir immigrante wat weet hoe dit werk, maar nie dokumente in orde wil kry nie.

MFECANE

Indien die regering ernstig is hieroor, moet hulle ophou om wetgewings te maak om die onwettiges te beskerm teen hulself of teen ander wat ongelukkig is oor die massas. Wetgewings sal nooit hulle beskerm nie. Die geskiedenis van suider Afrika wys dit ook uit, dat daar nog altyd kookpotte in Afrika was tussen swart stamme en volke. Dit help nie om dit te verbloem nie.

Was dit die regering se hele plan sedert 1994 om hierdie onwettiges hier toe te laat en speletjies speel.

Net interssant, indien Suid-Afrikaners in ander lande wil gaan werk mag hulle dit nie onwettig doen nie en word hulle vinnig gedeporteer. Maar hier in Suid-Afrika word hulle so beskerm deur die GROEN STOELE van parlement. Dubbelsinnighede wat veroorsaak dat sommige uitgewis gaan word.

Parlementslede het eerstens ‘n plig teenoor die burgers van die land wat hulle nie uitvoer nie. Onwettiges voer volgens wetgewing onwettighede en misdade uit deur hier te wees en te doen wat hulle wil en word min misdaad vasgevat – maar hulle word beskerm.

Indien onwettiges in die eerste plek by grensposte of grensbeheer gestop is of toegelaat word om nie verder te gaan nie, sal daar heelwat minder misdaad in die land wees en al die besettings van geboue en besighede, onteiening is deel van hierdie sogenaamde plan van xxx, in besigheidsgebiede en woongebiede, is op die onwettige immigrante se skouers.

Of hierdie onwettige immigrante werk vir een of ander groot kop(pe) in Suid-Afrika is dit tyd dat hulle almal blootgestel word wie dryf handel met onwettige en hul dade. Indien daar bewys word dat groot koppe betrokke is, is hulle medepligtig aan wat in die land aangaan. Dieselfde geld vir sigaretsmokkel en die zama zama se minerale wat onwettig uitgehaal word. Waarom word enige mineraal in elk geval landuit geneem, want dit is nie die eiendom van ander lande nie, maar die burgers sin.

Is dit nie toevallig hoe groot is die misdaadfaktor wat hier gepleeg word onder die naam van onwettige immigrante, veral in die ou Boere republieke gebiede plaasvind? Veral die zama zama’s.

DOELGERIG

Die onwettiges word dan gebruik en aangewend om soveel as moontlik geboue te beskadig, infrastruktuur te vernietig en misdaad so hoog te hou dat die Polisie daar wil ingaan nie. Onwettige immigrante moet die regte pad volg , aansoek doen om wettig in die land te wees.

Al hierdie MILJOENE onwettige immigrante is beslis nie vlugtelinge vanuit hul lande nie, want soms keer hulle terug en stuur geld soontoe terug. Hulle werk kwansuis hier in Suid-Afrika, maar indien daar in diepte gekyk word na al die verskillende winkels en ander plekke wat of oorgeneem is wat ook deur plaaslike mense gedoen kan word. Daar het altyd duisende, veral swartes en selfs anderkleuriges, langs die hoof paaie gestaan en hul produkte verkoop, maar dit is lankal nie meer so nie. Skielik is alles oorgeneem deur vreemde kulture se produkte.

Onwettige houtwerke kan dalk baie skade berokken aan die plaaslike markte. Dit geld ook vir al die besettings van geboue, word almal deur onwettige immigrante beheer, wat totaal en al onaanvaarbaar is, want hulle kan dit in hul eie lande gaan doen sou hulle so sterk voel om daar mensehandel, dwelms, prostitusie of ander misdade hier te pleeg.

BOERE VOLK

Die Boere volk sit op die kantlyn en hou dinge dop hoe hulle grondgebiede van alles gestroop word. Dit gebeur al sedert 1903 en Uniewording. Alles deur die toedoen van Afrikaners en Engelse. Afrikaners het saam die Britte teen die Boere en Boere republieke geveg. Afrikaners is en bly ‘n gemengde veelrassige multi-kulturele reënboognasie. Onthou maar net, hierdie is nie die geveg vir die Boere volk nie, hou julle maar altyd paraat en op hoogte wat aangaan rondom ons. Weens al die misdaad en miljoene immigrante wat letterik al die ou Boere republieke oorgeneem het, wonder mens regtig WIE is die dryfveer agter hierdie immigrante om hul eerstens onwettig in die land toe te laat. Dit is al so sedert ZAR en Paul Kruger dae, Pretoria en Bloemfontein konvensies. Destyds al is immigrante (onwettiges en mynmagnate) beskerm. Verdedig julle self Boere waar nodig, maar bly weg uit hierdie ander ‘mfecane gevegte’.

Herstel Boere republieke Boere volk

Besoedeling in ou Boere republieke

*


Dimpane said communication channels between SAPS, PSIRA, private security companies and other stakeholders have been strengthened. Their objective is straightforward. They will protect lawful and peaceful demonstrations as provided for in our Constitution. At the same time, we will act decisively against any individual or group that seeks to engage in criminal conduct. 

The blocking of roads, intimidation of communities, destruction of property, attacks on businesses, looting, violence and any attempts to undermine public order will not be tolerated.  To those who may be considering exploiting the demonstrations to commit criminal acts, our message is equally clear: the SAPS is ready, the SAPS is prepared and law enforcement will act within the confines of the law to maintain public order and protect lives and property, she said.

https://www.sanews.gov.za/south-africa/saps-prepared-planned-demonstrations-30-june


*

The protests are now centred on getting undocumented foreigners to leave the country. March and March has also submitted a series of demands to the authorities, which include stricter border controls and the mass deportation of undocumented foreign nationals.

The deadline set by protestors, Tuesday, 30 June 2026, has been pushed by anti-illegal-immigration groups as a day of national shutdown in the country. The protesting groups have positioned themselves as being against illegal immigrants only, saying that it is not about xenophobia. They have laid the blame for several social ills, including high levels of crime and unemployment, at the feet of illegal immigrants.



https://businesstech.co.za/news/business/864266/south-africa-preparing-for-national-shutdown-next-week/


March and March has set a deadline of 30 June for all illegal immigrants to leave South Africa. The movement has vowed to “shut down” the country otherwise. This has sparked fears of a repeat of the June 2021 riots. The government’s justice, crime prevention and security cluster invited leaders of March and March, political parties and non-profit organisations to an urgent closed-door “high-level” meeting at the Union Buildings in Tshwane. The cluster comprises the departments and agencies responsible for policing, home affairs, justice, correctional services, defence, social development and state security.

https://defenceweb.co.za/civil-security-2/government-scrambles-to-deal-with-anti-immigration-protests/

*

It was stated that the South African National Defence Force (SANDF) has noted with concern misleading reports on social media suggesting that the SANDF will be deployed in anticipation of planned marches and protest action on 30 June 2026 by various civil society groups calling for the repatriation of illegal nationals.

They dismisses these claims as false, unfounded, and deliberately misleading. At no stage has the SANDF issued any directive or made preparations for deployment in relation to these activities. The SANDF appreciates that the constitution of the Republic allows peaceful protest marches.



https://defenceweb.co.za/civil-security-2/sandf-refutes-deploying-soldiers-in-anticipation-of-protest-action/#:






*

Thousands of South Africans have joined March and March demonstrations across the country as public pressure intensifies over illegal immigration, border security, crime and service delivery concerns.

https://www.youtube.com/watch?v=0v1Zog7eWVQ



*
Ramaphosa : Immigrants/Immigrante

Immigrante – Immigrants

Immigrante – Immigrants – Soros

Immigrante – misdaad – statistiek

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com


*

Lewer kommentaar