Volle soewereiniteit en selfbeskikking

* Lees ook meer oor wie agter artikel 235 van die grondwet is.  Volle soewereiniteit en selfbeskikking, beteken vir 'n volk om totaal onafhanklik te wees in eie gebiede, eie onafhanklike land, eie leiers en regeringstelsel, soos wat Botswana of Switzerland is.   Dit is 'n erkende internasionale mensereg om onafhanklikheid te verkry as volk, veral… Continue reading Volle soewereiniteit en selfbeskikking

Volksvryheid

* Die welbekende en beplande Britse Jameson-inval in die ou Transvaal  (ZAR en later Vrystaat), het destyds groot belangstelling en kontroversie veroorsaak en was waarskynlik een van die hoofoorsake van die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902.   Dit is beplan en gelei deur Cecil Rhodes en ander engelse se lojale en naaste vertroueling, dr Leander Starr Jameson.   Dit… Continue reading Volksvryheid

Sonkrag – Solar energy

Sonkrag het meestal net voordele vir eie gebruik en kan mens nie help om te wonder wat die nadele omtrent sonkrag is, indien dit wel bestaan.  Dis nadelig dat panele en ander toerusting gesteel kan word en selfs daaraan moet gewerk word hoe om eie stelsels, huishoudings en besighede meer te beveilig.   Die aanvanklike onkostes… Continue reading Sonkrag – Solar energy

Megaboer spreek hom uit oor ander, oa bikers

Serfontein reageer oor "motorfietse" durf waag om aan moord-optogte deel te neem en is myns insies behep met sy eie posisie as "megaboer".   Ondermeer is hy deel van die advieskomitee van Ramaphosa oor grondhervorming en -onteiening.  Dit wil voorkom of hierdie "megaboer" die hele monopolie van landbou wil behartig.   So 'n tipe "hoofseun" oor miljoene… Continue reading Megaboer spreek hom uit oor ander, oa bikers

Wie en wat is ONSPLEK

ONSPLEK besigheidsgids, is tans besig om blanke besighede te lys en ook ons eie, volkseie besighede te nader om gerus van die geleentheid gebruik te maak om hulself hier te adverteer.   Dis 'n goeie podium en wegspringplek as dit nog klein is of selfs 'n bekende in die dorp wat al jare aan die gang… Continue reading Wie en wat is ONSPLEK

Genocide – Volksmoord

  Khmer Rouge “By "genocide" we mean the destruction of a nation or of an ethnic group…. Generally speaking, genocide does not necessarily mean the immediate destruction of a nation, except when accomplished by mass killings of all members of a nation. It is intended rather to signify a coordinated plan of different actions aiming… Continue reading Genocide – Volksmoord

Selfbeskikking (Marteling-Torture)

Saam in die sinkende boot of is daar 'n reddingsbootjie vir ons volk?  Besluit self of daar van Selfbeskikking (om onafhanklike gebied(e) te verkry),  gebruik gemaak word al dan nie.  Met al hierdie internasionale verdrae wat die regering  onderteken het en nie nakom nie, behoort hulle op internasionale vlak vir al die moord en martelings… Continue reading Selfbeskikking (Marteling-Torture)

Agteruitgang in SA

Op 3 September 2018 skryf Front Nasionaal 'n artikel en gee agtergrond wat ons in 1994 gehad het en hoeveel daarvan vernietig is.  Dis eintlik skokkend as mens al hierdie agteruitgang daagliks beleef.   Heelwat finansies is hierin gesit om dit beter te maak. Lees gerus wat is reeds alles weggegee, afgesien van die swak dienslewering,… Continue reading Agteruitgang in SA