Expropriation Bill

Die Onteieningswet is op 21 Desember 2018 in die staatskoerant gepubliseer vir kommentaar voor of op 19 Februarie 2019.    Die "wet" word so terloops voor die einde van die jaar gepubliseer, vir wat dit ookal mag werd wees, veral noudat almal met vakansie is/gaan.   Aangesien vorige besware teen die beoogde verandering van die wetgewing… Continue reading Expropriation Bill

Soros bedrywig in Suid-Afrika

Hoe edel van Soros en sy organisasies en assistente of raadgewers wat vir hom werk,  as hulle dink ons is almal onder 'n kalkoen uitgebroei.  Paddas bly nie verewig in 'n warm pot sit nie.   Swem gerus maar in jul eie potjie.  Grou 'n gat vir 'n ander en jy kom self nooit uit daardie… Continue reading Soros bedrywig in Suid-Afrika

Ramaphosa : land restitution

* HUMAN RIGHTS VIOLATIONS:   'Your time is up' - South Africa sets the date on which the country of whites will be taken. - 31 March 2019.   The Adhoc committee do have time until this date to complete its work.   South Africa has set a date when the much-criticized expropriations of land can begin after… Continue reading Ramaphosa : land restitution

Eiendomsreg – property rights

Eiendomsreg in die 1996 Kodesa kommunistiese grondwet van Suid-Afrika was nog altyd 'n risiko, veral vir blankes, maar ook vir ander etniese volke.  Watter waarborge is daar vir een van ons blankes?  Swart bemagtiging duur voort.  Afskaffing van Afrikaans duur voort.       Verskeie ander wetgewing word in plek gestel dat almal moet dink is… Continue reading Eiendomsreg – property rights

Eiendom-Property

Die grondonteiening sonder vergoeding, wat in parlement positief aanvaar is, druis 100% in teenoor internasionale reg en wetgewing, verdrae wat die ANC onderteken het.   Ten minste bewys hierdie hele sage hoeveel die liberaal verligte FW de klerk reënboognasie grondwet werd is wat hulle by Kodesa met die ANC, Soros en Slovo (kommuniste) onderhandel het.   Die… Continue reading Eiendom-Property

John Steenhuisen (DA)

John Steenhuisen van die DA was bestook met klippe omdat hy nie 'n graad het en lid van parlement is.  Vervolgens 'n paar inligtingstukke deur en oor John Steenhuisen in die Parlement, video, toespraak en twitter gesprekke.   En spot word ook gedryf oor die kwalifikasies in parlement.  Hy is en was nogal altyd 'n redelik… Continue reading John Steenhuisen (DA)

Parlement – geleerdheid

Die politieke partye peper mekaar in Parlement - mens kry die indruk van ‘sirkus’ speletjies - sommige sit en naels politoer, slaap, eet terwyl ander nie wag om daardie harde hoede of vuiste te gebruik en mekaar slegsê nie.  Nou gaan dit egter oor kwalifikasies, bevoegdhede en verantwoordelikhede.  Hoe eg is hierdie kwalifikasies eintlik, veral… Continue reading Parlement – geleerdheid

Copyright + Performers Protection Bills

Nog wetgewing op die horison ...  November 2018 :  Parliament’s Portfolio Committee on Trade and Industry adopted reports on the Copyright Amendment Bill and the Performers Protection Amendment Bill. These Bills will now be sent to the National Assembly for approval. Twee wetgewings op pad  Copyright Amendment Bill and the Performers Protection Amendment Bill Parliament,… Continue reading Copyright + Performers Protection Bills

Wetgewing in Suid-Afrika

Ramaphosa is van voorneme om nog wette te onderteken - enige president van 'n land onderteken hul wetgewing.  Heelwat wette gaan onder hand deur en meestal is hierdie wetgewing wat ook swart bemagtiging insluit en spesifiek vir swart bemagtiging vervaardig om te implementeer.   Wie word geraak?  Besluit self daaroor of jy, jou maatskappy of organisasie… Continue reading Wetgewing in Suid-Afrika

David Mabuza in Moskou

Daar is glo gerugte dat die David Mabuza 'vergiftig" was en die is toe in 2015 na Moskou geneem, nogal in 'n Gupta vliegtuig.  Interessant dat almal so kort termyn geheue ondervind en niks onthou daarvan nie.  Daar is verskeie berigte oor hierdie "verdagtes" saam verskeie Gupta's.  Interessant dat hy ook onderwyser kwalifikasie in die… Continue reading David Mabuza in Moskou

NPA – Breytenbach 2016

* Die Kortlys van die Nasionale Vervolgingsgesag verwys asook video materiaal.    Waar het dit ons gebring in al die jare? * LEES - READ Nasionale Vervolgingsgesag ~ NATIONAL PROSECUTING AUTHORITY NASIONALE VERVOLGINGSGESAG In 2016 is daar 'n video van Glennis Breytenbach in parlement, wat die NPA versoek dat Shaun Abrahams moet bedank. Nou is… Continue reading NPA – Breytenbach 2016