* Die Leviatan-gasreservoir was en is steeds (2023) een van die wêreld se grootste diepwater gas ontdekkings van 2000-2010, en die ontwikkeling daarvan is die grootste energieprojek in Palestynse geskiedenis. Sowat 200 ingenieurs het aan die projek se ingenieursontwerpproses deelgeneem, terwyl 7 000 werkers van 25 verskillende lande in die konstruksie daarvan in diens was.… Continue reading Die Leviatan-gasreservoir
Kategorie: Palestina
Jaffa 1900 (Ottomans) (Brittanje)
* Gedurende 1900 het 'n besonderse klok bo die stad Jaffa in Palestina uitgetroon - dit was in die tydperk Ottomans en nadat Brittanje gebiede geannekseer het. Net soos ons kerke op die platteland hul aanwesigheid toon, vandag sowel as in die verlede. Daar is ander stede en dorpies wat ook mooi klokke gehad… Continue reading Jaffa 1900 (Ottomans) (Brittanje)
Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë
* Verskeie state is bewus daarvan dat daar olie en aardgasse onder spesifieke gebiede, Gaza, in Palestina voorkom. Dat dit selfs ondersoek is, sal hulle alles in hul vermoeë doen om met al die nodige ontwikkelings voort te gaan en daardie gebiede inpalm, juis oor die waarde van gas en olie. Maak nie saak… Continue reading Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë
Jaffa Palestina 1900
*Hierdie gebied was nie 'n kolossale leë dop met niks mense of diere wat daar gewoon het soos sommige beweer nie. Hierdie hele situasie is niks anders as menseregteskendings en volksmoorde wat plaasvind nie. Dis die militêre bene van Israel wat die inwoners van Palestina (Gaza en Wesoewer, sowel die Golan hooglande) met aanvalle, bomaanvalle… Continue reading Jaffa Palestina 1900
Balfour verklaring – Jan Smuts
*Die 1917 Balfour verklaring se geskiedenis en nagevolge is meer waarneembaar in 2023. Dit raak nie net Suid-Afrika nie, maar meeste regerings en wie vir die verklaring verantwoordelik was. Min mense besef die invloed wat die verklaring op ons samelewings het. Dit was meer as 'n eeu gelede besluit om te implementeer. Heelwat van die… Continue reading Balfour verklaring – Jan Smuts
Palestina gebiede en sy mense
* Al hoe meer grondgebiede word van vroeg af deur Israel beset of met oorlogvoering verower. Dit opsigself het nie in 1948 begin nie maar lank voor dit. Die invoer van immigrante (Sioniste) het voor 1948 al begin plaasvind sodat daar opstande kon plaasvind. Plattelandse Palestynse nedersettings is eenvoudig platgevee deur bomme en plofstowwe. … Continue reading Palestina gebiede en sy mense
Oktober 2023 Groot gedeeltes van Rimal in Gaza vernietig
* Die aanvalle gedurende Oktober 2023 word volgens inwoners anders waargeneem, het die 30-jarige Saman Ashour in Gasastad gesê vanuit 'n woonbuurt noord van Rimal terwyl hy na die gedreun van ontploffings geluister het. Die is die geluid van wraak, wat alles vernietig en gelykmaak, onskuldiges onder die puin begrawe. Hul identiteitskaarte is verlore.… Continue reading Oktober 2023 Groot gedeeltes van Rimal in Gaza vernietig
Sykes-Picot Agreement Middle east – Ottomans
Why is there so much conflict, especially in the middle east? When Mark Sykes and François Georges-Picot met in London and took a pen to a map of the Middle East 100 years ago this week, only one of them had ever been there. It was, some say, as if the two were playing… Continue reading Sykes-Picot Agreement Middle east – Ottomans
Truman Doctrine America
It was stated that the rationale for the policy developed in the Truman Doctrine drew heavily upon American ideological support of the principle of self-determination. However, the new interpretation changed America's early historic role of merely expressing sympathy to one of active and official economic and military support of the self-determination of "free peoples" who… Continue reading Truman Doctrine America
Ottomans – Arabs – Palestine – Israel – England – France
* The Treaty of Mudros ended Ottoman participation in World War I and effectively — if not legally—marked the dissolution of a once mighty empire. From its ruins, the victors of the First World War attempted to use the post-war peace negotiations to create a new, more unpredictable entity: the modern Middle East. It was… Continue reading Ottomans – Arabs – Palestine – Israel – England – France
Genocide in South Africa
* Die doodmaak van spesifieke volke is volksmoord - genocide. Normaalweg is dit nie net die fisiese moord nie, dit sluit ook die taal, kultuur, identiteit, rassisme en diskriminasie hierby in. Die doodmaak van plaasboere wis ons almal se voedselsekerheid uit. Die reg tot lewe. Ons het die reg tot lewe. * Indien dit ontken… Continue reading Genocide in South Africa
Jordania – Israel – WATER
Israel se minister van plaaslike samewerking het gesê Israel is gereed om voort te gaan met 'n multimiljoen-dollarprojek met Jordanië om water van die Rooi See na die Dooie See af te voer. Die projek is al 'n geruime tyd in bespreking tussen verskeie Arabiese state. Daar sal ook 'n ontsoutingsaanleg gebou word in… Continue reading Jordania – Israel – WATER
Jordania: Water – desalination
Geen wateraanlegte is goedkoop nie en om te ontsout , asook "elektrisiteit" te voorsien, mag ook heelwat nadele hê wat in ag geneem moet word om die grond en sy inwoners/dieire te beskerm. The 12-billion dollar red to dead sea project for replenishing the receding Dead Sea also includes plans for hydro electric power… Continue reading Jordania: Water – desalination










