* As agtergrond, Eskom word deur die ANC beheer en bestuur. Dis 'n staatsentiteit en word nie deur die publiek beheer nie. Ramaphosa was Zuma se regterhand as adjunk-president toe hy nog president was. Hy het presies geweet wat en waarmee Zuma besig is en nie in staat om sy handjies in onkunde te was… Continue reading Eskomkorrupsie en belastings
Kategorie: Korrupsie / Corruption
Veelparty koalisie skemas
* Multi-kultuur organisasies, bewegings en selfs koalisies het reeds sedert Kodesa en 1994 ontstaan. Almal van hulle dra by tot die vernietiging van volke. Dis niks vreemds rakende koalisie vormings nie. Die DA se 'maanskoot' ideologie klink soos iemand wat net te gereeld vir die maan loer en dan verwag dat dit die son… Continue reading Veelparty koalisie skemas
Gupta familie in Vanuatu
* Die Departement van Justisie en Korrektiewe Dienste het uiteindelik bevestig dat die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) Suid-Afrika se versoek van die hand gewys het om die Gupta-broers aan Suid-Afrika uit te lewer op aanklagte van geldwassery en bedrog. Wys ook weer eens hoe ernstig ander lande is om korrupsie en misdade hok te… Continue reading Gupta familie in Vanuatu
Eskom dienste 2023
* Met Andre De Ruyter uit die pad uit by Eskom, het dinge hier rondom al die kragstasies en dienste wat veronderstel is om gelewer te word, niks verbeter nie, inteendeel dienste bestaan nie. Dit is swart nag met al die beurtkrag rondom ons huise en besighede vir al die misdadigers om nog vinniger toe… Continue reading Eskom dienste 2023
Eskom services 2023
* They are always using every excuse in the book at Eskom and their own failures. This is human rights violations against every resident as well as business in the country that tries to take make use of Eskom's power supply. The ANC, which controls Eskom, makes it worse every day to strip the… Continue reading Eskom services 2023
Pretoria elektrisiteit TERREUR 9 April 2023
* Dis niks anders as sabotasie en terrorisme nie. Beslis nie die eerste of laaste keer dat Eskom se oorhoofse maste en pale erg beskadig word en groot dele van 'n stad soos Pretoria op 9 April in donkerte geplaas. Wanneer dit donker is, vind nog meer misdade plaas teenoor burgers sodat die hele ekonomie… Continue reading Pretoria elektrisiteit TERREUR 9 April 2023
Zondo: Guptas en Gigaba
* 'n Paar jaar gelede is daar twee verskillende klagtes ontvang ingevolge die Wet op Etiek vir Uitvoerende Lede, deur onder andere, Haniff Hoosen, LP van die Demokratiese Alliansie, en Floyd Shivambu, LP van Ekonomiese Vryheidsvegters, tussen November 2017 en Maart 2018, wie dit ingedien het. Dis glo ondersoek, maar is dit ooit afgehandel? Dit… Continue reading Zondo: Guptas en Gigaba
Eskom blitse finansiële verliese
Alles in ons lewens draai vandag om geld en oorlewing, daarsonder kan min mense oorleef. Alles kos enorme uitgawes, waarvan Eskom nommer een is. Eskom wat 'n regeringsentiteit is, weet hulle het die monopolie en buit die burgers en besighede uit om te vernietig. Die maatemmers wat gevul is met korrupsie kan bykans nie… Continue reading Eskom blitse finansiële verliese
Waarheid rondom Eskom sedert 1990 – Dezz
*Dis absoluut die waarheid wat in die beeldmateriaal bekendgemaak is. Eskom was die beste vir etlike dekades, 'n eerste wêreldland staatsentiteit wat met 'n minderheid se belastinggeld opgebou is. Kennis en ervaring kan nie gekoop word nie, nog minder kan so iets vervang word deur swart bemagtigers of regstellende aksies. Baie ander staatsentiteite het dieselfde… Continue reading Waarheid rondom Eskom sedert 1990 – Dezz
Zoeloe koning, 29 Oktober 2022 – Durban
* Ramaphosa het hom tydens die amptelike kroning daartoe verbind om saam met die AmaZulu-koning, MisuZulu kaZwelithini, te werk in die regering se strewe om die land te ontwikkel. 'n sertifikaat van erkenning is aan die Koning oorhandig. Vele beloftes is gemaak om die lewens van die mense te verander en om landelike… Continue reading Zoeloe koning, 29 Oktober 2022 – Durban
Matshela Koko en ander in hof: Oktober 2022 – Eskom
* Eskom is nie enigste wat deurloop nie, maar net nog 'n trappie na die vernietigingsproses vir die kommuniste om die land in totale donker en chaos te dompel. Die mening word gehuldig hulle is deel van agente van die NWO. Handgebare verraai heelwat persone met hul dubbel uitsprake. Eskom se swart… Continue reading Matshela Koko en ander in hof: Oktober 2022 – Eskom
Ramaphosa sages
* Dit kom voor of die presidente van Suid-Afrika regtig in kompetisie is teen mekaar wie die meeste kriminele sake aanhangig gemaak word teen hulle. Dis nie spekulasie nie, maar feite wat rondom ons gebeur. Is waarskynlik om te bewys hoeveel skuiwergate in die regstelsel is dat min of selde vervolgings hieruit voortvloei. Moet nie… Continue reading Ramaphosa sages
Money and power – Geld en mag
*Dit gaan lankal nie meer net oor die voorsiening van elektrisiteit aan die burgers, werkers, besighede of eienaars in Suid-Afrika nie, maar gaan hier oor hoe flink en vinnig word daar beplan om korrupsie te pleeg om ons in die afgrond in te vertrap en seker maak ons bly daar in daardie afgrond. Met… Continue reading Money and power – Geld en mag
Ramaphosa – R140 billion ($8.5)
* Spesifieke lande is ontsettend gretig om die 'fondse' te laat goedkeur, maar intussen word duisende tonne steenkool deur dieselfde lande uit Suid-Afrika aangekoop en uitgevoer. Indiê, Duitsland, Frankryk en vele ander EU lande asook UK. China ontvang ook mildelik steenkool uit Suid-Afrika. Daar is egter nie goeie steenkool vir ons gebruikers nie, want die… Continue reading Ramaphosa – R140 billion ($8.5)
Corruption in South Africa … – Banks – Johan Roodt …
The FNB is the oldest bank in South Africa, and can be traced back to the Eastern Province Bank formed in Grahamstown in 1838. Today, FNB trades as a division of FirstRand Bank Limited. With VBS Mutual Bank being put under curatorship, it marks the 13th bank in almost 30 years to go… Continue reading Corruption in South Africa … – Banks – Johan Roodt …
South Africa – corruption and ‘apartheid’
Is this crime and corruption all lies and fabrications? NO. If there are so many applicable laws in South Africa about corruption, money laundering, crime, murder - why are those not being enforced? Therefore, the legislations and even the constitution are a waste of time and absolutely worthless to those who control and manipulate… Continue reading South Africa – corruption and ‘apartheid’
SO HELP ME GOD – Ramaphosa and Phala Phala money
Op 25 Mei 2019, is Ramaphosa ingesweer onder die 1996 grondwet ( '1955 anc-pac-sakp manifes en kommunisties geinspireerde sogenaamde demokrasie" ) en is daar meestal slegs vals beloftes gemaak op die Loftus Versfeld sportstadium - sien die video hoe dit gedoen is. Wat 'n lagwekkende EED van getrouheid en verantwoordelikheid word hiermee weerspieël. * Die… Continue reading SO HELP ME GOD – Ramaphosa and Phala Phala money
Ramaphosa se swart bemagtiging geldfontein
Rassistiese en diskriminerende se verskillende geldmaak fonteintjies van Ramaphosa en die ANC asook ander politici, wat steeds groot inkomstes, veral aan swart bemagtigers of vennote verskaf, gaan nie verdwyn of afgeskryf word nie. Wetgewing sal op die boeke bly staan. Ramaphosa beheer die kommissie al sedert 1995 wat vir hierdie doel aangestel is. Dit gaan… Continue reading Ramaphosa se swart bemagtiging geldfontein
Denmark versus South Africa
An article of October 2021 stated that Denmark has again ranked number one in the Rule of Law Index published by the World Justice Project, an independent organisation advocating the advancement of rule of law around the world. It is the sixth time in a row that Denmark has ranked first – this time above… Continue reading Denmark versus South Africa
Sabotage inside Eskom 2020 report
’n Forensiese verslag wat in Januarie 2020 ingedien is, wat vir meer as ’n jaar onopgemerk deur Eskom bestuur gebly het, het die deksel gelig op groothandel sabotasie van infrastruktuur deur gewetenlose kontrakteurs en werknemers. Die woordvoerder van Eskom, Sikonathi Mantshantsha het gesê die verslag is in opdrag van Tutuka-kragstasie in Standerton, Mpumalanga, gedoen en… Continue reading Sabotage inside Eskom 2020 report















