Munisipaliteite, metro’s, distriksrade, verkiesings en koalisies

* Demokrasie is 'n regeringsvorm waarin politieke mag by die mense berus, wat dit direk of deur verkose verteenwoordigers uitoefen.   Dit gaan oor die dorp, stad en streek se belange eerste en dat dit effektief, sonder korrupsie en misdaad beheer en regeer behoort te word.   Die owerhede moet daarna streef tot gesonde en ekonomiese groei,… Continue reading Munisipaliteite, metro’s, distriksrade, verkiesings en koalisies

Onwettiges en immigrante het geen grensbeheer in SA

Die interim regering van die land, wat na 1994 begin regeer het, is en was verantwoordelik vir die beveiliging van al die burgers van die land totdat hulle aan die kommuniste en liberaliste oorhandig het om verder aan te gaan soos hulle vandag steeds doen. Daar is duidelik geen grensbeheer nie, daarom al die onwettige… Continue reading Onwettiges en immigrante het geen grensbeheer in SA

Munisipale onafhanklike stemkrag

* Hoe kan dit politieke geknoeiery in SA gestop word? Begin onder op munisipale vlakke en bou voort, dit wat as streek en munisipale vlakke bekendstaan. Die uitslag kan later groter en meer bepalende faktore wees. Benoem en stem vir onafhanklike verteenwoordigers. STEM alle politici uit met onafhanklike verteenwoordigers sodat dit begin kan wees van… Continue reading Munisipale onafhanklike stemkrag

Kandidate Plaaslike regering verkiesings 4 November 2026

*Vra uself af, waar het enige politieke party ons sedert 1994 gebring? Kyk hoe lyk die dorpe, stede, metro's, infrastrukture, hospitale, rassisme, onteiening, besettings, swart bemagtiging en regstellende aksie bevoordeel slegs 'n klein handjievol biljoenêrs. Hoe kan die kiesers daaruit kom en is dit moontlik? Kan onafhanklike verteenwoordigers begin om die politieke partye mag opbreek… Continue reading Kandidate Plaaslike regering verkiesings 4 November 2026

Metro-rade in SA reeds vernietig – Johannesburg en Pretoria

* Johannesburg en Pretoria, asook al hul omliggende voorstede staar 'n ongekende vernietiging in die gesig, dit kan die hele Witwatersrand sowel Pretoria, en omliggende plase beïnvloed.    Inteendeel groot tekens is alreeds vir dekades sigbaar in groot stede soos Johannesburg, Pretoria en al die ander metro munisipaliteite.   Met al die protesaksies, vernietiging van infrastrukture,… Continue reading Metro-rade in SA reeds vernietig – Johannesburg en Pretoria

Vervalle dorpe en stede reeds vernietig – Lichtenburg

* Wat 'n skande en geen respek vir niks en niemand nie.  Indien daar vir jare by so 'n munisipaliteit gewerk word en dis die uiteinde en nagevolge van munisipale kantore en politieke partye wat op stads- en dorpsrade teenwoordig is, is dit niks anders as opsetlike saakbeskadiging aan elke belastingbetaler van so 'n dorp… Continue reading Vervalle dorpe en stede reeds vernietig – Lichtenburg

Suid-Afrika grens: Mosambiek Zimbabwe Lesotho Swaziland

* Wanneer daar na al die bedrywighede in die binneland maar ook op ons landsgrense gekyk word, is dit inderwaarheid 'n ontploffing van verskillende misdade wat hier plaasvind en andersinds aanleiding gee tot meer onbeheerde misdaad soos korrupsie, moorde, mense- en orgaanhandel.    Laasgenoemde 'n terme wat min bespreek word met sulke tipe van oop… Continue reading Suid-Afrika grens: Mosambiek Zimbabwe Lesotho Swaziland

Jo-jo politieke speletjies in SA

* Koalisies het nog nooit in Suid-Afrika gewerk nie.   Die politieke speelballe het in eeue niks positiefs opgelewer nie.    Nie eers na die era, die 1994 mandela - np nasionale eenheid regering wat ook saamgekoek het nie.  Dertig jaar later, 2024 is dit nie 'n nuwe konsep nie, dis identies wat was.   APARTE GEBIEDE… Continue reading Jo-jo politieke speletjies in SA

SA Koalisies onuitvoerbaar

* Klink die Britse statebond bekend - NIKS anders as besetting van Boere republieke, sowel kroongebiede en reservate, vir al die minerale rykdomme en Kaapse seeroete om dit te beheer.   Die sisteem beheer steeds Suid-Afrika.  Koalisies is en word al vir dekades op nasionale, provinsiale en munisipale vlakke "bedryf", maar daar is nooit bevredigende oplossings… Continue reading SA Koalisies onuitvoerbaar

Politieke speelballe

* Politieke partye poets behoorlik hul eie agendae.  Kyk hoe gaan dit in die land, onder een sambreel, maar elkeen hul eie agenda, wat nie die belange van die land of haar burgers eerste stel nie.  Hulle durf nie voetjies verkeerd sit nie, want hul 1996 grondwet bepaal dit, hulle word ingesweer onder 'n kommunistiese… Continue reading Politieke speelballe

Dertig jaar PLUS se afbreek in SA

* Diegene wat gerieflik met hoë inkomste en heelwat byvoordele ontvang, en op die groen stoele in Parlement sit, wat beheer uitoefen, het  eerstens die rooi rewolusie en vernietiging toegelaat.     Hulle neem die besluite om alles in Suid-Afrika af te breek.  Daar word soms 'harde woorde' in parlement geuiter deur misnoeës wat teen radikale… Continue reading Dertig jaar PLUS se afbreek in SA

Water, kanale, hidrokrag en rioolaanlegte

* Die onaangename reuke, stank en verskillende siektes afkomstig van oor die 850 rioolwater wat ons hele land besoedel maak almal van ons siek.   Nie net sekere volke of stamme nie, ALMAL wat water drink, moet besoedelde water geniet, of hulle daarvan hou of nie.   Grondwater en boorgate word ook besoedel.   Die ringkoppe in beheer,… Continue reading Water, kanale, hidrokrag en rioolaanlegte

Dekades van donker Koalisies in SA

* Dis juis politici wat jare magsdeling en politieke blyspel probeer speel,  staande hou en opbou met hul samesprekings vir koalisies en magsdeling veral op plaaslike en provinsiale regeringvlakke.  Ook op Nasionale vlak.     Dieselfde pad is tydens Kodesa samesprekings gevolg.  Dit is bykans 30 jaar later en daar is nog geen wonderwerke van opregte… Continue reading Dekades van donker Koalisies in SA

Cholera en riool

* Die massas wat vandag so kwaad is omdat daar siekes en sterftes is, moet hulself blameer vir al die gemors waarin die land is waarin hulle bly, stem en miljoene immigrante wat hier kom plak waar geen dienste is nie.   Ironies is dit juis al hierdie massas wat sedert 1994 vir die ANC, DA,… Continue reading Cholera en riool

Veelparty koalisie skemas

* Multi-kultuur organisasies, bewegings en selfs koalisies het reeds sedert Kodesa en 1994 ontstaan.   Almal van hulle dra by tot die vernietiging van volke.   Dis niks vreemds rakende koalisie vormings nie.    Die DA se  'maanskoot' ideologie klink soos iemand wat net te gereeld vir die maan loer en dan verwag dat dit die son… Continue reading Veelparty koalisie skemas

Infrastrukture in Suid-Afrika

* Dis ons as mense se plig en verantwoordelikheid om toe te sien dat strome, vleie, riviere, damme en oseane skoon gehou word en nie besoedel word met vullis, plastiek, riool en gemors nie.  Ons is almal die wagters wat moet sorg dat die riviere versorg word sodat die damme wat ons van water voorsien,… Continue reading Infrastrukture in Suid-Afrika

Grense SA, Botswana, Zimbabwe, Namibië, Mosambiek, Zambië

* Grensbakens, drade of mure,  wat eens was in die suidelike Afrika streek was, word selde of ooit onderhou.   Dit word eenvoudig deur misdadigers van aangrensende lande afgesteel en totaal afgebreek.   Suid-Afrika se grense is oop vir almal en is 'n totale klugstorie of sirkus vir elkeen wat wil binnekom.   Dienste, skole, hospitale en selfs… Continue reading Grense SA, Botswana, Zimbabwe, Namibië, Mosambiek, Zambië

Borders SA Grense

Verplaas uself in 27 jaar se rewolusionêre opruiende protesaksie geskiedenis waar alles letterlik tot op die grond geplunder, besteel en afgebrand is deur ANC kaders en genote.   Dit gaan nie anders in die Afrika lande nie.     Honderde duisende van ons blanke volksmense en besighede het verkas, ander krepeer in armoede in kampe of nedersettings. … Continue reading Borders SA Grense

SA Politieke skenkers

Demokrasie kom van die Grieke af en beteken eintlik die mag en wil van die ondersteuners sal geskied.   Demokrasie is die mag van die mense wat die leiers gekies het.  Daar is ook geen ander gevolgtrekking dat die huidige regering regtig deur al hierdie terroriste en plunderaars gelei word om die land te regeer tot… Continue reading SA Politieke skenkers

Water and Pollution – Rooiwal Waste Water Treatment Plant

* Die betrokkenes by ons water en elektrisiteit kry nie skaam vir wat hier aangaan in Suid-Afrika nie en is om ons totaal te vernietig dat ons van dors en honger moet uitsterf.   Dit gaan al so sedert 1994 - misdaad regeer die land.   Waarom word daar soveel ministers op nasionale en provinsiale vlakke onderhou… Continue reading Water and Pollution – Rooiwal Waste Water Treatment Plant