* Internasionale menseregte het betrekking op alles in die lewe, om te mag lewe is op alle mense, volkere en nasies van toepassing. Daar is geen mandaat aan meerderhede, hetsy volke of nasies, of gekombineerde volkere en nasies, gegee om aanvalle, hetsy van watter aard ookal, uit te voer of die reg om minderhede… Continue reading Internasionale misdade, volksmoorde, oorloë en wapentransaksies
Kategorie: Internasionale REG
Wie is Front Nasionaal (politieke party)
Hoeveel volkspartye is daar as meeste politieke partye wat reeds in parlement sit, multi-kultuur is en al van Kodesa af aan 'n "reënboognasie" behoort? Vir watter volk staan enige van die multi-kulturele partye? Vir niemand nie. Al hierdie gemengde partye het wel lede en kan slegs namens hul lede praat. Front Nasionaal is vir 'n… Continue reading Wie is Front Nasionaal (politieke party)
Human Rights /Menseregte
* Dit gebeur heelwat dat daar gesprekke is rondom skending en vernietiging van menseregte. Verkragting, swart bemagtiging en onteiening is internasionale misdade. Die vraag is, hoe ver is daar regtig ernstige oortredings soos verkragting, moorde - wat eenvoudig onopgelos bly. Sommige kom skotvry omdat die polisie nie hul werk doen nie. Dis onmenslik wreed om… Continue reading Human Rights /Menseregte
Internasionale reg tot onafhanklikheid
* Elke volk het internasionale reg tot selfbeskikking. Dis egter ook nie goedkoop nie, omdat daar gebruik gemaak moet word van kenners op die gebied op internasionale vlak om ons saak te stel. Eksterne selfbeskikking is onafhanklikheid soos wat die twee Boere republieke was en soos Botswana is. . Ons sal nooit dit… Continue reading Internasionale reg tot onafhanklikheid
NSF – National Skills Fund
The National Skills Fund (NSF) is a public entity that was established by government in 1999 and reports to the Minister of Higher Education and Training. The NSF has the responsibility to initiate as well as respond to national skills priorities, which calls for the NSF to fund a range of skills development initiatives… Continue reading NSF – National Skills Fund
Grontonteiening Adv Jurg Prinsloo
Adv Jurg Prinsloo verduidelik Front Nasionaal se beswaarskrif teen grondonteiening en ons posisie rondom dit, sowel as plaasmoorde, voor die Volkerereg en die Internasionale gemeenskap. Advokaat Prinsloo: Onteiening WEES ALTYD PARAAT 21 Junie 2017 GRONDGRYPE, MOORD IS POLITIEK Adv Jurg Prinsloo, dagbestuur en voormalige KP-volksraadslid vir Roodepoort: Hoeveel mede-Afrikaners besef dat die verskerpte fokus… Continue reading Grontonteiening Adv Jurg Prinsloo
Misdade van die internasionale reg
Niemand mag sing hulle wil Piet, Jan, Koos of 'n Boer uitwis nie. Dit is en bly dreigemente en niks anders nie. Dit bly steeds 'n internasionale misdaad om ander aan te hits om te sing daarvan, om ander mense uit te wis. Dit is en bly dreigemente wat uitgevoer moet word. Dit gebeur… Continue reading Misdade van die internasionale reg




