*
Like the different black and coloured groups of people in South Africa and elsewhere on other continents, there are also different white groups of people, such as the Boer people since 1652 in Southern Africa. This has absolutely nothing to do with ‘apartheid’ and it is a people’s right to be declared a Boer people. They were already declared as a Boer people when they created their Boer Republics. No one disputes that there are Zulus, Xhosa, Italians or French. They all have a right to exist. The Zulus and other blacks all came from the north of Africa and occupied land after 1800 and did not buy it.

*
Foto – Photo
Occupation of land and areas by blacks in South Africa, they do not care who’s land it is.
Dis hoe hulle vandag grond beset – slaan oornag nuwe sinkgeboue op en maak of dit hul eiendomme is. Dit gebeur baie. Immigrante word intern deur organisasies en maatskappye befonds om dit uit te voer.
*
There have even been Germans, Greeks and others in South Africa for centuries who are not part of the Boer people or the Afrikaner people. The Boer people are not part of the multicultural Afrikaner people in South Africa. The Afrikaner rainbow nation also has different groups of people in their organisations and memberships, they can only speak on behalf of their members.
The Boer people came into being precisely because they did not want to be part of the British rule in the first place, of which Afrikaners were part in the Rhodes government, since 1800 and the VOIC since 1652. The Boer people did not occupy land afterwards, but bought their territories legally and then those territories were called BOERE republics. Some of those territories were declared internationally independent. All these different Boer republics participated in Boer battles as well as Anglo-BOERE wars I and II. Their fighters were called commando members and did not have a trained army. Anglo-BOERE war I took place in the Natalia Boere republic, and not at all in the Orange Free State or ZAR Boer republics. Fighters participated from everywhere here.
They were called Vryburgers and Trekkers after that. Today, foreign nations, multi-culture nations and other peoples cannot be prescriptive about the existence of a people, the Boer people have their own right. The Boer people moved inland from the Cape Colony around 1835. However, it was planned in advance that they wanted to do this and it did not come into being overnight. The Boer people did not want to be under British rule and were on their way to seek their full freedom and later also found it in the ZAR and the Free State Republics. The creation of the different Boer republics were legally with treaties and transactions. However, there were more than this two Boer independent republics – the different Boer people leaders chosen at that time who were the leaders of the Boer people. The lies that the Boers supposedly stole the African tribal land and made them disadvantaged are not only ridiculous, but devoid of all truth. If the Boer people had chosen to steal land, they would have wiped out all tribes in any case. It is very clear in the history of the Boer people that the Boer people only defended themselves on more than one occasion when they were attacked.
*
Soos die verskillende swart en gekleurde groepe mense in Suid-Afrika en elders op ander kontinente, is daar ook verskillende blanke groepe mense, soos die Boere volk sedert 1652 in Suider-Afrika. Dit het absoluut niks met ‘apartheid’ te doen nie en is dit ‘n volksreg om as Boer volk verklaar te wees. Niemand betwis dit dat daar Zoeloes, Xhosas, Italianers of Franse is nie. Hulle het almal ‘n reg om te bestaan. Die Zoeloes en ander swartes het almal uit die noorde van Afrika gekom en na 1800 grond beset en nie gekoop nie.
Daar is selfs Duitsers, Grieke en ander vir eeue in Suid-Afrika wat nie deel is van die Boerevolk of die Afrikanervolk nie. Die Boerevolk is nie deel van die multikulturele Afrikanervolk in Suid-Afrika nie. Die Afrikaner reënboognasie het ook verskillende groepe mense in hul organisasies en lidmaatskappe, hulle kan slegs namens hul lede praat.
Die Boere volk het juis ontstaan omdat hulle nie in die eerste plek deel van die Britse bewind, waarvan Afrikaners deel was in die Rhodes regering, wou wees sedert 1800 nie en die VOIC sedert 1652. Die Boere volk het nie daarna grond beset nie, maar hul gebiede wettiglik gekoop en toe is daardie gebiede BOERE-republieke genoem. Sommige van daardie gebiede is internasionaal onafhanklik verklaar. Al hierdie verskillende Boere republieke, het deelgeneem aan Boere veldslae asook Anglo-BOERE oorloë I en II. Hul vegters is kommando lede genoem en het nie oor ‘n opgeleide weermag beskik nie. Anglo-BOERE oorlog I het in die Natalia Boere republiek plaasgevind, en hoegenaamd nie in die Oranje Vrystaat of ZAR Boere republieke nie. Vegters het van oral hier deelgeneem.
Die Boerevolk het juis ontstaan omdat hulle sedert 1800 in die eerste plek nie deel van die Britse bewind wou wees nie en/ of sedert 1652 onder die VOIC. Hulle is Vryburgers genoem. Vandag kan vreemde nasies, multikulturele nasies en ander volke nie voorskriftelik wees oor die bestaan van ‘n volk nie, die Boerevolk het hul eie bestaansreg. Die Boerevolk het omstreeks 1835 vanaf die Kaapkolonie die binneland ingetrek. Daar was egter vooraf beplan dat hulle dit wou doen en dit het nie oornag ontstaan nie. Die Boerevolk wou nie onder Britse bewind wees nie en was op pad om hul volle vryheid te soek en het dit later ook in die ZAR en die Vrystaatse Republieke gevind. Die skepping van die verskillende Boere Republieke was wetlik met verdrae en transaksies beklink. Daar was egter meer as hierdie twee onafhanklike Boererepublieke – die verskillende Boere volkleiers wat destyds gekies is wat die leiers van die Boerevolk was. Die leuens dat die Boere kwansuis die Afrika-stamgrond gesteel en hulle benadeel het, is nie net belaglik nie, maar sonder alle waarheid. Indien die Boerevolk gekies het om grond te steel, sou hulle in elk geval alle stamme uitgewis het. Hulle het dit nie gedoen nie. Dit is baie duidelik in die geskiedenis van die Boerevolk dat die Boerevolk hulself net by meer as een geleentheid verdedig het toe hulle aangeval is.
Meeste swart stamme het elkeen aparte grondgebiede beset tydens Mfecane en het almal uit Afrika lande hiernatoe gestroom. Mfecane en Verskroeide aarde het nog nooit ophou bestaan nie. Mfecane het ook kannibalisme ingesluit in die totale prentjie. Die werklikheid wat daar gebeur het word verswyg. Dit wat destyds so verswyg is, word selfs vandag in die ware sin van die woord herhaal.
Swart stammetjies (clans) het nooit grond aangekoop in suidelike Afrika nie, hul besette grondgebiede is almal Niemandsland. Meeste besette gebiede (kroon of reservate) is beset voor 1830 en geen Boer het of kon hul in die gebiede indruk nie. Hulle het van die beste landbougrond gebiede in suidelike-Afrika beset en was in die beste en hoogste reënval geleë. Boere het dit beslis vir hulle voorgesê nie.
Swartes het eenvoudig grond beset soos hulle dit vandag steeds doen met al die immigrante en onwettiges uit die noorde wat hier ingewals kom. Dit het nog nooit opgehou in hul arm bestaansreg en miljoene immigrante kom maak nessies hier in Suid-Afrika. Dan maak die immigrante of die grond, meestal plase, hulle sin is, en hardloop agter swart leiers se slagspreke aan dat Boere hul grond gesteel het – daarom word gesing “Kill the farmer, kill the Boer”,
Dit wat op die oog af leeg lyk, word ge-annekseer en maak of dit nog altyd hulle sin is. Swart arbeiders is selfs in President Paul Kruger se dae deur Brittanje ingevoer en ingebring uit alle Afrika lande om in hul myne te kom werk wat die Britte in 1902 geannekseer het – oor die 400 000 is ingevlieg en ingebring. Later het die 1910 en 1948 regerings daarmee gehelp (blanke monopolie).
*
Grond is sedert 1820 deur ‘n paar Zoeloe stamme beset, hulle het geen grond aangekoop nie. Shaka het ‘n skrikbewind onder al hierdie stamme en selfs ander stamme buite sy gebiede gevoer. Nie die Boere nie. Die wat kon, het weggevlug, dus kon hulle nie die ander gebiede gehad het nie, dit het hulle ook beset.
Die traktaat van Retief is ook onderteken met Dingaan, nadat Boere vegters Dingaan se vee teruggebring het. Die hele geselskap is later uitvermoor deur Dingaan. Hiermee is ook ‘n BOERE republiek gestig, geen Afrikaner republiek is hier gestig nie. Boere leiers en kommando lede het wettig grond bekom met transaksies wat aangegaan is met destydse swart leiers wat grond beset het.
Hierdie moorde teenoor Boere het nog nooit ophou bestaan nie, asook Mfecane woed steeds voort. Verskroeide aarde beleid is steeds daar, boere aanvalle, vee diefstalle, afbrand van weiding en voedsel, die plundering van geboue, besighede en besigheidsentrums. Dit het na 1994 bewind drasties toegeneem.
https://www.britannica.com/place/Natal-historical-province-South-Africa
*
Dit wat voor en tydens Mfecane oorloë gebeur het – besettings van grondgebiede wat Niemandsland was, gebeur steeds vandag. Hulle verwoes mekaar, rand mekaar aan en ook die Boere volksgenote loop erg deur.
Wees Veilig en waaksaam Boere volksgenote.
Boere moet in ag neem, veral op plase en afgeleë plekke of plotte, hierdie tipe oorloë tussen swart stamme is koud en ongenaakbaar. Barbaars en met terreurdade gevul. Wees te alle tye gewapen as jy kan en moenie dink ‘n wapen in ‘n kluis sal vanself ‘n skoot afvuur nie. Daar word hordes wapens uit Boere se kluise gesteel en dit is absoluut onnodig. Verdedig julself. Boere word so stelselmatig uitgewis.
Die Britte en al haar bondgenote het net na 1902 die Vredesverdrag verbreek en dit sluit selfs grondhervorming in. Daar is selfs wetgewing na 1994 geskryf om dit uit te voer. SA is steeds deel van die Britse statebond. Dit is hoe hulle ons Boere totaal onteien sodat hulle later die minerale in die grond kan inpalm. Hulle verbreek steeds die 1902 Vredesverdrag van Vereeniging, nes hul Britse bondgenote en regerings van 1910 en 1948.
Na 1902 is plase eenvoudig gevat, omgedolwe vir minerale, veral in die Boere republieke. Soveel plase, tussen 6-8000 myne is ongerehabiliteer en nooit herstel soos daardie plase was nie. Let op wie is al die eienaars en mynmagnate wat woeker met die Boere republieke se minerale. En dan is dit dieselfde spul wat beweer dat die Boere volk veramd is. Dis nie wat die minerale uitvoere bewys nie.
Die Boere republieke was en is steeds van die rykste gebiede in die wêreld. Daardie minerale en rykdom sedert 1902 behoort aan die Boere volk en haar nasate, nie aan Brittanje en haar bondgenote nie. Dis hoekom Engeland nie alleen was om met die Boere vegters en vroue/kinders af te reken met hul dodelike beleid.
Dit is niks anders as oorlogsmisdade teenoor die Boere volk nie. Volksmoord is ‘n oorlogsmisdaad en gronddiefstal is nog ‘n oorlogsmisdaad.
Expropriation of land – Violation of international rights
Expropriation of land without compensation – South Africa
Land in South Africa – Land reform
Land expropriation – racism – South Africa
*
Met Mfecane is daar volgens verskeie artikels oor die 2 miljoen, swart op swart en ander uitgewis. Boere was nêrens betrokke nie. Vandag se miljoene wat so uitgewis word op ‘n jaarlikse wyse en die feit dat Boere spesifiek geteiken word met erge martelings, aanvalle en moorde, getuig van die barbaarse optredes. Swartes het Piet Retief en ander trekkers brutaal uitgewis waar hul in laers hulself probeer beskerm het.
Reservate – lokasies – Trustgebiede – CPA (KEV) gebiede
Swartes se besette gebiede was ook kleiner destyds en nie so groot soos met Tuislande in 1961 nie. Hulle het self hul grondgebiede gekies en beset, nie die Boere nie. Met Tuislande het hulle amptelik gestem vir afsonderlike ontwikkeling en onafhanklikheid. Al die Tuislande het na 1961 hul eie leiers gekies met die oog op onafhanklikheid. Dit was nie afgedwing op enige swartes nie, tot die in stede/dorpe kon gaan stem het vir hul leiers. Dit is totale leuens en skewe geskiedenis wat aan wêreldleiers en regerings opgedis word.
Vergelyk die kaarte van 1910 en 1961 met mekaar:
![]()
*
Lees meer hier:
Trustgebiede – Tuislande – Reservate en Kroongebiede
Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate
Na 1994 is al die gebiede en grondeise ingesit, en bly hulle steeds apart met oor die 8840 tradisionele leiers, wat almal maandeliks deur die belastingbetaler ‘n salaris en ander byvoordele kry. Dan word dit aan die groot klok gehang hoe Boere die grond gesteel het, nugter alleen weet waar daardie feite is nie.
Traditional leaders South Africa: 8840
*
AANVALSTEGNIEKE VAN DIE BRITTE IS KOMMERWEKKEND MAAR VERWAGTEND
Ironies genoeg, dit is presies wat Engeland en haar bondgenote ook gedoen het sedert 1806 en kom dus as sameswerings voor of hul verdraai eenvoudig hul geskiedenis en maak die Boere die sondebokke. Engeland en bykans dieselfde bondgenote doen dit vandag steeds in Suid-Afrika. Voer ‘n skrikbewind teen minderhede, onderdrukking, rassisme en volksmoord. Mfecane en Verskroeide aarde beleid het nog nooit ophou bestaan hier nie.
Besette gebiede was almal apart van mekaar, waar stamme nie met mekaar oor die weg kon kom nie, dis vandag dieselfde.
Dit is ook algemene kennis as die ware geskiedenis geken word. Die oorloë van Brittanje het na 1840 eers al die kleiner stamme (clans) geteiken en hul grond afgeneem, wat later as reservate, lokasies of kroongebiede gedoop is. Dit is nie so deur die Boere gedoop nie. Brittanje en haar bondgenote het dan die gebiede by haar statebond bygevoeg na anneksasies.
Minerale is ook geannekseer sodat hul hul eie oorloë kan finanser, uit goud, diamante en minerale inkomste uit suider-Afrika uit.
Met die ABO het hulle ook die Boere republieke geannekseer en saam alle minerale ingesluk om die burgers vir altyd hul slawe te maak. Hulle het die dodelike konsentrasie , britse helkampe en verskroeide aarde beleid uitgevoer en ons Boere vegters, vrou en kinders in die proses vernietig (39000 plus die wat verban is).
Alles word voor ons oë herhaal en daar is hordes bewyse daarvan, die miljoene onwettiges en immigrante ook.
Oor die 30000 plaashuise is destyds in die Boere republieke geplunder, afgebrand, vee is of gekaap en gesteel of doodgekap en alle ander voedsel is afgebrand en vernietig. Die Engelse en bondgenote het selfs van die Boere se vee gesteel, dit na die Kaapkolonie vervoer, selfs landuit vervoer en later weer herverkoop aan Boere republiek se burgers in konsentrasiekampe of vegters.
Terloops, dis vandag steeds dieselfde, niks het verander nie. Boere loop daagliks deur oor hierdie besettings as hulle werkers het op die Boer se plaas met terreurdade teenoor Boere en families. Hul maak aanspraak op Boere se grondgebiede sowel aandele of B-BBEE ooreenkomste of deel in die winste. Grondbesettings is voorlopers en aanvalle teenoor Boere en gesinne ook. Boere op plotte en plase word doelbewus uitgeskakel.
*
Daar is duisende werkgewers vandag en nie een van die werkers eis gedeeltes op van munisipale kantore, hospitale, polisiekantore, wildsparke of selfs die parlement op nie. Dan sal al die ministers, ringkoppe of ander ryk bevoorregtes, wat verskillende plase of gastehuise besit, ook grondeisers teen hulle hê. Dit is absoluut belaglik dat enige werker kan aandring op grond of kantoor of myn wat nie aan hom of haar behoort nie. Indien ‘n persoon aftree, is daar geen manier dat hul kan aandring op aandele of gedeeltes van kantore nie. Hulle brand alle infrastrukture en geboue af met honderde duisende immigrante en terroriste wat op geboue en strate toesak. Waar strate brand, val gate in die teerpaaie, want teer smelt.
Waarom word dit vandag slegs teenoor Boere uitgeoefen?
*
Meeste van hierdie onwettige immigrante kom van buite die landsgrense, hulle het reeds lande waar hul stemgeregtig is. Daarna dwing hul hulself hier af, eers op plaaslike owerheidsvlak, meestal groot metro’s en verwag gratis dienste. Indien Boere na ander lande wil emigreer, moet alles ten duurste uitgevoer word om ander lande se regerings gelukkig te hou. Diskriminasie in ‘n ergste vorm.
Hierdie immigrante en onwettiges rig huise van sink en staal wat alles splinternuut is. Dus word hierdie programme van besettings deur liberale organisasies of selfs die regering en politieke partye befonds. Dit pas die politieke partye soos ‘n handskoen as hul meer stemgeregtigdes in 5 jaar kan inneem binne hul politieke vleuels.
Na onwettige besettings, eis die spul immigrante gratis munisipale dienste, steel krag en water, gaan gratis hier skool, verwag mediese sorg en eis hul reg tot stemreg hier op om ‘n burger te word. Eskom en munisipaliteite betaal nie hul Eskom rekenings nie, want hierdie spul kry dan alles gratis, so word nog meer geld gesteel en afgeskryf, terwyl die werklike betalers meer moet opdok vir hul dienste.
Net soos in die dae van die ZAR en oudpresident Paul Kruger , waartydens onwettiges en mynmagnate gesukkel het met Boere republieke se regerings, wat aangedring het op burgerskap, stemreg en alles van die beste, terwyl hul reeds lande van afkoms het. Oral neem hul werksgeleenthede op en maak of dit hul land is. Mynmagnate het skatryk geword uit al die Boere republieke se minerale rykdom.
Duisende HOP huise word uitverhuur deur plaaslikes sodat hul die immigrante hier kan huisves om hul getalle te laat groei vir ‘n groter politieke agenda. Dit het ‘n reuse ontploffing van ekstra monde wat voedsel verwag, veroorsaak en dat die meerderheid uit Afrika, ook Suid-Afrika sal beheer en regeer.
*
Mfecane en die Trekkers van ouds.
Die tydsone van Mfecane was ongeveer 1795-1830 en die Trekboere wat leë en verlate gebiede gevind het, was na 1836. Dit was ook Niemandsland met geen wettige eienaars nie.
Die Boere leiers en trekkers, die verskillende trekke, het onderhandel vir hul Boere republieke – grond is of met geld of dienste gelewer aangekoop vanaf hierdie einste swart hoofmanne. Trekke het verskillende tye die binneland bereik. Niks was onwettig bekom nie.
Goosen en Stellaland Republieke President Gert van Niekerk
Reservate en lokasies het na 1961 Tuislande geword. Kroongebiede (Griekwa en Khoi San) het na 1835 ontstaan.
Dit was Brittanje wat al hierdie reservate en kroongebiede onwettig geannekseer het na 1840, nie die Boere nie.
Anneksasies is niks anders dan geweldadige en terreurdade wat gepleeg word teenoor burgers van daardie gebiede om daardie spesifieke gebiede te kan beset vir mineraaldoeleindes en om die Kaapse seeroete in te palm. So word al die burgers slawe onder Britse beheer.
Indigenous land (old homelands) – Trustland – CPA – landclaims
Richtersveld – KHOISAN AND CPA
Ingonyama Trustland (Zulu people)
*
ANGLO-BOERE OORLOë
Dis Brittanje wat kom oorlog voer het met die handjievol Boere vegters, vroue en kinders. Die Boere het geen opgeleide weermag of vloot gehad nie, maar was aangewese op hul eie kommando sisteme waar hul vir jare hulself moes verdedig teen hul aanvallers.
Vandag doen al die immigrante en onwettige swartes, wat so ongevraagd opdaag in EU, Amerika en Australië, presies dieselfde. Daar word op die ontwikkelde lande se gevoelens gespeel sodat jammerhartigheid moet inskop.
Geen blanke durf waag om in Afrika in te gaan sonder om aangeval of uitgewis te word nie. EU lande, regerings en leiers, moet oplet wat om hul aangaan en ‘n slag wakker word. Hulle word almal gespeel deur groter magte wat vanuit en agter ‘n reuse sionistiese en liberale gordyn beheer word. Die NWO beheer regerings met ‘n oop hand en met hul liberaal gestigte dink tenks of pionne. Vir dekades al word daar sionistiese en liberale agente en drywers wat hierdie sogenaamde vlugtelinge finansier met kredietkaarte.
Kredietkaarte wat ‘n bodemlose put van finansies het en wat befonds word deur liberale en kommunistiese waardes vir ‘n een wêreldregering (Soros veral – OSF.SA en Cato Instituut).
Hierdie immigrante en onwettiges word betaal vir dienste met hul kredietkaarte en rykmansklere. Dan maak hulle hulself as vlugtelinge bekend of speel ‘n kaart van ‘n sukkelbestaan, terwyl hul kleredrag dui op luukse – let op wat die immigrante dra. Hulle besit die beste selfone en eet van die beste, daar is nie een ondervoed nie.
Voor 1961 was Tuislande bekend as Reservate en Lokasies, deur hul eie leiers en die Britte wat hulle reservate ge-annekseer het. Reservate was deur swart stamme beset net na 1800 en niemand het hulle daar ingedruk nie, beslis nie die Boere wat nog in die Kaapkolonie was. Tydens Mfecane het hulle mekaar begin uitwis. Die Khoi san en Griekwa gebiede is Kroongebiede genoem wat ook deur Brittanje geannekseer is.
Gold and diamonds -1886 – Griqualand West
Afrika Mfecane – Difaqane sedert 1795
Daar word altyd beweer dat die 1913 wetgewing van die Unie regering slegs 7-12% toegelaat het vir swart gebiede en dat die res, 87% deur Boere besit word. Wat in hierdie wet vervat word, word soms op ander plekke weerspreek soos verslae aan die Verenigde Nasies oor grondgebiede in Suid-Afrika.
Suid-Afrika het slegs 22% grondgebiede wat geskik is vir landbougrond en plase. Boere besit dan uitsluitlik moontlik 80% en selfs minder van die 22% wat geskik is vir landbougrondgebiede. Die res is infrastrukture, dorpe, stede, riviere, damme, elektrisiteit, moerasse, vleie, wildsparke en veral myne. Daar is reeds miloene swart eienaars wat oor titelaktes beskik en oor die 5000 plase is na 1994 deur ANC aangeskaf met belastinggeld.
Grond geskik vir landbou-doeleindes
Grond eienaars: ANC regeringsplase
Grond in SA vir landbou en minerale
Die benadeeldes in Suid-Afrika
Millions of illegals in South Africa
The 7.5 million black ownership in SA
*
The Mfecane caused great suffering. Roughly 2 million people were killed. Clans were destroyed or forced to join other groups. Numerous refugees moved far from their homelands. Some traveled from what is now South Africa to as far north as present-day Malawi, Zambia, and Tanzania. Dislocation of indigenous peoples eased white settlement of the South African interior. That did not stop there, it is still ongoing, like the British Scorched earth.
At the same time, the Mfecane resulted in the creation of new African kingdoms.
The leaders of some fleeing groups adopted Shaka’s military strategies. They conquered groups in their path and set up their own states in southern Africa. Among these were the Sotho, Swazi, Ndebele, and Gaza kingdoms. Those kingdoms are still here like for 200 years since Mfecane.
*
Bronne, artikels en verwante inligting
https://kids.britannica.com/students/article/Mfecane/605756#:
https://baripedia.org/wiki/South_Africa:_Geography_in_Power
Afrika Mfecane – Difaqane sedert 1795
Hierdie sluit presies aan by al die Mfecane slagtings en ook dit wat vandag aan die gang is in EU of ander westerse lande wat deur immigrante vernietig wil of gaan word. Dit het ook in SA gebeur sedert 1800.
Die (vals) benadeeldes in Suid-Afrika
Lees op oor hierdie voorstel wat net bietjie meer as ‘n eeu in Afrika afgespeel het, vandag word dit in Palestina herhaal. Wie is die onwettiges in die lande?
Oos-Afrika sionistiese voorstel
*
Beeldmateriaal
Shaka leier 1828 DOKUMENTêRE BEELDMATERIAAL
https://www.youtube.com/watch?v=qgSmyucj7qE&t=196s
*
Besettings in Suid-Afrika
https://www.youtube.com/watch?v=1ZANkowwZFA
*
Op hoë vlak is daar heelwat korrupsie wat plaasvind. Mega stede en tenders van biljoene, tog is daar niks wat gewys kan word nie. Tender 2017.
MONTROSE MEGA STAD ONTWIKKELING HET VERDWYN – RANDFONTEIN
https://www.youtube.com/watch?v=vcjyXJIgh3k
*
Verwante artikels en inligting
George Soros – Open Society Foundation
George Soros – Hungary – migrants
Deep state – ; George Soros – dr Evil
Sweden – Raoul Wallenberg Institute – ANC – GEORGE SOROS – EU: OSIFE
George Soros – OSF.SA – FW stigting – Grondeise: 1994
OSIWA – OSISA – OSFSA – OSI – George Soros in African countries -Gambia
OSF.SA (Open Society) (open borders)- George Soros
Ramaphosa – SA – immigrants – illegals
Ramaphosa : Immigrants/Immigrante
South Africa – Illegal immigrants .. .. ratepayer opinion
Fencing of borders – De Lille and Magwa Construction
Illegals – Unemployed – uncontrolled borders
Lesotho exemption permit Dec 2019 – borders and roads
*
EU EN ANDER LANDE
Die finansierders van die Mfecane en ander oorloë waarby miljoene immigrante betrokke is, hou hierdie tendens al vir jare dop en dis algemene kennis as mens net ietwat moeite doen en oplees. Dit wil sê die finansierders en regeerders wat weet hoeveel word uitgewis, stuur dieselfde konsep ook na ander lande toe, soos EU, Australië, Amerika en Kanada. Moenie dink hierdie miljoene onwettiges werk gratis nie, hulle het elkeen ‘n kredietkaart en koop die duurste middele om hulle mee besig te hou. Dis al lankal hier aan die gang, sedert Britse besettings en dit duur steeds hier voort, maar ook in ander lande om van sekere volke en besighede ontslae te raak. Wie stig al die brande in hierdie betrokke lande – brandstigers, vuur ontstaan nie vanself nie.
*
VERSKROEIDE AARDE
Word steeds toegepas sedert Britte hierdie areas begin annekseer het. Dit het soos Mfecane, die informele en onwettige immigrante, nooit opgehou bestaan nie.
Dit word aangewend sodat Boere afgejaag en verwilder kan word van hul boerderye, sowel besighede wat sedert 1994 geplunder en ook afgebrand word, om alles te vernietig.
https://www.youtube.com/watch?v=MRYnnpjCNT0
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
https://www.youtube.com/@Boervolk-b7m
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] http://karoospace.co.za/uranium-mining-threatens-the-karoo/*ADDISIONELE EN VERWANTE ARTIKELS/ INLIGTINGInvalsplanne op Boere republiekeDiamonds/Diamante – Gold/Goud -MINERALSMineral Rights – Minerale regteMinerals – SA – MineraleJohannesburg – Egoli-Goud – WitwatersrandEskom and minesMfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] Mfecane 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] veroorsaak gesondheidsprobleme. Die opleidingspeil is nie baie hoog om dit te redeneer nie.Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024Verskroeide aarde – Scorched […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] Much more than 38 000 Boers, women and children died in more than 126 camps, or perhaps, even in the fields and bushes. If that is the case, why all those lies for years and why do they tell it is only refugee camps, while it was not any refugees? Women, old people and children were forced out of their houses and then put everything on fire, even the food. Therefore again, it was no refugee camps at all. Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] – KHOISAN AND CPARichtersveld 1847Gold and diamonds -1886 – Griqualand WestMfecane – 1795-1830 teenoor 2024Verder was heelwat gebiede in die binneland leeg en is grondgebiede wat nie benut was nie, […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] 16 Desember 2020 – Amerika*Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024Geheime organisasies van Milner-Rhodes1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – […]
LikeLike
[…] *Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] eier nie. Die oorloë het buite ons grense ontstaan en hier in suidelike Afrika iom voortwoed.Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024Afrika Mfecane – Difaqane sedert […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024** […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] Mfecane : 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] Boere republieke en Boere volkHerstel van Boere RepubliekeSelfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs)Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024Wet op tradisionele Khoi San-leierskap en […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] en Grensboere. Ook hier was baie VEE gesteel en huise afgebrand. Dit het nog nooit opgehou nie. Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 Q Boer is the Afrikaans word for farmer, and on one level, it simply means farmer, of any race. […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024* […]
LikeLike
[…] deur liberaal verligtes en sioniste ondersteun word?Verskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer liedMfecane – 1795-1830 teenoor 2024*Regdeur alle lande bly volke apart van mekaar, en dit is nie net in Afrika die geval nie. Selfs […]
LikeLike
[…] – nie een van die immigrante koop grondgebiede nie.Afrika Mfecane – Difaqane sedert 1795Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024Onregte van besettings deur oorlog en […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] het nog altyd in suidelike Afrika gebeur, hetsy voor 1815 of na 1994. Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024Brainwashing […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] SWART en anderskleuriges het hul eie grondgebiede gekies, niemand het hulle daarin toegesluit nie. Die HELE Afrika is gevul met Tuislandgebiede, selfs elke afsonderlike land maak voorsiening vir Tuislande (Homelands) waar etniese groepe groepeer. Hulle dit hier ook gedoen, dis nie die blankes wat hulle daar ingedruk het nie. In Noord natal is die Zoeloe gebiede ook apart van mekaar, waar stamhoofde (soos elders in ander groeperinge) apart van mekaar bly en ook grondgebiede, met ruim vergoeding opeis. Dit vind ook na 1994 plaas tot vandag toe.Afrika Mfecane – Difaqane sedert 1795Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024 […]
LikeLike
[…] kan word en veral met opstookliedjies, “Kill the Boer” en misdade, aanvalle en moorde.Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024Indien dit so sleg gegaan het en indien Republieke bankrot was, hoekom sou die Britse regering en […]
LikeLike