*
Die Afrikaner stigting is voorafgegaan deur ander soortgelyke Afrikaner stigtings, wat hierna as die F W de Klerk stigting verwys word. Daar behoort kennis geneem te word wie en wat dit is en waar dit in die Suid-Afrikaanse gemeenskappe geplaas word, asook wie in beheer is en wie dit gestig het. Herhaling wat plaasvind met ander name. Niemand anders as Solidariteit, wat ook gekoppel is aan die F W de Klerk stigting het die Afrikaner stigting begin. Buys het selfs toesprake gehou in die binnekring van die F W stigting.

*
Diegene wat nie op hoogte is van die F W de Klerk stigting en George Soros, OSF.SA en Cato Instituut skakels nie, moet eenvoudig hul huiswerk gaan doen.
Volgens hul skakels word dit gedoen om steun aan ‘Afrikaners’ te verleen of te mobiliseer regoor kontinente. Hulle is en vorm deel van die Solidariteit organisasies vir die Afrikaners. Let op die simbole wat beskryf word, waar die geskiedenis van veral die ossewa en die Trekkers van die Groot Trek ‘n rol speel in hul gemengde nasie of multi-kulturele lede.
Natuurlik word die Boere volk se ossewa en ander simbole weggesteek in hul embleme om hul Afrikaner geskiedenis te verryk. Die Boere volk was nooit deel van die Afrikaner of enige multi-kultuur organisasies nie.
Daar is ander ook …
https://afrikaner.org/about/#about
Wie is die Afrikaners werklik?
Afrikaners is geen volk nie, die Afrikaners is ‘n multi-kultuur nasie en sluit verskeie multi-kultuur groepe in, meer as wat besef word. Dit sluit nie die Boere volkslede hierby in nie, maar tog sluk die skeppers van die stigting ook die Boere republieke en Groot trek in.
Wat ‘n jammerte ook is. Daar mag wel etlike oningeligte Boere wees wat deel vorm om ook net ‘n inkomste te verkry en verleen finansiële steun aan die multi-kultuur organisasies. Dit is deel om die boere volk se ondergang te bewerkstellig.
Die Boere volk is nie Afrikaners nie
Die Afrikaner stigting is nie geskoei op enige volkskultuur, tradisies en enige spesifieke volk se geskiedenis nie, maar ‘n mengelmoes van hul ledemate. Alhoewel daar heelwat gefokus word op die Boere se geskiedenis, die Boere republieke en kaarte betrokke het dit niks met Afrikaners te doen nie. Afrikaner leiers in hul onderskeie multi-kultuur organisasies maak of die Boere volk se geskiedenis, Republieke en gebiede deel van die Afrikaner en besit is. Dit is alles behalwe die geval.
Dit kom dus ook voor, dat net soos Brittanje alles in suidelike Afrika probeer annekseer het sedert 1800, probeer die Afrikaner alles oor die Boere volk annekseer. Dit word selfs aangepas as Afrikaner geskiedenis. Die stellings word gereeld gemaak dat die Boere nooit bestaan of Republieke gehad het nie. Alles het bestaan, die Boere volk het ‘n ryk geskiedenis. Selfs internasionale erkenning vir die Boere republieke is by meer as een geleentheid verkry. Die helkampe, strafkampe, die konsentrasiekampe en verskroeide aarde beleid is en was deel van die anneksasies van Brittanje en haar bondgenote en hul bloedige uitwissings teenoor ‘n handjievol Boere en hul gesinne.
Kort tydsverloop na 1806
Die tydsverloop van verskeie oorloë kan ook uitgelig word na 1806 in suidelike Afrika. Daar was nog nie ‘n land soos Suid-Afrika ter sprake nie.
Alvorens die Boere volk heel laaste aangevat is met 2 Anglo-Boere oorloë, het die Engelse magte en haar bondgenote ook hul fokus gehad op ander minderheidsvolke en hul grondgebiede, waarvan sommige beset was, deur dit te annekseer.
Swartes se gebiede is Reservate of Lokasies gedoop, terwyl die Khoi San en Griekwa gebiede tot Britse Kroongebiede gedoop is. Later na 1961 (Verwoerd regering), het die Reservate Tuislande geword met amptelike verkiesings, waartydens hierdie groepe hul eie leiers aangewys het.
Na 1994 is al die ou Tuislande (Reservate) en Kroongebiede onder die ANC-NP-SAKP liberale wetgewings opgeëis, nadat beweer is dat blankes (Boere) hul grondgebiede gesteel het. Dit was nooit gesteel nie, want miljoene bewoners het steeds vanaf 1961-1994 daarop gebly en hulle bly steeds daarop. Dit word vandag KEV (CPA) of Trustgebiede genoem met die Grondeise, waar meeste van die geregistreerde Trust of KEV’s, met tradisionele leiers ruim vergoed word. Daar is derduisende tradisionele leiers wat salarisse en byvoordele ontvang uit ons belastings, terwyl hulle niks van of vir ons as Boere volk is of doen nie.
Trustgebiede – Tuislande -Reservate en Kroongebiede
Traditional leaders South Africa: 8840
Traditional land and leaders – landclaims
2022 Salaries of Traditional leaders
Daar is heelwat inigting hieroor beskikbaar.
*
Sedert die FW stigting in 1994 die leisels aan kommuniste oorhandig het in Suid-Afrika het die land nie net agteruitgegaan nie, maar is swart bemagtigers bevoordeel en meer miljoenërs, sindikate en misdaad het met mag en mening gegroei. Die land word omgeploeg om al die minerale te kry en uit te voer. Immigrante en veral onwettiges het die land in hul duisende binnegestroom om ook deel te neem aan hierdie soort van orgies van misdade en moorde.
Grond in SA vir landbou en minerale
Boere (2016-2017 ANC jaarboek) Minerale rewolusie en arbeid
*
Die Afrikaner stigting is op 4 Julie 2024 bekendgestel. Die fokuspunt van die Afrikaner stigting is deur Solidariteit multi-kultureel geplaas en dat dit hulle is wat dit gestig het vir Afrikaners, wat ‘n multi-kulturele samelewing (nasie) is.
Roets is die uitvoerende direkteur van die Afrikaner stigting. Sprekers by die geleentheid was Flip Buys, Jaco Kleynhans en Ernst Roets.
https://www.politicsweb.co.za/politics/afrikaner-foundation-established-to-expedite-forei
In hierdie artikel, soos menigte ander artikels word die klem geplaas op wat die Boere vermag het in hul gebiede, en word daar soort van triomf saadjies geplaas van die Boere onder die vaandel dat dit Afrikaner besittings is. Interessant aan die einde, spel dit presies wie en wat die Afrikaner stigting is wat in Amerika geloods is.
https://www.politicsweb.co.za/politics/world-has-a-new-interest-in-sas-crises–afrikaner-
Groot gedeeltes vanuit die solidariteit se geledere
Daar is ander soortgelyke toesprake onder die FW stigting gedoen, veral oor multi-kultuur en ‘n gemengde nasie
https://www.fwdeklerk.org/index.php/en/latest/news/508-speech-flip-buys-the-future-of-multiculturalism-in-south-africa (verwyder)
https://fwdeklerk.org/speech-flip-buys-the-future-of-multiculturalism-in-south-africa/
*
VERWANTE ARTIKELS EN INLIGTING
Die Afrikaners, wat ‘n gemengde nasie is, se gedagtes, ideale en opinies is wyd uiteenlopend van die Boere volk sin, wat op ‘n volk gebaseer is.
Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl
George Soros – OSF.SA – FW stigting – Grondeise: 1994
Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
Veelrassige organisasies – ABN
Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl
Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
[…] Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024 […]
LikeLike
[…] grondhervormings, wat uit en uit teen internasinale regulasies opgestel is en deurgevoer word. Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaringAfrikaner verklaring 2024Die feite dat Boere […]
LikeLike
[…] Heelwat liberale Afrikaners en organisasies hardloop hiermee saam waar daar voorstelle gemaak is deur dieselfde groeperings Afrikaners om hul eie te vervolg met swaar SWART ekonomiese bemagtiging en regstellende aksie wetgewings? Dis ook in Hansards vervat. Afrikaner organisasies wat multi-kultureel is, kan en sal nooit fokus slegs op ‘n volk nie, want hulle is en bly multi-kulturele organisasies.AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)Afrikaner – verklaring 2024Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysAfrikaner stigting Solidariteit Julie 2024 […]
LikeLike
[…] VF+Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysOrania, selfbeskikking Afrikaner verklaringAfrikaner stigting Solidariteit Julie 2024Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament*Daarteenoor, is en was die gebiede wat ondersoek […]
LikeLike
[…] However, virtually everyone who is paying attention agrees that without solutions, the precarious situation in the Rainbow Nation will continue to deteriorate, going from bad to worse, sooner rather than later.https://www.thenewamerican.com/world-news/africa/item/13280-genocide-communism-threaten-south-africaAfrikaner stigting Solidariteit Julie 2024Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysAfrikaner – verklaring 2024AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief) […]
LikeLike
[…] Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024 […]
LikeLike
[…] Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024 […]
LikeLike
[…] Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024 […]
LikeLike
[…] Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024 […]
LikeLike
[…] multi-kultuur Afrikaner organisasies , hand op die blaas met anc is al lankal aan die gang.Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party […]
LikeLike
[…] Dus, Afrikaners is nie ‘n volk nie, hulle kan nie aanspraak maak op die Boere gebiede nie, want hulle is nie Boere nie. Hulle kan ook nie aanspraak op Zoeloe of Khoi san gebiede nie. So kan die Boere ook nie aanspraak maak op Khoi san of Zoeloe gebiede nie.ABN en DinokengAfrikaner verklaring 2024Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysAfrikaner stigting Solidariteit Julie 2024 […]
LikeLike
[…] Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024 […]
LikeLike
[…] Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024 […]
LikeLike
[…] Apartheid van die ANCAfrikaner stigting Solidariteit Julie 2024 Afrikaners Afriforum Ernst van ZylOrania, selfbeskikking Afrikaner verklaringAfrikaner verklaring […]
LikeLike
[…] wat daarop roem om saam of onder die ANC te staan.1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) ABOAfrikaner stigting Solidariteit Julie 2024Veelrassige organisasies – […]
LikeLike
[…] Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024 […]
LikeLike
[…] Dit was Brittanje en haar bondgenote wat die Verskroeide aarde beleid en konsentrasiekampe geïmplementeer het om ons Boere volk uit te wis. Dis nie die Boere wat die Britte of enige van haar bondgenote gaan aanval het nie. Die indruk word ook geskep dat Boere volkslede is deel van Afrikaners, wat multi-kultureel of veelvolkig is. Afrikaner organisasies is deur die bank almal veelvolkig of multi-kultureel. Die veelvolkige Afrikaner nasie het selfs groot donasies aan Engeland geskenk om teen die klein Boere volkie te veg om hulle uit te wis.Lees meer op oor multi-kulturele Afrikaner nasies en organisasies1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABOAAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)Afrikaner – verklaring 2024Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysOrania, selfbeskikking Afrikaner verklaringAfrikaners Afriforum Ernst van ZylAfrikaner stigting Solidariteit Julie 2024* […]
LikeLike
[…] Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024 […]
LikeLike
[…] Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024 […]
LikeLike
[…] Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024 […]
LikeLike
[…] nasie of Boere nie. Die Zoeloes, Khoi san en Xhosas is ook verskillende volke / nasies.Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024Afrikaners Afriforum Ernst van ZylAfrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysOrania, […]
LikeLike
[…] Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024 […]
LikeLike
[…] Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024 […]
LikeLike
[…] *Dakar en Afrikaner organisasiesGeorge Soros & RamaphosaAfrikaner stigting Solidariteit Julie 2024 […]
LikeLike
[…] Na 1880 – tot vandag toe – het dieselfde miljoene swartes en hul nakomelinge soos aasvoëls toegesak op die Boere republieke en ander myne om vir die London meesters (sionistiese mynbase) te delf as goedkoop arbeiders. Goud aan die Witwatersrand en ander gebiede het dusver die meeste goud opbrengste vir ander lande ingebring, nie vir ons of die Boere volk in Suid-Afrika nie. Hoeveel is plaaslik gebruik om die land uit die gemors op te hef nadat meer as 30000 BOERE volk plaashuise en platteland vernietig is. Daar is selfs soos in Palestina, plofstowwe gebruik om plaashuise en store, die lug in te blaas. Dit wat die Boere volk opgebou het sedert Republieke gestig is na 1834-1902, is deur die oormag bondgenote vernietig. Dit is hulle wat ‘n heksejag op die Boere volk uitgevoer het, hulle vroue en kinders in konsentrasiekampe geplaas en ander landuit verban. Daar is ‘n groot verskil tussen die Boere volk en die veelvolkige Afrikaner nasie. Sommige Afrikaners mag soos die Boere volk lyk en Afrikaans praat, maar hulle is nie deel van mekaar nie. Hulle het voor 1880 reeds saam Rhodes die Kaapkolonie beheer en wou nie die Boere republieke toelaat nie.Rhodes se BSAC pad deur AfrikaGeheime organisasies van Milner-RhodesJan Smuts – Churchill – Rhodes – apartheid – British rulesApartheid – 1854Renwick, Brittanje en bondgenoteAfrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABOAfrikaner stigting Solidariteit Julie 2024 […]
LikeLike
[…] Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024 […]
LikeLike
[…] Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024 […]
LikeLike
[…] Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024Afrikanerbond – Johann Rupert – Remgro – Richemont […]
LikeLike
[…] : Geskiedenis simbole ZARBesoedeling in ou Boere republiekeAfrikaner stigting Solidariteit Julie 2024Afrikaners Afriforum Ernst van ZylAfrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysAfrikaner […]
LikeLike
[…] *Die Afrikaners het hul verklaar as Afrikaners, nie as Boere nie.Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysAfrikaners Afriforum Ernst van ZylAfrikaner stigting Solidariteit Julie 2024 […]
LikeLike
[…] volke nie.AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)ABN en DinokengVeelrassige organisasies – ABNAfrikaner stigting Solidariteit Julie 2024Afrikaners Afriforum Ernst van ZylOrania, selfbeskikking Afrikaner verklaringAfrikaner verklaring […]
LikeLike
[…] Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024 […]
LikeLike