*
Buys en Eloff gesprek – Die gemengde ‘afrikaner’ multi-kultuur organisasies wat ‘n multi-kulturele ‘reënboognasie’ soort van gevorm het, wil ‘n multi-kulturele kultuurverdrag vanaf die ANC regering verkry. Dis hul reg om dit te doen, maar daar moenie verwag word om ander volke saam te sleep nie. Dit is nie nou meer 1994 nie. Onder die naam van ‘afrikaner kultuur’ is die mandaat hul sogenaamde 2 miljoen multi-kultuur lede.

*
Die ryk voëllewe en diereryk is Suid-Afrika weerspieël die werklikheid. Selfs makker diere soos skape en bokke sal soms saam aan dieselfde grasveld en waterbakke deel, maar is inderdaad apart van mekaar. Dis nie natuurvratse nie, dis hoe dit hoort. Dis hoe hulle geskape is. Die wildsparke is ‘n fenominale voorbeeld hoe dit in die natuur plaasvind. Wildsbokke en zebra’s loop soms saam, maar hulle is apart. Hulle plek van samekoms is dalk ‘n watergat en oopte van die veld, maar elkeen is hul eie diere speci in eie reg en meng nie. Plaas ‘n bak saad en waterbak vir voëls in ‘n tuin en sien almal is genooi, tog word daar soms vere uitgetrek oor ‘n staanplekke om te mag eet en drink. Soms is dit in die oopte van die veld waar koppe gestamp word. Menslik gesproke is die menserasse nie anders nie.

*
Die Thabo Mbeki Trust – AAI – praat ook net namens sy lede en nie namens die ANC nie.
*
REENBOOGNASIE
Daarmee was die mening destyds dat die mense van verskillende kleure hier aan die suidpunt van Afrika een gelukkig reënboognasie kan vorm. Daar is nie rekening gehou met die ANC kommunistiese oopdeurbeleid waar netsoveel immigrante ook hier kom nessies bou het en almal se lewens kom versuur het nie.
Van miljoene wat hul wend tot ‘reënboognasie’ het nie veel van gekom nie, want aparte gebiede vir al die tradisionele volke, Khoi san, Griekwas en verskillende Swartes het steeds bly voortleef in die vorm van CPA of Trustgebiede. Wie weet, van hierdie aparte gebiede is waarskynlik ook ondersteuners van die multi-kultuur organisasies.
Elkeen van grondeise sedert Kodesa en 1994, het grondgebiede soos die ou Britse kroongebiede (Khoi san en Griekwa gebiede) en verskillende Swart etniese groepe ingesluit onder die Grondeise en CPA wetgewings.
Persone wat reken aparte gebiede is iets van die verlede en wat roem op een gesogte gesamentlike multi-kultuur moet maar die Hansards en publikasies bestudeer hoe aparte grondgebiede onder die ANC bewind bly voortbetaan het.
Die Afrikaner organisasies spog al sedert 1994 hul multi-kultuurlede het gegroei tot sowat 2 miljoen lede. Heelwat Afrikaners is lid van hierdie organisasies wat hul belange saam die ANC plaas. Moet ‘n prestasie wees as dit multi-kultuur organisasies is wat nou verskillende kleure aanneem in die binnekring van die ‘afrikaner kultuur’.
Selfs Thabo Mbeki en sy AAI is deel van die Afrikaner verklaring. Hulle almal probeer seker hard dat hul multi-kultuur nasie groter groei toon.
*
Wie is al die akteurs en aktrises wat die sogenaamde ‘demokratiese regering’ aan bewind hou – gaan lees op wat in parlement aangaan – daar sit baie van hulle op groen stoele. Die wapen skandaal en ander korrupsie skandale, veral eskom skree ten hemele hoe daar geld gesteel word uit die belasting betalerskas. Wat is regtig na 1994 gebou?
Daar word met opgewondenheid en trots verwys na dit wat in Suid-Afrika bereik is. Die sogenaamde demokratiese stelsel wat alles tot op grondvlak afgebreek het. Maar hierin weerspreek die ander kant hoe daar gebou is. Lees maar self:
https://journals.co.za/doi/pdf/10.10520/EJC62246
Meer as vyftien jaar nadat Suid-Afrika die volle oorgang na ʼn ‘vals hoop’, ‘n inklusiewe demokrasie gemaak het, heers daar ʼn gevoel van trots en tevredenheid onder talle Suid-Afrikaners oor die sukses wat met hul jong demokrasie bereik is. Dit is veral die feit dat die sogenaamde vier vrye en regverdige verkiesings sedert 1994 gehou is wat as rede vir die gevoel van trots vermeld word.
Lees gerus meer en vergelyk selfs hoe vergelyk die 1955 Anc manifes met die 1996 grondwet.
Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers
*
Die Tutu konsep van gemengde multi-kultuur
Al die sogenaamde organisasies wat hulself ‘afrikaners’ noem, is in elk geval multi-kultuur, die ou of nuwe reënboognasie Tutu van voor 1990’s wat herrys vir ‘n sogenaamde kultuurverdrag vir kultuurvryheid vir ‘n sogenaamde kultuurvolk wat sedert die tydperk geskep is. Dit was reeds voor die 1994 verkiesing wat Tutu die term “reënboognasie” gebruik het.
*
BELANGHEBBENDE ARTIKELS EN BRONNE
Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring
Parlement April 2023 Hansard Landelike sake en grondeise
Volle soewereiniteit en selfbeskikking
Political Party Funding Act will promote multi-party democracy
Multi-culture failed in South Africa
Future of Multi-culturalism in South Africa – Dr Mathews Phosa
Multi-choice Regering en Naspers
Multi-kulturele organisasies en -partye
Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+
Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
*
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*
[…] Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys […]
LikeLike
[…] op te bou. Geld wat aan die einde van die dag net gesteel sal word vir ‘n nwo regering.Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysHoe toevallig is die Vredesverdrag van 1902 is deur Jan Smuts, sionis help opstel en deur top […]
LikeLike
[…] Afrikaner multi-kultuur verklaring Eloff-Buys […]
LikeLike
[…] Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys […]
LikeLike
[…] Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys […]
LikeLike
[…] Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys […]
LikeLike
[…] bly multi-kulturele organisasies.AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)Afrikaner – verklaring 2024Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysAfrikaner stigting Solidariteit Julie […]
LikeLike
[…] inisiatief)Afrikaner verklaring 2024Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysOrania, selfbeskikking Afrikaner verklaringAfrikaner stigting Solidariteit Julie 2024Submission by […]
LikeLike
[…] stigting Solidariteit Julie 2024Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysAfrikaner – verklaring 2024AAI (Afrikaner-Afrika […]
LikeLike
[…] Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys […]
LikeLike
[…] Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys […]
LikeLike
[…] Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys […]
LikeLike
[…] Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys […]
LikeLike
[…] Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys […]
LikeLike
[…] ook nie aanspraak maak op Khoi san of Zoeloe gebiede nie.ABN en DinokengAfrikaner verklaring 2024Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysAfrikaner stigting Solidariteit Julie […]
LikeLike
[…] Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys […]
LikeLike
[…] Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys […]
LikeLike
[…] Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys […]
LikeLike
[…] Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys […]
LikeLike
[…] (30000 Britse pond) – ABOAAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)Afrikaner – verklaring 2024Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysOrania, selfbeskikking Afrikaner verklaringAfrikaners Afriforum Ernst van ZylAfrikaner stigting […]
LikeLike
[…] Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys […]
LikeLike
[…] Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys […]
LikeLike
[…] Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys […]
LikeLike
[…] volke / nasies.Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024Afrikaners Afriforum Ernst van ZylAfrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysOrania, selfbeskikking Afrikaner verklaringAfrikaner – verklaring […]
LikeLike
[…] Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys […]
LikeLike
[…] Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys […]
LikeLike
[…] – apartheid – British rulesApartheid – 1854Renwick, Brittanje en bondgenoteAfrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABOAfrikaner stigting Solidariteit Julie […]
LikeLike
[…] Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys […]
LikeLike
[…] Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys […]
LikeLike
[…] Die patroon is identies dieselfde as wat die Britse ryk en haar bondgenote, wat Afrikaners daarby insluit, destyds gevolg het om die Boere republieke te probeer vernietig. Anglo-Boere oorloë konsentrasiekampe en verskroeide aarde Die Boere volk het nie vergeet nie en hulle is nie deel van die veelvolkige Afrikaner nasie of ander volke nie, was nog nooit nie. Hulle word mislei deur die veelvolkige organisasies.AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys […]
LikeLike
[…] in ou Boere republiekeAfrikaner stigting Solidariteit Julie 2024Afrikaners Afriforum Ernst van ZylAfrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysAfrikaner – verklaring 2024AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)Afrikanerbond – […]
LikeLike
[…] Afrikaners het hul verklaar as Afrikaners, nie as Boere nie.Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysAfrikaners Afriforum Ernst van ZylAfrikaner stigting Solidariteit Julie […]
LikeLike
[…] Afriforum Ernst van ZylOrania, selfbeskikking Afrikaner verklaringAfrikaner verklaring 2024Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysAfrikanerbond – Johann Rupert – Remgro – RichemontWat het ons hier […]
LikeLike
[…] Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys […]
LikeLike