Russe en SA verkiesing 2019

AMBASSADOR GIPS MEETS WITH ATHOL TROLLIP, PARLIAMENTARY LEADER OF THE DEMOCRATIC ALLIANCE Lees gerus hierdie inligting deur - dis wat beweer word op twitter en daar is groot dokumentasie hieroor en daar is heelwat ander ook wat hieroor gaan en wie glo hiervoor verantwoordelik was - praat van chaos - ons in SA en die… Continue reading Russe en SA verkiesing 2019

“Russe en SA” (2019 verkiesing)

Het hulle 'n groot rol gespeel  soos die DA beweer hulle het ... daar is heelwat bewyse hiervoor.    Dis wat hulle persoon op twitter gesê het, maar dit is ook elders.   Die feit dat ons by Front Nasionaal nie getel was nie , is sprekende bewyse hiervoor en daar was soveel dubbelstemmery asook kullery… Continue reading “Russe en SA” (2019 verkiesing)

Tribalism VS the “Toxic tribalism”

Nie almal van ons het die kennis of ander wil nie weet dat aparte tuislande steeds bestaan nie.  Voor tuislane was dit reservate of kroongebiede.  Heelwat glo mos De Klerk en Mandela het segregasie doodgemaak.   Dit is nie die waarheid nie.  Lees en verbreed kennis op die gebied.  Daar is sekere wetgewings geskrap en dis… Continue reading Tribalism VS the “Toxic tribalism”

Wisdom – Wysheid

  Neem 'n blik na die wilde diere waarvan ons heelwat het.  Hulle  is en sal altyd spesiaal wees en ons wat so naby alles is, dalk nie altyd bekostigbaar nie, moet tyd en geleenthede skep om dit te bevorder - maak tyd om die verskillende groeperinge dop te hou.   Bou volkseie sake ook in… Continue reading Wisdom – Wysheid

Beveiliging – ‘n lewensprioriteit

  Oor beveiliging - ons is op ons eie - veral met die oog op onteiening wat sal volg, niemand het swart bemagtiging gestop in die 25 + jaar nie en niemand gaan "onteiening van alles" stop nie, dis net 'n kwessie van tyd, dis reeds alles in plek. Hoeveel regskostes was daar ten opsigte… Continue reading Beveiliging – ‘n lewensprioriteit

IEC – corruption and fraud – smaller parties

Onregverdige verkiesing met soveel korrupsie, stemlokale wat nie geskik was nie, stembriewe wat nie in geseëlde houers was nie en nog ander wat sommer met 'n lêer vol oop stembriewe sit en kruisies trek vir sy eie party.   En dan is daar nog een van die groot partye wat met sy eie oë gesien het… Continue reading IEC – corruption and fraud – smaller parties

This is Fraud IEC

Over 23000 complaints already COPE’s Deidre Carter tells how she went to 5 voting stations and could have voted in all five if she wanted to, as she was given the sticker in each station. Also she brought Domestos to show how easy it is to remove the “indelible” ink. On Wednesday 8 May South… Continue reading This is Fraud IEC

die “Pen”

  Die Pen wat kwansuis gewaarborg is.   Hoekom word die pen nou eers bevraagteken nadat die verkiesing verby is, en was dit nie getoets nie?   Wie het die tender vir hierdie "duur penne" gekry dat die merk nie van die duimnael kan afvee nie.  Dis reg, dit was so swak gedoen dat dit afgewas word. … Continue reading die “Pen”

Tampered ballot papers – SA – 2019

  Marnu Nigrini was escorted off the premises by police, after demanding an explanation from the IEC’s presiding officer as to why the ballot box was not sealed.  Vryheid Herold reported that a voter at the Scheepersnek voting station in Vryheid was escorted off the premises by police, after demanding an explanation from the IEC’s… Continue reading Tampered ballot papers – SA – 2019

IEC – South Africa – duplicates

Korrupsie kan nie beter word in die land - een keer 'n skelm, altyd een - soos die regering is so is die ondersteuners.   Een persoon sit sommer met hordes vorms ('n hele lêer) voor en trek kruisies dat die ink opraak en die Polisie staan en kyk wat hy en sy helper doen.  Hoeveel… Continue reading IEC – South Africa – duplicates

IEC Fraud 8 May 2019

Daar is verskeie foto's op sociale media wat aandui hoe daar stemme ekstra aangeteken word op 'n onbehoorlike en onregverdige manier.   Meld al hierdie onbevoegde en skelmstreke aan - maak 'n saak oop by die naaste polisie stasie en ook aanhangig by die IEC.  Ons is almal siek vir die korrupsie - en daar word… Continue reading IEC Fraud 8 May 2019

Elections 2019 South Africa

    EWN’s Ziyanda Ngcobo sit down in an exclusive interview with Inkatha Freedom Party leader Mangosuthu Buthelezi. Buthelezi ANC led by former President Zuma paid Magwaza Sibi. *** https://www.elections.org.za/NPEDashboard/app/hybrid.html *** Different videos *** This was in March 2019 Buthelezi cannot hide his emotions when speaking about the NFP and counts the formation of the… Continue reading Elections 2019 South Africa

Elections 2019

  Election results coverage: 09 May 2019 (05:00 - 09:30) *** ELECTIONS 2019  SOUTH AFRICA https://www.elections.org.za/NPEDashboard/app/hybrid.html *** https://www.youtube.com/watch?v=nYMTA4XR2FA *** The clip explains it all. pic.twitter.com/LT0dDpYKID *** IFP and Buthelezi IFP – Buthelezi – Mandlakazi, Nongoma IEC – 2019 elections – SOUTH AFRICA Elections 2019 South Africa 2019 Elections South Africa *** https://www.youtube.com/watch?v=CXYXPOypfvw

2019 Elections South Africa

REPORTS FROM THE IEC - VIDEO'S VERKIESING 2019 - VIDEO MATERIAAL *** https://www.elections.org.za/NPEDashboard/app/dashboard.html *** Election coverage: 08 May 2019 (21:00-01:00) https://www.youtube.com/watch?v=w3b0f_T4iSQ *** IEC briefs the media on voting so far: 08 May 2019 https://www.youtube.com/watch?v=chb_wY_8hUQ *** Election coverage: 08 May 2019 (17:00-21:00) https://www.youtube.com/watch?v=ADUaxFeoKwA

IEC – 2019 elections – SOUTH AFRICA

  South Africans head to the polls on 8 May 2019 to vote in the country’s sixth national elections.   Over 26.7 million people registered to vote in the 2019 elections, with around 70% of that number (18.7 million) expected to actually show up to vote today.   The country’s close to 23,000 voting stations will remain… Continue reading IEC – 2019 elections – SOUTH AFRICA

IFP – Buthelezi – Mandlakazi, Nongoma

  After voting at Mangqwashu Primary School of his home village of Mandlakazi in Nongoma, Mncwango said this party in KwaZulu-Natal would negotiate with any political party except the ANC. Buthelezi said his party was also opened to negotiations, but not with a party that had socialist ideologies. He said coalitions were part of democracy. … Continue reading IFP – Buthelezi – Mandlakazi, Nongoma

No Hospital beds JOKE OF SOUTH AFRICA

Korrupsie op korrupsie - wat anders?   Daar word vir almal vertel daar is nie genoeg beddens nie, maar daar word duisende beddens in oop ruimtes gestoor om op te roes.  Gedink ons publiek sal dit nie raaksien nie.  Dankie aan daardie wakker persoon.  Hier is maar een so 'n gebied, wat van die ander provinsies? … Continue reading No Hospital beds JOKE OF SOUTH AFRICA

Malema “net nog ‘n verkleurmannetjie”

  Malema is nes Ramaphosa en Zuma -  wat darem maar vinnig  die blankes nader trek en die skuld  gee vir hul eie onbekwaamhede en korrupsie.   As daar geen korrupsie was nie, het ons al 25 Singapores gehad.    Malema is deel van die parlement wat niks doen as daar soveel gesteel word nie - dit… Continue reading Malema “net nog ‘n verkleurmannetjie”