Ramaphosa and his Traditional leaders and others

Ons weet teen hierdie tyd, TUISLANDE voor 1994 is nooit weg nie, dit het maar net ‘n naamsverandering ondergaan en ook ander wetgewing in terme van die 1996 Grondwet.  Grondeise het al hierdie ou Tuislandgebiede aangevul.   Grondeise word onder CPA wetgewing hanteer en is ‘n byvoeging van ekstra grondgebiede aan swart en bruin wat hulle kry.  Natuurlik word dit verswyg dat daar voor 1940 heelwat blankes is wat hul gebiede en plase verloor het, want van hierdie plase behoort al sedert die 30’s aan swartes.   Dit word net altyd aan die groot klok gehang dat swartes verloor het, maar het hulle?   Hulle het op die beste grondgebied gevestig vir landbou doeleindes en bly vandag steeds daar.

Related image


***

“Pride in the sky” – 2019 Inauguration

President Cyril Ramaphosa on the stadium pitch with traditional leaders celebrating his inauguration on 25 May. Picture: Abigail Javier/EWN.

 

2019 Pretoria
Inauguration – Ramaphosa

***

Voor 1948 was dit as Reservate of Britse Kroongebiede bekend.  Alles kommunale gebiede:  Trustgebiede is nie nuwe naam en CPA’s word slegs vir sekere volke gereserveer.  Na 1994 het hierdie gebiede behoue gebly vir slegs bruin en swart, blankes kan nie daarop gaan bly en grond aankoop nie.    En indien daar so baie moorde was soos hulle beweer sou daar nie miljoene gewees het nie –  waar kom hulle dan vandaan?

Dis teen ANC wetgewing.  Sulke dinge word verswyg.  Maar as Afrikaners en Boere grondgebiede soek, word dit as sogenaamde “apartheid” beskou, maar swart en bruin mag maar afsonderlike gebiede hê waar hul hul eie identiteit, kultuur, inisiasieskole en feeste hou.

In Desember 2019 dit is in Hansard geskryf daar is oor die 8840 tradisionele leiers wat uit ons belastings vergoed word en vele ander swart en bruin byvoordele.

Terloops – apartheid is deur swartes en bruines self ingestel, al sedert 1854.  Ons het nie voor 1994 sogenaamde blanke byvoordele gehad nie, want die Tuislande was waarlik goed ontwikkel en baie ontwikkelings en werksgeleenthede was in hierdie gebiede ingepomp.      Tradisionele danse was daar voor 1994, maar ook na 1994 en mense wat dit miskyk is of blind, of wil nie weet wat om hulle aangaan dat net swart en bruin iets is in hierdie land.

***

President Cyril Ramaphosa took to the Loftus Versfeld pitch with traditional leaders to celebrate his inauguration on 25 May 2019.

***

Presidential Inauguration

***

HY SE hy is president van almal in Suid-Afrika, maar spreek hom uit teen blankes hoe hulle besig is om warm te kook in sy pot – wie probeer die man oortuig, behalwe homself?
When you believe to kill you believe that – because all previous presidents are the same – Mandela sings to kill all whites, so did Zuma and Ramaphosa and his frog stories in a slow pot to kill

Political leaders arriving
https://www.youtube.com/watch?v=dACEvL8DoXg

***

Schools and

 Botswana president Masisi arrives
https://www.youtube.com/watch?v=i88AcF_J_sY

***

Cyril Ramaphosa has taken the oath and has officially been sworn in as the president of the Republic of South Africa at the inauguration ceremony at Loftus Versfeld Stadium in Pretoria, where the crowd signalled their approval with deafening cheers.

In photos: Cyril Ramaphosa inaugurated as President of South Africa

President Ramaphosa, 66, also vowed to discharge all his duties with all his strength and talent to the best of his abilities and be true to the dictates of his conscience, as he took the oath administered by Constitutional Court Chief Justice Mogoeng Mogoeng.

Representatives from the continental regional economic blocks, former liberation movements, fraternal countries, the African Union, United Nations, members of the diplomatic corps and eminent persons, as well as over 30 000 members of the public, witnessed the inauguration.

Former Presidents Thabo Mbeki, Kgalema Motlanthe and FW de Klerk were seated in the VIP area on stage, and the Heads of State from the DRC, Tanzania, Zimbabwe, South Sudan, Uganda, Lesotho and Eswatini graced the ceremony which coincides with the continental Africa Day celebrations.

***

FACEBOOK TRADITIONAL LEADERS

Advertisements

4 gedagtes oor “Ramaphosa and his Traditional leaders and others”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s