Johanco Fleischman – Jessica Kuhn

 

Many white South Africans believe Mlungu is a derogatory term referring to “scum of the sea”, while others believe it simply means “white person”.    A Zulu word used in South Africa meaning ‘white person or scum’. Originally it comes from the white foam that collects along the shore of the beach.   Is just ironic that blacks can call whites “names” like settlers, “boers” or “white scum” but nothing will happen to them, there are two sets of rules in South Africa, but if a person call a black person the “K” word, then that person go to jail for 3 months or must pay a fine of R150000 to an ANC trustfund.

Image may contain: 2 people, people smiling

Johanco Fleischman, 19, and girlfriend Jessica Kuhn, 24, were just killed in cold blood as they waited on a motorway bridge for a family friend to bring them a can of diesel to get them going.      It is said that the two employees sitting in the back of the car with the couple were brutally beaten by the killers but spared death and have described the horrific double murder to shocked police in detail.

It is understood the attackers walked past the car and murmured a racial insult at Fleischman before opening fire.  The “two witnesses” told police that the Toyota Hilux had run out of diesel on the N12 West near Benoni some 20 miles east of Johannesburg and Johanco had called a friend for help.   As they waited for diesel,  three men walked past the car and then walked back hissing the word ‘uMhlungu’ at Johanco – a derogatory phrase for a white man.    One of the men then pulled a revolver without warning and fired at least nine bullets, hitting Johanco several times in the body.    As he slumped into the road the gunman leaned into the cab and killed Jessica with a single shot to the head, before they stealing her mobile phone.   Then in an attempt to cover their tracks they set fire to the inside of the Toyota with a lighter.   Jessica was slumped dead in the passenger seat, Johanco on the road, and the two badly beaten workers had fled for their lives.

A passing motorist saw the truck on fire and used a fire extinguisher to put out the flames and then saw the bodies.   He called the emergency services who were quickly at the scene.   The attack happened in broad daylight at 11 am and police and medical services were quickly there but the couple were declared dead at the scene.   Gauteng Police Commissioner Elias Mawela has set up a specialist task team to track the three cold blooded killers.

~~~
Net soos wat swartes die reg het om oor hul probleme aan te spreek, het Afrikaners en Boere dieselfde reg, maar omdat ons blanke velle het, beteken dit nie ons het minder regte as ander nie.

Die feit dat die huidige ANC regering, leiers veral, teen ons blankes diskrimineer met hul verskeie swart bemagtigingswetgewings en slagspreuke veral vererger die toestande en hits haat aan teenoor blankes in die land.

Hoe kan ons wegkom daarvan?  Ons het geleentheid gehad in 2019 met verkiesing om die Selfbeskikkings (volle soewereiniteit) vorentoe te neem – die keuse was gemaak dat mense nie daarin belangstel nie en boonop was daar redelik stemme nie getel en bygereken nie.   Hierdie “elites” is slim, daarom word dit met opset so gedoen, dat ons nie selfbeskikking kry nie.

Is dit nie ironies, dat elke ander volk (Zoeloes, Xhosas, Khoi San, Griekwas ens), behalwe die blankes en indiërs nie eie gebiede het nie.

Al die ander het hul tuislande sedert 1994 behou.  Dit het Trustgebiede geword.   Ons het geen reg tot hierdie gebiede nie.

Die grondeise val onder CPA wetgewing en elke volk is apart.  Duisende CPA gebiede is geregistreer en almal apart van mekaar.

Maar nie een van hierdie volke het al ooit aangebied om ons blankes of indiërs te help of te sê deel die grond nie.

Daar word baie verwyte rondgeslinger ons soek aparte gebiede, en dis korrek – ons soek ons eie , net soos wat die Zoeloes hul eie gebiede het in Ingonyama Trust.  Dis in lyn met internasionale reg om dit te verkry – ONAFHANKLIK.

Maar die regering en die ander in Trust/CPA gebiede pas swart bemagtiging toe net op die blankes.

***

So word ons boere en blankes in stede uitgehaal.  En natuurlik is daar heelwat immigrante wat ook uitvermoor word, xenofobia.

Daar is Marikana.  Wat het werklik Marikana voorafgegaan, waar daar swart veiligheidswagte doodgekap was met pangas en die Polisie noodgedwonge moes ingryp – daar is 11 so opgekap en uitgebrand.

Daar word bittermin oor hulle of hul families geskryf, maar die arme 34 slagoffers wat ook doodgeskiet was, het al vergeet hulle families is vergoed daarvoor.   Mens kan nie help om te dink dat die 11 veiligheidswagte wat vermoor was deur swartes nooit dalk ‘n sent ontvang het nie.  Het dieselfde organisasie almal regverdig uitbetaal?

***

As daar onwettige lyke (zama zama) opgetel word, kom hulle van êrens en feit is, swart op swart vermink nog altyd mekaar en pleeg verfoeilike dade.

Lees ‘n kommentaar waar jong swartes verwys na “moorde in apartheidsdae”.

Watter moorde?  Indien daar kwansuis massamoorde was voor 1994, hoe het die swartes dan almal oorleef in die ou tuislande, waar hulle toegelaat was om hul eie weermagte en polisiedienste gehad het.   Dan kon daar mos nie ‘n massamoord gewees het nie.  Die spul wat vandag hier is, buite tuislande, die immigrante en onwettiges het na 1994 hier arriveer en maak of Suid-Afrika aan hulle behoort.

Dis ‘n feit dat moorde voor 1994 was dit 95% SWART op SWART aanvalle en dis ook hoekom daar noodtoestande verklaar was om die massa swartes wat teen mekaar geveg het, onder bedwang te hou.

Gaan terug in die geskiedenis is dit SWART op SWART protesaksies en SWART op SWART wat mekaar vermink en uithaal, motorbande om nekke sit en afbrand.   Daar was heelwat swartes wat mekaar beveg het op plase – plaaswerkers omdat dit verskillende etniese groepe is, die Sotho kom nie ooreen met die Xhosa of die migrante uit Zimbabwe of Lesotho nie.   Dan word blankes die skuld gegee vir swart op swart moorde.

Mfecane was dit SWART op SWART moorde.  Terwyl sommige swart leiers geveg het met ander swartes, het die een groep die ander groep se vee en vroue gesteel en dit word presies vandag steeds gedoen.  Die Britte het dit ook in Xhosa gevegte ervaar waar dit SWART op SWART was wat mekaar uitgeroei het.  Aan die einde is dit blankes wat die skuld gegee word.

***
BACK IN BENONI

At least 3 attackers walked up to them, said “Mlungu” (white person) and then fired away, murdering the couple in cold blood right next to the road. They fired 14 shots, killing Jessica instantly and then emptying the remainder on Johanco.

Dit beteken nie net “wit” nie, maar wit skuim.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s