Indien volkslede hul vaderland verlaat beteken dit nie hul wortels gaan dood nie – hulle wortels is steeds afkomstig van die volksgroep waaraan hul behoort. Hierdie wortels kan nie maklik vernietig word nie. Hulle kan steeds enige gepaste samekomste hou of in hul huise spesifieke dae herdenk. Blanke volksgenote word landuit geforseer weens onveilige toestande of werksgeleenthede omdat rassistiese swart bemagtiging-, regstelaksies- en onteieningswetgewings hul verhoed om inkomste te verkry.
(Voorstelling – Slag van Bloedrivier)
*
Nasionalisme van ‘n volk
Indien hul ten volle emigreer met ervaring en toepaslike opleidings as byvoordele vir die nuwe land, asook groot finansiële uitgawes en implasies, bly hul steeds ‘n Boer (of Afrikaners net soos wat hul verkies om hulself te noem) in murg en been VERAL as hul voorouers uit die Boere republieke van ZAR en Vrystaat afkomstig is.
Die taal, Afrikaans word ook lewendig gehou deur honderde duisende volkslede oorsee, wat erkenning geniet. Miljoene buitelanders is onbewus van die realiteite van swart bemagtiging, aanvalle en moorde in Suid-Afrika of waarom ons volksmense padgee. Dis ook nie alle volksgroepe oorsee wat die anc, hul kommunistiese kaders en liberale ideologieë ondersteun nie.
Nederland
Dezelfde dag, bij de ceremonie waarbij het landcontract tussen Dingane en Retief werd getekend, werden Retief, zijn zoon en zijn afgezanten echter gevangengenomen en geëxecuteerd. De groep van Retief, die op zijn terugkeer zaten te wachten, werd in de nacht van 17 februari bij Bloukrans afgeslacht en al hun vee werd gestolen. Een strafexpeditie van de andere Voortrekkers ging hopeloos verloren met de Slag bij Italeni.
De verbolgen Voortrekkers gaven het idee van een vreedzaam samenleven met de Zoeloes op en eisten hun landconcessie op als eigendom. Ze kozen Andries Pretorius als hun nieuwe leider en stuurden een boodschapper naar Dingane om hun beslissing over te brengen. Dingane doodde de boodschapper en verzamelde een impi Zoeloekrijgers om de Voortrekkers weg te jagen. Op 9 december 1838 legde Sarel Cilliers voor de (calvinistische) Voortrekkers een gelofte af aan God, die ze tot aan de dag van de slag iedere avond herhaalden. Indien God de overwinning zou schenken, zouden ze de dag eren als vrije dag en op die plaats een kerk bouwen.
Geloftedag
De triomferende Voortrekkers besloten na deze overwinning om hun pact met God jaarlijks te herdenken als Geloftedag, of Dingaansdag of Dag van de Eed. Vandaag de dag is 16 december nog steeds een Zuid-Afrikaanse feestdag, de naam werd in 1994, na de eerste democratische verkiezingen die het ANC aan de macht bracht, omgedoopt tot Verzoeningsdag.
https://nl.wikipedia.org/wiki/Slag_bij_Bloedrivier
Dieselfde dag, by die seremonie van die ondertekening van die grondkontrak tussen Dingaan en Retief, is Retief, sy seun en sy gesante egter gevang en tereggestel. Retief se geselskap wat op sy terugkeer gewag het, is die nag van 17 Februarie naby Bloukrans aangerand en uitvermoor, al hul beeste is gesteel. ‘n Strafekspedisie van die ander Voortrekkers het hopeloos verlore geraak by die Slag van Italeni.
Die ontstoke Voortrekkers het die idee van vreedsame naasbestaan met die Zoeloes laat vaar en hul grondkonsessie as eiendom geëis. Hulle het Andries Pretorius as hul nuwe leier gekies en ‘n boodskapper na Dingaan gestuur om hul besluit oor te dra. Dingane het die boodskapper doodgemaak en ‘n impi Zoeloe-krygers bymekaargemaak om die Voortrekkers weg te jaag. Op 9 Desember 1838 het Sarel Cilliers ‘n gelofte aan God vir die (Calvinistiese) Voortrekkers afgelê, wat hulle elke aand tot die dag van die geveg herhaal het. As God oorwinning gegee het, sou hulle die dag as ‘n afdag vereer en ‘n kerk in daardie plek bou.
Bloedrivier
Na hierdie oorwinning het die triomfantlike Voortrekkers besluit om jaarliks hul ooreenkoms met God as Geloftedag, oftewel Dinaansdag of Eeddag, te herdenk. Vandag is 16 Desember steeds ‘n Suid-Afrikaanse vakansiedag, die naam is in 1994 herdoop na Versoeningsdag na die eerste demokratiese verkiesings wat die ANC (en liberales blankes) aan bewind gebring het.
Blanke groepe
Daar is heelwat blanke liberales wat nie regtig omgee oor die diepte van ons volk se wortels nie en jaag hul gemengde multi-kultuur organisasies na – juis om van spesifieke volke ontslae te raak. Heelwat (liberales en klassieke liberale blankes) wat soos ons lyk en praat, is nie deel van die volk nie en deel van die FW stigting, Afrikaner-Broederbond en ander organisasies en bewegings.
Hierdie tipe BLANKE liberaal was teenwoordig voor en tydens die Anglo-Boere oorloë wat veral saam die Britte teen ons handjievol voorouers geveg het. Meeste liberale en klassieke liberale blankes noem hulself eerder Afrikaners en is gekant teen blanke nasionalisme. Dit is inderdaad ook so dat dit juis hulle is wat alles van die Boer verwyder wil hê en dit ‘vervang’ met Afrikanerskap regdeur die Boere republieke se geskiedenis, tradisies en kultuur.
1837
In 1837 het die groep Voortrekkers onder leiding van Piet Retief deur die Zoeloe-koninkryk gereis in die hoop om grond te vind om hulle daar te vestig. Die destydse Zoeloe-koning Dingane het spesifieke grondgebiede, wat destyds onbewoonbaar was, met Piet Retief onderhandel. Dingaan sou die Voortrekkers ‘n groot stuk grond tussen die Tugela- en Umzimvubu-riviere gun op voorwaarde dat hulle sy beeste wat deur die opperhoof Sikonyela gesteel is, aan hom teruggee. Wat presies was ooreengekom? Piet Retief en sy gevolg het die beeste teruggekry wat deur Sikonyela gesteel is en dit afgelewer, Dingaan, Koning van die Zoeloes het ingestem om aan Retief en sy landgenote Port Natal weswaarts vanaf die Tugela tot by die Umzimvubu en vanaf die see noordwaarts sover die land bruikbaar is af te staan. Daar was ooreenkomste opgestel en onderteken. Hierdie gebiede was tydens Mfecane deur swartes stamme uit die noorde beset en is die grond van niemand aangekoop nie. Meeste van die gebiede is ook nie vandag deel van die Ingonyama Trust (ou Zoeloe tuisland of Reservate vanaf 1815). Feite is swartes is vinnig om blankes te beskuldig van diefstal, terwyl hulself ook nie die grond van niemand aangekoop het nie. Indien swartes dan ook grond ongemagtig beset wat aan ander behoort, is en bly hulle op geleende grondgebiede. Geen blanke kan vandag grond of besighede besit in Ingonyama trust, of enige ander Khoi San of swart gebiede wat hulle sedert 1994 iets anders noem nie.
*
1938
Die jaar 1938 is gekenmerk deur landswye feesvieringe en opnuut is die Gelofte van ‘n honderd jaar tevore oral herdenk. Die hoogtepunt van die vieringe was die Simboliese Ossewatrek wat só gereël is dat die ossewaens wat van oral oor die land gekom het, betyds by Monumentkoppie in Pretoria aangekom het vir die hoeksteenlegging van die Voortrekkermonument. Derduisende feesgangers het die verrigtinge van 13 tot 16 Desember bygewoon. By Bloedrivier het ongeveer 40,000 feesgangers Geloftedag gevier. In sy toespraak het dr. N. Diederichs gesê dat die Afrikaner sal bly voortbestaan solank hy sy deel van die gelofte aan God nakom.
*
IN AFRIKAANS
“Die wat My eer, sal Ek eer” maar “die wat My verag, sal veragtelik wees”
Geloftefees – ‘n Dankdag – Verheerliking van Sy Naam – dankbaarheid en wonderwerke – ook in die Buiteland.
Hoekom word daar Geloftedag – is dit gewoonte? dankbaar om te leef Wat as ek in die buiteland woon? Wat as my voorouers nie by die Slag van Bloedrivier was nie?
*
Die Gelofte (Studiestuk opgestel deur die Navorsingsafdeling van die Voortrekkermonument en Die Erfenisstigting)

*
In die bestudering van die Groot Trek – en spesifiek die Gelofte en Slag van Bloedrivier – is daar maar enkele oorspronklike bronne beskikbaar wat die navorser met vrug en redelike vertroue kan gebruik.[note] J.P. Oberholzer, Die Gelofte van 1838(1). Die Hervormer, 15 April 2003, p. 8.[/note] Die belangrikste is die verslag van J.G. Bantjes wat in Junie 1839 in De Zuid-Afrikaan gepubliseer is. Bantjes was hoofkommandant A.W.J. Pretorius se sekretaris tydens die veldtog en dit was sy taak om noukeurig van al die gebeure verslag te doen.
Daar is ook ‘n brief wat Andries Pretorius geskryf het waarin hy die gebeure weergee. Dit is gerig aan J.N. Boshoff op Graaff-Reinet (22 Desember 1838) en is vanuit Dingane se stad geskryf. Dié brief is in Februarie 1839 in De Zuid-Afrikaan gepubliseer.
Daar is ook ‘n brief van Sarel Cilliers wat op 4 Februarie 1866 aan ds H. van Broekhuizen van Winburg geskryf is en die Journaal van Sarel Cilliers wat in 1876 deur Hofstede in sy boek, De Geschiedenis van den Oranje-Vrijstaat, gepubliseer is.
Ander bronne is die ongeveer 35 herinneringskrifte van Voortrekkers waarvan 24 in 1894 deur G.A. Odé, geskiedskrywer van die Zuid-Afrikaansche Republiek, opgeteken is
*
Andries Pretorius het in November 1838 in Natal aangekom en is as nuwe leier van die Voortrekkers aangewys. Met ‘n kommando van ongeveer 464 Voortrekkermans en 64 waens het Pretorius teen Dingane opgetrek. Volgens J.G. Bantjes, Pretorius se sekretaris, was dit die kommando se oogmerk … om wraak te nemen, wegens den wreedaardigste en onmenslikste moord van het gewezen Hoofd der Uitgewekenen, Pieter Retief en zyne zestig med-gezellen, en de daarop volgende onmenselike slagting, van mannen, vrouwen en kinderen, gepleegd door Dingaan, en zyn volk; − alsmede ter herovering der goederen en bezittingen, by die gelegenheid door hen geroofd. J.P. Oberholzer, Die Gelofte van 1838. Die Hervormer, 15 April 2003. Daar kan vandag met redelike sekerheid aanvaar word dat die Gelofte by Waschbank afgelê is en nie by Danskraal soos voorheen gereken is nie. C.J. Uys, Danskraal of Waschbankspruit?
*
Die laer is op ‘n strategiese plek op die oewer van die Ncomerivier getrek. Die aanval deur ongeveer 15,000 tot 20,000 Zulus het op Sondag, 16 Desember plaasgevind. Die Zulumag kon egter nie daarin slaag om die laer te oorweldig nie en het begin terugval. Hierop het Pretorius dadelik ‘n berede mag uitgestuur. Baie Zulukrygers is gedood terwyl hulle die rivier probeer oorsteek het – vandaar die benaming Bloedrivier. Ferdinand van Gass wat aan die Slag deelgeneem het, herinner hom dat daar plekke was waar die Zululyke só hoog gestapel gelê het, dat hulle gelyk met die wal van die rivier was: ‘n Paar dagen na die slag ben ik enige mijlen onderkant waar ons lager stond de rivier doorgegaan. En toen was het nog alsof ‘t water geheel bloed was… En daarvandaan ook de naam van Bloedrivier. Volgens Andries Pretorius het 3,000 “en eenige honderden” Zulukrygers omgekom. Slegs drie Voortrekkers, waaronder Pretorius self, is gewond.
Die volgende weergawe word deesdae gewoonlik met Geloftefeeste gebruik:
DIE GELOFTE
My broeders en mede-landgenote,
hier staan ons voor die heilige God van hemel en aarde
om ‘n gelofte aan Hom te doen, dat, as Hy ons sal beskerm
en ons vyand in ons hand gee, ons die dag en datum elke jaar as ‘n dankdag, soos ‘n sabbat sal deurbring; en dat ons ‘n huis tot sy eer sal oprig waar dit Hom behaag; en dat ons ook aan ons kinders sal sê dat hulle met ons daarin moet deel tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte;
want die eer van sy Naam sal verheerlik word deur die roem en eer van die oorwinning aan Hom te gee.
Andries Pretorius het in sy brief gedateer 23 Desember 1838 só na die Gelofte verwys:
Verder moet ik u melden, dat wy besloten hebben om den dag onzer overwinning, zynde Zondag den 16 December, onder ons gansche geslacht te doen bekend worden, en dat wy het aan den Heer willen toewyden en vieren met dankzeggingen, zoo als wy, voor dat wy tegen den vyand streden, in het openbaar beloofd hebben, zoo ook, dat zoo wy de overwinning verkregen mogen, wy den Heere tot zyns naams gedachtenis een huis stichten zullen, alwaar Hy ons zulks aanwyzen zal; welke geloften wy nu hopen te betalen met de hulp des Heeren, nu Hy ons gezegend en onze gebeden verhoord heeft.[note] AWJ Pretorius, brief gedateer 23 Desember 1838, Het Nederduitsch Zuid-Afrikaansch Tydschrift XVI, 1839, p. 155.
READ MORE – LEES MEER
https://eensgesind.com/die-gelofte-studiestuk-opgestel-deur-die-navorsingsafdeling-van-die-voortrekkermonument-en-die-erfenisstigting/
*
PAUL KRUGER
Op 16 Desember 1888 het pres. S.J.P. Kruger die Geloftedagvieringe by Bloedrivier bygewoon. Na afloop daarvan is ‘n vergadering gehou m.b.t. die oprigting van ‘n monument ter ere van Piet Retief en sy burgers. Tydens die vergadering het die president voorgestel dat …”een nationaal monument te Pretoria opgerig moet word … en om al de namen er op te doen graveeren, die gevochten hebben en gevallen zijn in de oorlogen tot op den Vrijheidsoorlog.”
‘n Voortrekkermonument te Pretoria; voorstel van pres. Kruger op 16 Desember 1888, Historia 3(1), Maart 1958. Hierdie ideaal van Kruger is eers in 1949 verwesenlik met die inwyding van die Voortrekkermonument in Pretoria.
*
Pretorius – Mgungundlovu – 23 Desember 1838
Op 23 Desember 1838 het Pretorius en sy kommando Mgungundlovu verlate en afgebrand aangetref. Pretorius skryf dat Dingane die stad op 22 Desember aan die brand gesteek het. Op die koppie Kwa Matiwane daar naby, het die Trekkers die oorskot van Piet Retief en sy manskappe gevind.
In Retief se bladsak was die traktaat wat hy, die Zulukoning en getuies onderteken het. Hiervolgens het Dingane amptelik ‘n sekere stuk Natalse grondgebied aan die Voortrekkers oorgedra. AWJ Pretorius, brief gedateer 23 Desember 1838, Het Nederduitsch Zuid-Afrikaansch Tydschrift XVI, 1839, p. 155, 156. Pretorius skryf:
… hetgeen my zeer zonderling voorkomt, is, dat van de papieren en documenten die de overledene Hr. Retief by zich had, en die wy ook daar vonden in zyn valies, slechts de buitenste beschadigd zyn geworden; de binneste, zoo ook het geschrift van Dingaan onderteekend, zyn nog zoo goed als of zy heden geschreven waren. Ik sluit u daarvan eene copy in. [note] AWJ Pretorius, brief gedateer 23 Desember 1838, Het Nederduitsch Zuid-Afrikaansch Tydschrift XVI, 1839, p. 155.[/note].
In hierdie verband skryf Sarel Cilliers oor die dokumente in Retief se bladsak:
… hij had … een leder zak om een Schouder, die hij nog aanhad daar hij zijne papieren had, en ook de onderhandelingstraktaat van de heer Retief met Dingaan, de Omschrijving van het grond, het was voor ons allen wonderbaar dat de ligchamen die aldaar zoo lang gelegen heb, en dat de papieren zoo onverderffelijk en nog zoo schoon was … AWJ Pretorius, brief gedateer 23 Desember 1838, Het Nederduitsch Zuid-Afrikaansch Tydschrift XVI, 1839, p. 155G.B.A. Gerdener, Sarel Cilliers, die Vader van Dingaansdag. Kaapstad, 1919, p. 104.
Die Voortrekkers se onderneming teenoor God, naamlik dat hulle ‘n kerk sou bou, is in 1841 nagekom, met die inwyding van die Geloftekerk op Pietermaritzburg. M.J. Swart, Afrikanerbakens. Aucklandpark, 1989, p. 249
*
16 DECEMBER 1949
https://bourkewhite.wordpress.com/galleries/afrikaners/voortrekker-monument/
The inaugural ceremony, held on December 16, 1949 to commemorate the Voortrekkers’ 1838 triumph over the Zulu at the Battle of Blood River, featured both Afrikaner Nationalist Prime Minister Daniel Malan, and his defeated United Party rival, Jan Christiaan Smuts. As Life magazine put it, in Malan white South Africans “voted in a man who hoped for a Nazi victory in World War II.” For her part, Bourke-White observed an effort of all concerned “to make it a day of reconciliation”—at least between British and Afrikaner. South Africa’s Black people, she pointed out, were only present as servants.
In his speech to the crowd that day, Smuts said to the Afrikaner audience:
May this monument of our historic beginnings be a symbol…not only of our past strife, but also of our reconciliation and eternal peace—and of our vow always to pursue, in our race and colour relations as well, the just, the good and the beautiful.
But he and his United Party also believed in segregation and white minority rule, softened only by a faith in European paternalism.
Despite the end of apartheid in South Africa in 1994, the Voortrekker Monument remains a symbol of Afrikaner cultural pride. A Voortrekker Ox-wagon stands in a museum inside the Monument even today.
*
PAUL KRUGER
Op 16 Desember 1888 het pres. S.J.P. Kruger die Geloftedagvieringe by Bloedrivier bygewoon. Na afloop daarvan is ‘n vergadering gehou m.b.t. die oprigting van ‘n monument ter ere van Piet Retief en sy burgers. Tydens die vergadering het die president voorgestel dat …”een nationaal monument te Pretoria opgerig moet word … en om al de namen er op te doen graveeren, die gevochten hebben en gevallen zijn in de oorlogen tot op den Vrijheidsoorlog.”
‘n Voortrekkermonument te Pretoria; voorstel van pres. Kruger op 16 Desember 1888, Historia 3(1), Maart 1958. Hierdie ideaal van Kruger is eers in 1949 verwesenlik met die inwyding van die Voortrekkermonument in Pretoria.
https://eensgesind.com/die-gelofte-studiestuk-opgestel-deur-die-navorsingsafdeling-van-die-voortrekkermonument-en-die-erfenisstigting/
*
1938
Die jaar 1938 is gekenmerk deur landswye feesvieringe en opnuut is die Gelofte van ‘n honderd jaar tevore oral herdenk. Die hoogtepunt van die vieringe was die Simboliese Ossewatrek wat só gereël is dat die ossewaens wat van oral oor die land gekom het, betyds by Monumentkoppie in Pretoria aangekom het vir die hoeksteenlegging van die Voortrekkermonument. Derduisende feesgangers het die verrigtinge van 13 tot 16 Desember bygewoon. By Bloedrivier het ongeveer 40,000 feesgangers Geloftedag gevier. In sy toespraak het dr. N. Diederichs gesê dat die Afrikaner sal bly voortbestaan solank hy sy deel van die gelofte aan God nakom.
VOORTREKKERMONUMENT 1949
Wie was almal daar, of wie se voorgeslagte was daar of selfs ingeluister oor die radio op 16 Desember 1949.
‘n Uittreksel uit dr. E.G. Jansen se toespraak tydens die inwyding van die Voortrekkermonument op 16 Desember 1949.
Jan Smuts – 1949
‘n Kort uittreksel uit genl. Jan Smuts se toespraak op 16 Desember 1949 tydens die inwyding van die Voortrekkermonument in Pretoria.
https://www.youtube.com/watch?v=CvR_6ny578g
*
Later in hierdie tydperk, word na ‘n belangrike dag verwys: 16 Desember 1838 – wat bekendgestaan het as Slag van Bloedrivier.
16 Desember 1838 GELOFTE
*
Op 28 April 1840 is begin met die oprigting van die geboutjie wat vandag nog as die Geloftekerk of Voortrekker kerk/ museum bekendstaan. Dit is in 1841 voltooi. Jare later, 1938, het J.H. Pierneef die skildery van die Geloftekerkie omstreeks geskilder wat in die Huisgenoot verskyn het.
Voortrekker kerk Pietermaritzburg
*
Die monument was opgerig ter ere aan die Voortrekkers wat onder Britse beheer vanuit die Kaapse kolonie weggekom het en hul eie onafhanklike republieke gestig het. Sover as wat die Voortrekkers gereis het in ossewaens, het hulle dorpies gebou en gestig – heelwat republieke gestig, waarvan onafhanklike status gekry het. Die twee BOERE republieke die bekendste wat onafhanklike status gekry het. En dis ook hierdie BOERE republieke wat die Engelse kom aanval en annekseer het, saam al die myne en minerale, wat hulle sedert 1902 uit London beheer het.
Voortrekker Monument Pretoria – REG TOT VRYHEID
*
[…] Geloftedag 16 Desember 2020 – Amerika […]
LikeLike
[…] Groot Trek – Winburg (kaarte)British in ZAR and Free state – ABWarsVolle soewereiniteit vir konserwatiewe Boere en AfrikanersGeloftedag 16 Desember 2020 – Amerika […]
LikeLike