Caprivi, sometimes called the Caprivi Strip (in German: Caprivizipfel), Caprivi Panhandle or the Okavango Strip and formally known as Itenge, is a narrow protrusion of Namibia eastwards about 450 km (280 miles), between Botswana on the south, Angola and Zambia to the north, and Okavango Region to the west. Caprivi is bordered by the Okavango, Kwando,… Continue reading The Caprivi strip
Kategorie: Suid-Afrika South Africa
Encephalartos Woodii and Ngoye Forest
Volgens kenners is daar slegs een manlike plant van die besonderse en baie spesiale broodboom wat Encephalarton Woodii heet, wat vernoem is na John Medley Wood. Only one specimen of Encephalartos woodii has ever been found in the wild - in South Africa. It was discovered on the edge of South Africa’s Ngoye Forest in 1895. The… Continue reading Encephalartos Woodii and Ngoye Forest
Nanosatellite
Die Soyuz-2.1a-draakraket met twee Kanopus-V-afstandswaarnemings satelliete, ZACube-2 en 25 klein vreemde ruimtetuie is vanoggend van die Vostochny-ruimtetuig van stapel gestuur. Nege minute na die bekendstelling sal die Fregat-verhoog met die ruimtetuig skei van die derde fase van die vuurpyldraer. In ongeveer 'n uur later sal die Fregat ZaCube-2 en 26 ander satelliete in die baan… Continue reading Nanosatellite
In ruil vir kontant
Ruil transaksies: Kontant verruil om iets te koop of te besit. Daarteenoor is daar die bakhand bestaan - die grootste sondebokke is die regering wat dit toelaat omdat hulle so geleer is. Dit sluit al die miljoene immigrante uit Afrika in wat dieselfde verwagtinge koester. Daar is slegs 'n handvol wat duur betaal, meer as… Continue reading In ruil vir kontant
EDCON
Edcon is nie die eerste besigheidsgroep wat hul deure moes sluit (as en wanneer dit gaan gebeur) nie en dit gaan ook nie die laaste een wees nie. Daar word heelwat deure nou toegemaak en meestal as gevolg van kompetisie met China of koopkrag. Dit kan bevraagteken word hoeveel invloed die Chinese in Suid-Afrika en… Continue reading EDCON
Expropriation Bill
Die Onteieningswet is op 21 Desember 2018 in die staatskoerant gepubliseer vir kommentaar voor of op 19 Februarie 2019. Die "wet" word so terloops voor die einde van die jaar gepubliseer, vir wat dit ookal mag werd wees, veral noudat almal met vakansie is/gaan. Aangesien vorige besware teen die beoogde verandering van die wetgewing… Continue reading Expropriation Bill
Onwettige voertuie
19 Desember 2018 - OP REIS - NA ZIMBABWE - Daar is 44 passasiers in 'n 22 sitplek bus, 7 is kinders. Hoeveel is onwettig op pad na Zimbabwe, en hoeveel word weer onwettig teruggebring. Hoeveel van die passasiers is onwettiges en op pad na hul tuiste Zimbabwe? Hoeveel is afkomstig uit Zimbabwe of ouers… Continue reading Onwettige voertuie
Duitse Boere en klimaatstoestande
Die boere in Duitsland is besig om regsaksies teen hul regering te neem weens klimaatstoestande en leë beloftes wat nooit nagekom is nie en politieke onverantwoordelikhede. Wanneer 'n regering so ver gaan om hulself te saboteer , is dit almal wat daaronder ly. Aardverwarming, klimaatstoestande en veral besoedeling wat daarmee gepaardgaan. German farmers sue government… Continue reading Duitse Boere en klimaatstoestande
Gukurahundi – Zimbabwe
* Korrupsie, misdaad, verkragtings, moord en doodslag in Afrika en spesifiek in Zimbabwe. Dit moes erg getraumatiseerd gewees het omdat hul eie geliefdes voor hul vermink, vermoor en soms met 'n mes oopgeslag is soos wat 'n bok of bees afgeslag word. Hul babas uitgeslag is en so gelaat om te sterf. Deur opgeleide soldate… Continue reading Gukurahundi – Zimbabwe
South Africa: JUSTICE Dubbeluitsprake
Daar is 'n groot onderskeid in uitsprake van verskeie regters, wat sake aanhoor van Blankes en Swartes wat in howe opeindig. Dan kry leiers soos Malema nooit vervolging oor blankes wat hy wil laat vermoor - Is this FAIR? The significant increase in farm attacks and murders since 1994. In June it was reported: “The national… Continue reading South Africa: JUSTICE Dubbeluitsprake
Soros Plan – Hongarye
* Ondersoek allel dinge en behou die goeie. Soros is deel van die volksmoord op ons volkslede. Die invoer en inbring van immigrante is juis deel van hul planne - hy is beslis nie alleen hierin nie, daar is heelwat mede werkers. Die Kalergi plan. Soros is nie verniet deel van die sogenaamde… Continue reading Soros Plan – Hongarye
Political killings / Politieke Moorde (SA)
The Memorial Hall in Umzimkhulu. After five years and more than $2 million in public money, there is little to show for the project. Black on Black violence took place, they call it sometimes "Political murders". There are others as well. Here is an article published in the New York times. Before the 1994 elections… Continue reading Political killings / Politieke Moorde (SA)
Veiligheid moet altyd eerste prioriteit wees
Lees gerus die inligting en kyk na die video's beskikbaar. Daar kan baie hierby geleer word veral vir ons beveiliging, ons takke en omgewing, plaas en buurtwagtes. As ons soos 'n eenheid saamstaan en ons self binne wetgewing beveilig, het ons reeds baie bereik. Ons moenie toelaat dat hulle ons mense so uitvermoor nie. Ja,… Continue reading Veiligheid moet altyd eerste prioriteit wees
Geprojekteerde sondes – Projected sins
* Most of those members in parliament, the rulers and media are obsessive about whites in South Africa, more specific the Boers people of the Boer Republics. Today, the leaders of ANC and even their partners in crime, are all playing the blame game - nothing has been changed the last 30 years in… Continue reading Geprojekteerde sondes – Projected sins













