British South Africa Company (BSAC, BSACO, or BSA Company), mercantile company based in London that was incorporated in October 1889 under a royal charter at the instigation of Cecil Rhodes, with the object of acquiring and exercising commercial and administrative rights in south-central Africa. The charter was initially granted for 25 years, and it was extended… Continue reading Onafhanklikheid – Independence – British empire
Kategorie: Selfbeskikking
Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika
* Daar is heelwat beeldmateriaal en artikel wat beskikbaar is rakende Grondhervorming en grondbesettings. Grondbesettings is alles onwettig van aard. Vrae word gevra oor hoe 'n klein blanke minderheid soveel grond kan besit, terwyl daar meer as 60 miljoen burgers in die land is met bykans netsoveel immigrante wat rondom ons stede is. Die… Continue reading Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika
Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika
* Wat is apartheid regtig – dit was niks anders dan segregasie – aparte gebiede wat reeds bestaan het in die vorm van reservate sedert 1815’s. Hoe het dit dan gekom dat hulle sekere gebiede (in die meeste reënvalstreek) beset het, en dit selfs na 1994 is dit as grondeise weer aan hulle toegeken. Hulle… Continue reading Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika
Cyril Ramaphosa podium
Cyril Ramaphosa is nou nommer een in Suid-Afrika sedert 15 Febuarie 2018. Duidelik het sy bydraes baie bygedra tot die skep van rassistiese en diskriminerende wetgewing teenoor blanke burgers in Suid-Afrika. Hy is alombekend in Suid-Afrika en bekende gesig in die nuus. Hy is 'n bekende in sy familie en vriendekring. Hy is alombekend in die… Continue reading Cyril Ramaphosa podium
Het ons regtig ‘n suiwer demokrasie?
Verskeie verkiesings het sedert 1994 plaasgevind wat glo "demokraties" is - dit word soms met 'n gratis t-hempie of HOP huisie gevoer gedurende verkiesings en burgers moet korrupsie en demokrasie wat voorgehou word, sluk vir die waarheid? Wat gebeur regtig in Suid-Afrika met al die korrupsie op hoë vlak wat filtreer tot op misdaadvlak asook… Continue reading Het ons regtig ‘n suiwer demokrasie?
Volle soewereiniteit: Singapore
Enige volk het 'n internasionale reg tot selfbeskikking en daarmee word bedoel volle soewereiniteit - eie gebied, in beheer van alles van jou as volk, kultuur, opvoeding, ekonomie, beveiliging, ensovoorts. Om "selfstandig" te wees in 'n gebied, beteken daar is geen waarborge in so 'n gebied in Suid-Afrika teen rassisme, diskriminasie, eie opvoeding, taal, kultuur… Continue reading Volle soewereiniteit: Singapore
Rassisme en Diskriminasie Suid-Afrika
Na 1994 het rassisme en diskriminasie teenoor alle blankes, die Afrikaner en Boere ingetree. Die huidige Grondwet en ander wetgewing vernietig ons volkskultuur, identiteit en ons taal: Afrikaans. Ons is dit aan ons kinders verskuldig om op te staan hierteen. Gaan ons verewig net krummels optel? of herrys uit ons situasie? Rassisme teenoor Selfbeskikking -… Continue reading Rassisme en Diskriminasie Suid-Afrika
Skending van Menseregte
Wat is die oplossing teen hierdie tipe van situasie waarin ons onsself bevind? Daar bestaan geen kitsoplossings om die skending van ons menseregte te herstel nie. Ons is nie in 'n demokrasie nie, maar kommunisme seëvier op elke gebied. Daar is verskeie punte wat ons menseregte skend. Bewusmaking hiervan is deel van die hele… Continue reading Skending van Menseregte
Afrika Tuislande “so-called apartheid” – Homelands
* Afrika het voor 1900 uit meer as 2000 verskillende etniese "tuislande" bestaan waarvolgens elke volk hul eie leiers saamgestel en hul eie sake bestuur het, waarvan heelwat voorbeelde aangehaal word. In Suid-Afrika het die Shepstone beleid van 1854 na die Mfecane oorloë gevolg wat steeds aparte kommunale gebiede aangetoon het. Na 1990 het heelwat… Continue reading Afrika Tuislande “so-called apartheid” – Homelands
Skending van Boere volk se menseregte
*Almal in die wêreld smag na Vrede en Vryheid, nie net in Suid-Afrika nie. Hoekom sal die Boere volk anders wees as ander volke, want hulle het dieselfde menseregte op internasionale vlak. Die Nguni en Khoisan volke doen dit reeds in hul eie aparte gebiede, maar ook hulle is nie 100% tevrede met die omstandighede… Continue reading Skending van Boere volk se menseregte
Swaard van swart bemagtiging
B-BBEE is WETGEWING van die ANC en politieke partye in huidige parlement. Die swaard van swart bemagtiging word op alle gebiede op ons as blankes, hetsy in stede of dorpe, boere gemeenskappe en feitlik op alle besighede toegepas. Dit is niks anders dan rassisme en diskriminasie nie. Die saad van swart bemagtiging het reeds in… Continue reading Swaard van swart bemagtiging






