Monica and Basil Deniacos killed

Aanvalle en grusame moorde raak nou regtig baie erg en ontstellend, maar die feit dat min moordenaars opgespoor word, maak dit veel erger.   Kry veiligheid in plek vir jouself, ander gaan dit nie doen nie, nog minder die regering. DA COUNCILLOR AND HER HUSBAND MURDERED IN THEIR HOME IN DEALSVILLE FREE STATE The bodies of… Continue reading Monica and Basil Deniacos killed

Attacks/Killings 1-15 May 2019

Aanvalle en Moorde gaan voort - en ons sit met 'n regering, wat niks omgee wie word aangeval en vermoor nie.  Dink maar net daaraan.  Wat gebeur as 'n eienaar van 'n huis, plot of plaas aangeval en vermoor word.  Wat het dit voorafgegaan?   Soos hoeveel het hierdie eienaar aan die huise (plot, plaas of… Continue reading Attacks/Killings 1-15 May 2019

Volksmoord – Genocide

Daar is reeds sedert 1994 'n volksmoord aan die gang (Afrikaners - Boere - Blankes).  Verseker word ons op alle vlakke van die samelewing uitgewis.   Ekonomiese ontmagtiging en maatskaplik het veral swart bemagtiging wetgewings wat op ons afgedwing word en die skynheiligheid van links liberales (blankes) wat in gelid val met die ANC-SAKP (en al… Continue reading Volksmoord – Genocide

Bejaarde vrou van Vredendal vermoor

Nog 'n bejaarde vrou vermoor - mag sy in vrede rus.   Sterkte en innige simpatie aan die naasbestaandes en geliefdes.   Met selfbeskikkingsgebiede waar ons onsself regeer kan ons beter beskerming bied aan veral ons ouer mense. Bejaarde vrou in Vredendal vermoor ’n Vrou wat van Bloubergstrand na Vredendal verhuis het omdat sy van haar handsak… Continue reading Bejaarde vrou van Vredendal vermoor