Die grondonteiening sonder vergoeding, wat in parlement positief aanvaar is, druis 100% in teenoor internasionale reg en wetgewing, verdrae wat die ANC onderteken het. Ten minste bewys hierdie hele sage hoeveel die liberaal verligte FW de klerk reënboognasie grondwet werd is wat hulle by Kodesa met die ANC, Soros en Slovo (kommuniste) onderhandel het. Die… Continue reading Eiendom-Property
Kategorie: landclaims grondeise
Suid-Afrika – South Africa
Ons land is reeds bankrot weens swak bestuur - en die geldmagte en kommuniste soos George Soros, wat hieragter sit, gaan nog meer verloor. Moenie glo nie - hulle verloor niks nie - waar gaan al die korrupte inkomste heen? Die regsbank, regters wat aangestel word deur die "president" van die land. Is dit… Continue reading Suid-Afrika – South Africa
Zimbabwe (SA volg)
Watter blanke sal reg wys wees om na Zimbabwe te gaan net om weer beroof, aangerand en vermoor te word? Wie sal teruggaan as hul families vermoor , aangeval of verjaag is uit Zimbabwe? Wie sal terugkeer na 'n land waar alles tot op die grond vernietig of afgebrand is? Omstandighede tydens Mugabe is… Continue reading Zimbabwe (SA volg)
Boere volk – Grondsake – Land issues
* Die Boere volk het tot datum oorleef en is steeds in Suid-Afrika en selfs elders op ander kontinente versamel. Die Boere volk se getalle mag heelwat minder wees wat so uitgewis is deur Engeland en haar bondgenote, sou dit 'n taal ander situasie gewees het in 2025 indien dit nie so was nie. … Continue reading Boere volk – Grondsake – Land issues
Grond debatte – Land debates (SA)
Grond en privaatbesit sal verseker nog lank bespreek word. Terwyl ongegronde en vals beskuldigings rondgeslinger word dat dit blankes (Afrikaners en Boere) se skuld is dat daar kommunale regte en wetgewing bestaan en dat die wat binne die kommunale gebiede bly en werksaam is, slegs verblyfreg besit en niks meer nie. Selfs die kleinlikhede en… Continue reading Grond debatte – Land debates (SA)
ANC and land reform Ramaphosa
GEEN grondwet gaan ons regte beskerm nie, dit het in 24 jaar geen regte op swart bemagtiging beskerm nie, hoekom sal dit eiendom of bates beskerm. Ons sit binne in 'n FW onderhandelde kommunistiese grondwet wat tydens Kodesa met kommuniste onderhandel is. FW kan homself op die skouer klop. Dis wat die liberaal… Continue reading ANC and land reform Ramaphosa




