Erfenisdag (heritage day)

In Suid-Afrika is daar meer as tien etniese volke wat op alle vlakke van mekaar verskil en sommige selfs steeds uitleef in hul eie Trustgebiede (voorheen bekend as Tuislande) diegene wat dink dat aparte gebiede iets van die verlede is, moet maar oplees wat Trustgebiede behels.   Die bogenoemde getal etniese volke sluit nie die ingewikkelde… Continue reading Erfenisdag (heritage day)

Grondwethof-constitutional court/

* Suid-Afrika se Grondwet is in 1996 bekragtig deur die Grondwethof.  Verskeie artikels rakende die verkryging van Selfbeskikking is deur Grondwethofregters ooreenkomstig internasionale reg bepaal en uitspraak is gelewer.  Elke volk het die reg tot hul eie soewereine gebied - Selfbeskikking. Photo:  Copy of the document that certified the Constitution of the Republic of South… Continue reading Grondwethof-constitutional court/