Selfbeskikking (publikasie 1995)

Verwys na die publikasie van die werk wat die Volkstaatraad gedoen het.   (Griggs het gepubliseer)
Die publikasie is gepubliseer voor die finale artikels van die Raad by parlement ingedien is asook alle ander betrokkenes.  In die finale artikel van die Volkstaatraad is aanbeveel dat ons ‘n provinsie verkry in die gebiede waar ons ‘n meerderheid is en ook selfbeskikking soos elke volk daardie internasionale reg het om uit te oefen.  Dit word internasionaal gedoen.  Gebiede wat aan ‘n volk behoort, verander nie, wat joune is is en bly steeds joune.   Ons kan nie aanspraak maak op ander volke se grondgebiede nie.  Dis in Hansards beskikbaar.

Selfbeskikking alle volke


*

Lees Griggs se publikasie.  Die finale verslag van die Volkstaatraad is ook beskikbaar op internet.

Publikasie oor Selfbeskikking deur Griggs

https://www.durham.ac.uk/research/institutes-and-centres/ibru-borders-research/maps-and-publications/publications/publications-catalogue/the-boundaries-of-afrikaner-self-determination.php

*

Opinies

Om ‘n Boer of Afrikaner of Zoeloe te word.   Dit beteken nie as iemand Zoeloe of Afrikaans magtig is, hulle verander oornag in ‘n Zoeloe of Afrikaner of Boer nie.  Dis nie hoe dit werk nie.

Ingonyama trust bestaan uit verskillende gebiede, slegs vir Zoeloes, so het Xhosa ook gebiede asook Khoi san die Richtersveld en baie ander gebiede – na 1994 geëis onder grondeise.  Hulle het nie onafhanklikheid nie, maar val onder anc regering en wetgewing van kommunale regte.

Na 1994 het al die gebiede CPA of Trustgebiede geword onder nuwe wetgewing, om aan te pas by hulle omstandighede.     Tuislande of Kroongebiede het steeds na 1994 behoue gebly en dit het nog nooit aan enige blanke Boer of Afrikaner behoort nie.   Lees die 1910 grondwet.  Neem kennis, ons as Boere of Afrikaners het geen reg op die ou Tuislande / Reservate of Kroongebiede nie.   Dit is omgekeerd dieselfde wat geld vir hierdie ander volke ook.  Vreemdelinge hoort in hul eie lande waar hulle vandaan kom.

VEELRASSIGHEID (MULTI-KULTUUR)

Hierdie ander volke stel nie in onafhanklikheid belang nie, anders sou hulle dit verkry het tydens die Verwoerd era of selfs daarna.   Hulle steun ook swart bemagtiging, wat teen blanke Boere en Afrikaners diskrimineer.

Inhoudsopgawe B-BBEE Index

Enige ander volk kan onafhanklikheid in elk geval steeds kry, dis ‘n internasionale reg om dit te kry.   Niemand staan in hul pad nie en die ANC of EFF of DA kan dit nie afkeur of goedkeur nie, dis nie hulle wat dit goedkeur nie.    Dit word internasionaal gedoen.

Myns insiens, is die erns van die saak hoog prioriteit beskou by die lede van die Volkstaatraad wat saamgestem het met die finale aanbevelings.   Griggs het dit gepubliseer.  Ons moet ophou verskoning te soek om nie ons vryheid te verkry nie, want daar is baie wat klein verskonings uitdink net om te fokus op die hele land.  Ons kan nie die hele land vir ons vat nie, want dit het nog nooit aan ons behoort nie.  Dit geld vir ander volke ook.

Volgens hierdie artikel is ons reeds in die meerderheid en moet ons die meerderheid van ons eie volkslede spesifiek in die gebiede uitbrei, op alle terreine, nie net boerderye nie.   Die Akkoord wat geteken is in 1994 , het reeds ‘n mandaat bevat.   Hoekom die wiel van vooraf ontwerp as dit klaar daar is – ons moet dom wees om dit nie te gebruik nie.

Sodra dit gebeur, en ons is nog meer en baie nader aan mekaar, kan ons mekaar beter op alle terreine steun en beter netwerke skep, selfs wegkom onder radar uit met swart bemagtiging waar ons mense ekonomies ontmagtig word.   Selfs op munisipale vlakke asook skole en universiteite, wat reeds bestaan, wat voor 1994 geskep is deur ons voorgeslagte, gaan beter baat vind by so ‘n gebied(e).   Let wel, daar is meer as een so ‘n gebied.

Dis tyd om onsself ekonomies te bemagtig, net soos ons dit voor 1994 gedoen het, sonder die steun van regering.  Ons kan direk verkoop en aankoop en mekaar op alle terreine steun.    Selfs en veral boerderye, waar ons direk van boere kan aankoop en bemark aan ons eie mense.

Die regering ,  met hul verskillende rassistiese en diskriminerende wetgewings voel niks vir ons nie.   Swart bemagtiging is besig om ons totaal en al te vernietig. Sodra besighede beter floreer, werkskepping stimuleer asook bemarking in en onder ons eie volkslede, sal ons ‘n ekonomie besit wat groei.   Dit versterk ons hand tot ons eie ekonomie in spesifieke gebiede, waar ons reeds meerderhede is.

Moenie politici glo wat beweer ons is nie in meerderheid nie, ons is wel.   En die Volkstaatraad se bevindinge sowel aanbevelings, is duidelik hieroor waar ons in die meerderheid is.   Die Volkstaatraad het destyds vir jare hierdie studies gedoen en selfs internasionale verteenwoordigers was hierby betrokke in die gebiede.   Hierdie gebiede, waar ons reeds lankal in meerderheid is, is nooit vorentoe geneem tot op internasionale vlak nie deur politici nie.   Intussen het hierdie politieke party (VF) verander na multi-kultuur party, wat hulself uit die bus gestamp het om vir vryheid en die skending van menseregte vir ons volk op te staan.

*

Hoekom dit nooit verder gegaan het nie, sal nugter alleen weet, en kan elkeen hul eie opinie vorm – en eie belang staan heel bo-aan geskryf.    Hier is ons saak probeer sink waarop ons ‘n reg het om dit verder te neem.   Die ANC regering, sowel EFF en ander weet lankal van ons saak hiervoor, want baie het met die Volkstaatraad se artikels ingesit – dus dra hulle kennis daarvan.

Dit was destyds die VF wat daarmee vertrou is, maar hulle het later verkies om multi-kultuur te word en dus verloor hul die mandaat en akkoord, wat nie van ons vervreem kan word nie.  Die aanbevelings is nie teruggevoer nie en ook nooit verder geneem nie.  Die Akkoord is onder die ou grondwet (tussentydse regering) verkry en onderteken en nie die 1996 Grondwet nie.   Daar was verskeie internasionale verteenwoordigers hierby betrokke en was dit nie net die 3 partye nie.

Ander etniese volke het onderhandel in die vorm van Trustgebiede of CPAs waarmee hul rojaal vergoed is in die 25 jaar.   CPAs beteken grondeise wat in plek gekom het, waar hul baie finansies uit die staatskas ontvang het, maar nie net geld nie, ook saad, implemente en diere.  Daar is 8840 tradisionele leiers en nie een is deel van ons nie en ons kultuur en identiteit verskil hemelsbreed met hulle.   Elkeen voer hul eie bestaan en kan die khoisan volke nie oor die zoeloevolke probeer heers nie.   Khoisan het verskeie tradisionele gebiede (CPA’s) gekry onder leiding van Thabo Mbeki.

*

Refer to the publication published regarding self-determination in 1995 regarding  Afrikaner and Boer Self-determination and Volkstaat – Proposed areas – Richards A Griggs.

*

HISTORY

Previously there were agreements on the table between Boer leaders and the Zulu leaders.

Retief was not the only one that agreed on land.   No chiefman bought any land in any case, they all came from the middle African and western parts of the continent.

*

Die geskiedenis van die Trekboere bewys daar was heelwat handelsbetrekkinge / ooreenkomste/ verdrae wat aangegaan is, tussen ons voorouers en swart stamme wat na die Mfecane begin vestig het.   Ooreenkomste het in die vorm van ruil transaksies ontstaan vir dienste gelewer van een party wat betaal is in die vorm van grond deur die ander party.   Hierdie grondgebiede was grotendeels nie bewoon nie.

Vryheid – Nieuwe Republiek (Boer-Zoeloe)

*
*

Neem ook kennis dat die huidige Trustgebiede, voorheen bekend as Tuislande ook in ag geneem is, waar tradisionele gebiede of reservate bestaan.    Dit dien verder vermeld te word dat alle TUISLANDE nie ophou bestaan het nie, maar slegs verander het in “naam” na Trustgebiede en ook toepaslike wetgewing.

*

Ooreenkomste – Agreements

Die Ingonyama Trust was voorheen die ou Zoeloe tuislande, slegs vir die Zoeloevolk is en so het al die ander gevolg.

Zulu people – Ingonyama Trustland

Trustgebiede>Tuislande>Reservate

Traditional leaders South Africa: 8840

Zwelithini: Traditional leaders: SA – budget

‘Apartheid’ > 1854

Khoi en San het ook na 1994 Trustgebiede gekry, sowel grondeise via die CPA (kommunale regte) wetgewing.

Richtersveld – KHOISAN AND CPA

*
read more: or at facebook
http://bit.ly/2mSwVsH

*

*

*

Facebook – comments fields – all pages copied.

***

The concept of International organizations

*

State Recognition

***

read more / lees meer oor ons reg tot selfbeskikking

Self-determination – Afrikaner/Boer – ANC-Mandela letter (1993)

Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord)

Selfbeskikking – Self-determination

Ontwikkeling – vooruitgang: Selfbeskikking

Internasionale mensereg Artikel 17

15 gedagtes oor “Selfbeskikking (publikasie 1995)”

  1. […] Ander etniese volke het onderhandel in die vorm van Trustgebiede of CPAs waarmee hul rojaal vergoed is in die 25 jaar.   CPAs beteken grondeise wat in plek gekom het, waar hul baie finansies uit die staatskas ontvang het, maar nie net geld nie, ook saad, implemente en diere.  Daar is 8840 tradisionele leiers en nie een is deel van ons nie en ons kultuur en identiteit verskil hemelsbreed met hulle.   Elkeen voer hul eie bestaan en kan die khoisan volke nie oor die zoeloevolke probeer heers nie.   Khoisan het verskeie tradisionele gebiede (CPA’s) gekry onder leiding van Thabo Mbeki. Refer to the publication published regarding self-determination in 1995 regarding  Afrikaner and Boer Self-determination and Volkstaat – Proposed areas – Richards A Griggs. Verwys na die publikasie van die werk wat die Volkstaatraad gedoen het. Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995) […]

    Like

  2. […] Daar is oplossings vir ons om hieruit te kom en dit is om ons gebiede wat ons sin is, ten volle onafhanklik (selfbeskikking) kry.  Elke volk het die reg om oor hulself te regeer en sake te bestuur.International rights – Internasionale reg : Human Rights – MenseregteStatelessness – Violation of Human Rights and international crimesGenocide versus Self-determinationBoer-Afrikaner – Independent areas – volle soewereine OnafhanklikheidSelf-determination – Afrikaner/Boer – ANC-Mandela letter (1993)Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord)Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995) […]

    Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s