ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) – kultuurskatte

* Verseker het niemand van ons voorgeslagte gedroom om so baie aan die dood af te staan nie.   Selfs vandag nog, weet meestal van ons dat geen oorlog sonder menseverliese sal wees nie.   Hier was in 'n baie kort tydjie meer as 34000 vroue en kinders van die Boere volk in moordkampe uitgewis deur middel… Continue reading ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) – kultuurskatte

Voortrekker monument 2022

*Vraag:   Wie se geld was die Christiaan de Wet fonds wat gestig is na die Anglo-BOERE oorloë nou eintlik en deur wie word dit bestuur?   In die April 2021 skryf die Afrikanerbond in hul nuusbrief,  as ʼn Kategorie A1 lid, is die saak onder sy lede se aandag gebring vir hulp en bystand veral met… Continue reading Voortrekker monument 2022

Geloftedag 16 Desember – oorsee

Indien volkslede hul vaderland verlaat beteken dit nie hul wortels gaan dood nie - hulle wortels is steeds afkomstig van die volksgroep waaraan hul behoort.  Hierdie wortels kan nie maklik vernietig word nie.     Hulle kan steeds enige gepaste samekomste hou of in hul huise spesifieke dae herdenk.    Blanke volksgenote word landuit geforseer weens… Continue reading Geloftedag 16 Desember – oorsee

Voortrekker Monument Pretoria

  * Hoekom word dit Voortrekkermonument genoem en dit opgehemel dat dit moontlik deel van die Boere volk is maar inderwaarheid niks van die Boere republieke of Boere volk is nie.     Die afkorting,  VM staan vir heelwat afkortings van organisasies ook.   Besluit maar self.   Die Voortrekkermonument is deel van die multi-kulturele en veelvolkige Afrikaner… Continue reading Voortrekker Monument Pretoria

Voortrekker kerk Pietermaritzburg

* 'n Kerkgebou is alreeds lankal opgerig in Pietermaritzburg vir die Trekkers na die Gelofte op 16 Desember 1838.  Hoekom is dit noodsaaklik dat daar weer eens nog 'n ander kerk opgerig word vir dieselfde geloofsredes en -beloftes.  Indien 'geloftes' onder sekere skrywers  verskil, al het 100 jaar verloop, behoort daar geen impak op 'n… Continue reading Voortrekker kerk Pietermaritzburg