* Die blote aanvra vir ondersoeke na moord en grondonteiening of selfs rassisme (B-BBEE) is basiese begrippe oor moorde, rassisme wat daagliks gebeur en onteiening sonder vergoeding, veral teenoor die Boere en konserwatiewei Afrikaners. Waar is die sogenaamde ondersoeke van die Verenigde Nasies hieroor? Lande en regerings sluit dikwels ooreenkomste met hierdie rassistiese wetgewings en… Continue reading Ramaphosa : Trump
Kategorie: Violation Human Rights
Genocide – Vernietiging van ‘n volk
* Dis 2010. Op die plaas Tweefontein is Willemien Potgieter brutaal vermink en vermoor, haar ouers gemartel tot die dood toe. Wat het Willemien te doen met 'n heksejag om vermoor te word? Sy is nie die enigste kind wat al vermoor is in Suid-Afrika op so 'n brutale manier nie. Sy was… Continue reading Genocide – Vernietiging van ‘n volk
Suid-Afrika se ANC rewolusie
Voor 1994 was daar bomontploffings en na 1994 is daar gooiende bomme en brandende bomme in en rondom ons stede en dorpe - die ANC se leefstyl en ondersteuners al sedert hulle begin het - dis hoe ons strate lyk na 1994 - hul gee nie eers om om hul eie mense aan die brand… Continue reading Suid-Afrika se ANC rewolusie
OSF-SA (George Soros)
Wie en wat is George Soros en hoe is hy betrokke by ons in Suid-Afrika? Verskeie gebiede, studente, universiteite, politic, wetgewing, parlement het hy sy stempel afgedruk en ook finansier. Heelwat liberaal verligte blankes en politieke partye is al sedert 1979 by Soros en sy "beplannings" betrokke. Heelwat inligting is beskikbaar oor hom en sy onderskeie… Continue reading OSF-SA (George Soros)
Rassisme en Diskriminasie : Suid-Afrika
Met die hulp van sekere prominente finansiers en organisasies, waarvan wêreldbekende kommuniste is en indirekte skakel het met die huidige sowel van die voormalige regeringsleiers, duur rassisme en diskriminasie voort. Organisasies soos OSF-SA, FES, KAS is 'n paar wat fokus op verskeie aspekte soos diskriminerende wetgewing soos swart bemagtiging, gepaardgaande regeringsinisiatiewe en privaatsektor projekte wat… Continue reading Rassisme en Diskriminasie : Suid-Afrika


